Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belvidere Manor and Lagoonside Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Kristell H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Restful break. Beautiful hotel in a beautiful, quiet neighbourhood. Breakfast was amazing with lots of options to cater for everyone. Onsite pub is a delight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Service with a smile, beyond compare. Friendly and helpful staff, contribute to a magic experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Great location. Great location. Decided to stay an extra evening as we enjoyed the stay that much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mandy D
1 nag
5.0
Mei 2021

Belvidere Manor was a perfect place to unwind. Warm cosy cottage accommodation with breathtaking view over the Knysna Lagoon. Beautiful & tranquil rolling garden surround the centralized swimming pool area. The warm & friendly staff both at the Manor and at The Bell Pub made us feel very welcome. The food served at The Bell Pub was delicious serving real home-made dishes. My husband loved the lambs liver, onion & gravy on mash. The cottages were warm & inviting and every detail even down to the electric blanket. The owners left a personalized welcoming letter in our cottage. They even left their cellphone contact details should we need to contact them directly. Love the thoughtfulness but did not need to call them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2018

Uitstekend! Pragtige ligging, netjiese verblyf, vriendelike personeel. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nolene
Belvidere Manor and Lagoonside Cottages
Dankie Marizanne! I'm so pleased you enjoyed your stay with us, and look forward to welcoming you again.

Rilette H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2017

Baie rustige omgewing. Lekker huisie. Dit is 'n baie rustige groot eiendom met niemand wat jou pla nie. Almal was baie vriendelik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2017

Fantastic. We had a wonderful stay with friendly staff and the unit was very clean. The view was spectacular. We will go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nolene
Belvidere Manor and Lagoonside Cottages
Dankie Marie, We look forward to seeing you again!

Liezl V
Kort verblyf
5.0
Jul 2016

Luukse verblyf, fantasties geleë. Uitstekende diens! Almal het uit hul pad gegaan om my verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ek sal beslis weer Belvidere Manor besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2015

Baie netjies en vriendelike personeel wat behulpsaam was. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat rustigheid soek met goeie diens en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2015

Wonderlik! Dit was baie rustig met vriendelike diens in een van die mooiste plekke in Suid-Afrika. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Laer Duthie-rylaan, Belvidere Landgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3NWQ5MDY0LTA4OWYtNDk5MC05YjljLWIzN2JjOTJmMGFkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Lower Duthie Drive Belvidere Estate 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.047663605363 22.997989654541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang