Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belvidere Manor and Lagoonside Cottages

  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Laer Duthie-rylaan, Belvidere Landgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 272 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Belvidere Manor and Lagoonside Cottages is 'n trotse lid van die JubileeStone Collection.

Geleë op Suid-Afrika se skilderagtige Tuinroete in die gewilde strandmeerdorpie Knysna, bied Belvidere Manor gerieflike selfsorgverblyf in enkel- en dubbelverdieping losstaande kothuise, 'n reeks heerlike eetervarings en asemrowende natuurlike omgewing.

Die historiese Manor House is in 1849 gebou en is 'n uitstekende voorbeeld van Kaaps-Georgiese argitektuur, en die bekoorlike kroeg op die perseel, The Bell Tavern, is 'n gerestoureerde plaasgebou.

Die Herehuis, taverne en kothuise word omring deur twee hektaar aangelegde tuine, geleë in die afgesonderde Belvidere Estate, wat 'n lowerryke voorstad van Knysna is. Vanaf die terras van die Manor House is daar ongeëwenaarde uitsigte oor die grasperke en swembad tot by die strandmeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Laer Duthie-rylaan, Belvidere Landgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belvidere Manor and Lagoonside Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 272
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 272
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Laer Duthie-rylaan, Belvidere Landgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3NWQ5MDY0LTA4OWYtNDk5MC05YjljLWIzN2JjOTJmMGFkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 272 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Lower Duthie Drive Belvidere Estate 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.047663605363 22.997989654541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang