Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dam View Villa @ Belvidere Country Estate

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs District-weg D734, Belvidere Plaas, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Dam View Villa @ Belvidere Country Estate is in die ongerepte Karkloofvallei, op 'n werkende plaas met lieflike uitsigte oor die Karkloofreservaat en weiveld, geleë. Dit is ongeveer 24,6 km vanaf die dorpie Howick geleë en is ideaal vir diegene wat 'n rustige wegbreek soek.

Dam View Villa @ Belvidere Country Estate bied gerieflike slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, lugbraaier, 'n mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel.

Buite spog hierdie villa met 'n pizza-oond, kroegarea, braaigeriewe en sitplek met 'n uitsig oor die groen grasperk.

Hierdie area is ideaal om bergfietsroetes te verken of vir 'n Middelland-ontvlugting en het skilderagtige berguitsigte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Hein B
Saam met lewensmaat
5.0
Net die plek om te ontspan saam met jou eggenoot. Baie rustige atmosfeer. Lekker gerus. Dam View Villa het alles wat jy nodig het.
Jun 2024
Zibeth Mari L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuiertjie was baie lekker, ons het ons tyd baie geniet. Ons het vreeslik lekker gebly en goed gerus! Dit is 'n pragtige huisie en die eienaars is ...
Sien meer
Des 2023
Jayme K
Gesin met klein kinders
5.0
We woke up in heaven. We thoroughly enjoyed our stay at the tented camp. Jen was so helpful if I needed her. The place is immaculate an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Karl D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic getaway weekend. Prefect for a relaxing weekend with family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Carli S
Gesin met klein kinders
5.0
Rus in die berge. Ons het 'n fantastiese tyd gehad by Belvidere. Sal beslis terugkom. Als wat mens nodig het met die bonus van vars lug en ontspan. Ba...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs District-weg D734, Belvidere Plaas, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dam View Villa @ Belvidere Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs District-weg D734, Belvidere Plaas, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bd2d69244bb4e6c32b6f89998cd80e0faf6dae606e689010fc74de3d3457c6bb2cd8945d70a6b5acbc20c04367de7a4ba2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 Off District Road D734 Belvidere Farm 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.342821816603 30.310511497159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang