Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dam View Villa @ Belvidere Country Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Dam View Villa @ Belvidere Country Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hein B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B

Net die plek om te ontspan saam met jou eggenoot.

Baie rustige atmosfeer. Lekker gerus. Dam View Villa het alles wat jy nodig het.

Zibeth Mari L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zibeth Mari L

Ons kuiertjie was baie lekker, ons het ons tyd baie geniet.

Ons het vreeslik lekker gebly en goed gerus! Dit is 'n pragtige huisie en die eienaars is vriendelik en maak ons sommer tuis voel. Ons sal beslis terug kom.

Jayme K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayme K

We woke up in heaven.

We thoroughly enjoyed our stay at the tented camp. Jen was so helpful if I needed her. The place is immaculate and there was nothing we could fault. We will be back for sure. Thank you.

Teresa F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa F

Pragtige gesinsvakansie plekkie.

Baie lekker gebly en die buite warmbad is heerlik.

Karl D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl D

Fantastic getaway weekend.

Prefect for a relaxing weekend with family.

Carli S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli S

Rus in die berge.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad by Belvidere. Sal beslis terugkom. Als wat mens nodig het met die bonus van vars lug en ontspan. Baie om te doen in die area. 15 uit 10.

Charlene L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L

Fantastiese plekkie met rustige atmosfeer.

Ons het 'n heerlike, rustige, naweek gehad. Die plekkie is pragtig, netjies en die aandag tot detail is opmerklik. Sjoe, en wat 'n uitsig.

Anke T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke T

Stunning!

I would highly recommend. Everything we needed to have a good rest.

Shaun B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B

Sielsgelukkig

Die rustigheid met berge om jou maak Belvidere Country Estate prentjie mooi. Ons weer was nie gunstig vir die gebruik van die hot tub nie, maar sal verseker dit in die somermaand weer wil probeer.

Maruis V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maruis V

Lekker stil en plek beid die geleentheid om net te rus en te herlaai of om aktief te wees en die natuur en buitelewe te geniet.

Ons is nuut tot die Karkloofarea en was oorweldig deur die natuurskoon en omliggende gebied. Ons het waarde vir geld hoog op ons lys geplaas en moes lank kyk alvorens ons verblyfkeuse te maak. Die eenheid bied ruim kamers en algehele afsondering 'n paar kilometer buite Howick en ryafstand van Pietermaritzburg. Ons kon goed regkom veral omdat ons gewoond is aan die tipe vakansie om self na kos om te sien. Ons het derhalwe nie van al die geriewe gebruik gemaak nie maar kon regtig net rustig verkeer. Dis nou 'n wegbreek as jy nou een soek.

Dam View Villa @ Belvidere Country Estate se terugvoer

Thank you for your kind feedback. We look forward to welcoming you back to Belvidere soon.

Dam View Villa @ Belvidere Country Estate
Suzette S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette S

Mooi eenheid, gerieflike beddens.

Eenheid mooi ingerig. Baie voëls gesien rondom dammetjie by die huis en ook op staproetes. Sou paar ekstra hangers aanbeveel (voel 1 per kamer is onvoldoende).

Adriaan G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G

A beautiful farm setting. We loved the Dutch bath and pizza oven.

We really love being on the farm and in nature. The loft is stunning and we had a wonderful time. Jen is a fantastic host.

Gerhard D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Stylvol en luuks en baie skoon!

Heerlike plek om vuur te maak en te kuier. Luukse meubels en toebehore - alles wat nodig is. Die buitestort is besonders! Ons het 'n lieflike naweek gehad. Die eienaars is ook baie betrokke en behulpsaam.

Engela D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D

Amazing breakaway.

If you want to break away from your busy everyday life this is the place!This first place which we visited where you could actually believe everything you see on photos. Take enough wood or place your order in advance you will enjoy the pizza oven and hot tub, something new. The most cosy atmosphere with the greatest kitchen, the owners provided everything and more. Will visit them again. Thanks again Jen you guys made my birthday memorable!

Dam View Villa @ Belvidere Country Estate se terugvoer

Dear Engela, many thanks for your kind words and constructive feedback. We hope to welcome you back to Belvidere soon.

Dam View Villa @ Belvidere Country Estate
Michelle C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle C

Dit was 'n heerlike, rustige en ontspanne atmosfeer.

Ons het heerlik gebly, was lekker privaat en ons kon rond beweeg op die plaas en die pragtige voëllewe geniet. Pragtige uitgeruste eenheid, voel soos huis weg van die huis af.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charlene K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K

Relax in a most beautiful setting.

My husband and I along with our two doggies stayed in the mountain view cottage for a weekend, it was absolutely wonderful. The setting is gorgeous, the cottage itself was just out of this world, the décor was tastefully retro, and contains everything you need and more. We had a braai outside every night, taking in the farm smells and sounds. We went for walks with the doggies on the farm. it was very peaceful and beautiful, and we would love to come back again.

Cristina M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristina M

Enjoyable, peaceful and relaxing.

Awesome, unreal country experience. Jen and Wayne were fantastic hosts. Made us feel very welcome. Got to see a Cow give birth to calves while passing a nearby farm. Beds were extremely comfortable. No complaints whatsoever.

Awie P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Awie P

Baie netjies en skoon. Lekker gerus.

Rustig op ’n plaas en jy kan ontspan.

Charlese M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlese M

Beautiful and picture perfect. Peaceful and food for the soul.

Perfect breakaway for a couple or family with middle age kids. Clean, neat and homely. Will definitely recommend and use again. WiFi is a wonderful baby sitter while we could enjoy the beautiful scenery while taking an outside bath in the beautiful garden.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs District-weg D734, Belvidere Plaas, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bd2d69244bb4e6c32b6f89998cd80e0faf6dae606e689010fc74de3d3457c6bb2cd8945d70a6b5acbc20c04367de7a4ba2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 Off District Road D734 Belvidere Farm 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.342821816603 30.310511497159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang