Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bem-Vindo Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 36 resensies vir Bem-Vindo Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Phillip T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip T

Exceptional friendly and efficient service.

We travelled to Koster from Durban to attend the funeral of a family member on Monda, 20 February 2023. We were greeted by the host, Tessa, at the gate who showed us our room and attended to all our requests. Power cables were stolen during load shedding and we were without power in Koster from Sunday night, 21:00pm on Sunday, 19 February 2023, until our departure on Tuesday morning, 21 February 2023. Tessa Kruger, went more than the extra mile to ensure we had a pleasant stay, despite the power outage. Tessa delivered hot water and the most delicious meals to our door. I phoned Tessa on Monday morning 06:30 and ordered breakfast, and the most delicious breakfast was delivered 30 minutes later. We travelled all over the world, but most certainly Tessa Kruger has been the best host we have ever met. Congratulations to Bem-Vindo Lodge on making our stay the most memorable. Also, thank you to Poppie in the kitchen, for preparing a very very delicious supper. Everyone tried their very best under extremely difficult circumstances.

Tina V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Heerlik. Baie skoon en netjies. Vriendelike, gasvrye mense.

Ons verblyf was regtig heerlik. Bem-Vindo Lodge doen moeite om mens tuis te laat voel.

Elmien D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmien D

Minimalisties

Maak seker jy vat toiletpapier en seep saam, want jy kry dit nie hier nie. Dis nogal 'n skok as jy ver gery het en toilet toe hardloop en daar is niks. Dis vir my belangrik dat die twee items voorsien word. Anders is dit skoon en netjies.

Annerie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie M

Gerieflik.

Ons het die familie-eenheid bespreek. Dit was skoon en netjies. Dit is definitief nie kindervriendelik nie, daar is verskiklike steil trappe tot by die eenheid. Selfs my ma wat nie te oud is, was baie skrikkerig om op/af te gaan. Die ingangshek na die lodge is heeltyd oop wat vanuit die hoofstraat inloop wat bitjie gevaarlik vir ons was. Ons het ongelukkig ook geen warm water gehad nie, maar water en krag is glo 'n probleem in Koster.

Esmé B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé B

Ons net oornag, maar sien hulle het 'n restaurant en kroeg ook op perseel.

Baie netjies en glad nie duur om te oornag as jy in Koster omgewing is.

Theresa C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa C

Ons het vroeër opgedaag as die tyd waar ons kon inboek, maar hulle het ons dadelik gehelp.

Vriendelike diens en het ons ingeboek. Hulle was heeltyd in SMS-kommunikasie met ons. Daar was ongelukkig nie 'n spieël in die kamer of badkamer. Asook die TV het nie gewerk nie. Vertel was alles mooi netjies en skoon en was ons verbly daar aangenaam. Sal hulle aanbeveel by enige iemand wat in Koster wil oornag.

Adriana S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana S

Puik.

Dit is baie aangenaam. Ek sal die lodge regtig aanbeveel. Al die personeel is baie gaaf en vriendelik.

Daniella V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella V

Lovely atmosphere, warm and friendly people and lovely place to rest.

On arrival we were welcomed and felt immediately at home. The lady was so accommodating to our needs. Love the place and didn't want to leave. Will definitely be visiting again.

Heinrich A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich A

Baie skoon en netjiese verblyf.

Die restaurant se kos is uit die boonste rakke en voortreflike gasvryheid is wat my weer sal laat terugkeer. Ek was aangenaam verras met my verblyf en het my alles gebied wat ek nodig gehad het. Dit was baie skoon en netjies met veilige parkering. Die restaurant maak ook die lekkerste kos en ek het myself met 'n biefstuk bederf wat uit die boonste rakke voorberei was. Die gasheer was ook baie vriendelik en het my bederf met twee sakke ys vroeg die volgende oggend vir my hengel uitstappie.

Aletta C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta C

Baie lekker gekuier.

Mense is vriendelik en die kos was heerlik! Kamers was baie skoon en netjies. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Leonor N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leonor N

Skoon en netjies. Lekker kos.

Die kamers is skoon en netjies. Die familie kamer het styl trappe en is nie geskik vir 'n gesin met klein kindertjies nie. Water toevoer in die familie kamer was baie swak.

Leonie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie V

Die kamer was gerieflik.

Skoon en net reg vir ’n nag se oorslaap.

Lyndylle C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lyndylle C

Couldn't stay as the room was very dusty.

The room was in a loft and there were spiders and dust on the beds and in the room. The dust was so bad that we only got ready for our function, but couldn't stay over as my children's chests closed and I developed a serious chest allergy. I didn't pay the balance of the accommodation either.

Abednego B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abednego B

Peaceful and tranquility.

I was warmly welcomed, felt at home away from home. Their facilities were unbelievable.

Elbie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie F

Gasvrou was baie vriendelik en die plek is netjies en skoon.

Ons was 'n groep van 7 mense, wat 3 eenhede gebruik het. Die eenhede was almal skoon en netjies. Die selfsorg-eenheid met die mikrogolf en 2 enkelbeddens het nie skottelgoedseep in gehad nie, maar die volgende oggend, nadat die eenheid gediens was, is ons voorsien van skottelgoedseep. Ek wil graag voorstel dat die trappie van die kombuis na die slaaparea met reflektiewe band gemerk word omdat ‘n mens maklik hierdie donker trappie mis. In die kamer met die dubbelbed (Isabella) was daar ‘n ketel, maar nie koffiebekers nie. Ons sou ook voorstel dat ‘n bankie of iets in die kamer geplaas word, om ‘n tas op neer te sit. Da’ Familia is ‘n ruim kamer. Omdat hierdie kamer ‘n grasdak het, en op ‘n hoër vlak lê, is dit nie baie stil nie. Die verkeer langs die lodge is baie besig, en die musiek in die omgewing kan reg deur die nag gehoor word. Die ander kamers met plafonne het nie hierdie probleem nie. Die gekabbel van die water in die tuin skep ‘n heerlike atmosfeer, maar die rooster van die buitebraai, was nie skoon nie. Parkering is veilig vir voertuie en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Gedurende beurtkrag was daar steeds lig beskikbaar, en eenhede wat nie lig gehad het nie, is met lig voorsien. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Martin V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Vriendelik, behulpsaam, goeie hulp met verskuiwing van verblyfdatum.

Bestuur was baie beleef. Ons was dadelik gehelp met datums. Kamers was gereed op die dag van aankoms.

Daniel M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Nice place.

Nice place and very safe.

Dirk B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B

Baie lekker.

Almal is so vriendelik en behulpsaam. Dis die oulikste plekkie. Naby als. Kos is heerlik en ek sal beslis weer daar oorbly.

Christine C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

Welkom en tuis laat voel, gasvry, skoon en netjies.

Als baie netjies. Ons het welkom gevoel. Die mense is baie gasvry en bestuur is baie behulpsaam en gee om vir jou as persoon. Die ete was smaakvol bedien. Jul diens is puik en ons sal definitief weer daar oorbly. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Cornell D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornell D

Gerieflik en gemaklik.

Netjies, skoon en gemaklike bestemming vir oornagverblyf.

Therese B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Therese B

Vriendelike dame, donker kamer.

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer se baksteenmuur en enkele venster met amper swart blindings, maak die kamer donker. Ek sal die muurpleister met 'n vrolike muurpapier om dit vriendeliker te maak. Die handdoeke was dun.

Chris W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris W

Netjies, vriendelike ontvangs, goeie waarde vir geld.

Laat gearriveer, vroeg weer gery. Het voldoen aan die verwagtinge.

Leon S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon S

Oor die algemeen teleurstellend.

Ons kamer was ruim met gerieflike moderne badkamer. Ons het die idee gekry dat die eenheid nie voorberei was nie aangesien elektriese toebehore stuk stuk aangesit was en tweede stel handdoeke later afgegee is. Die kamerlig het nie gewerk nie en die voordeur moet gestamp of geskop word om oop te maak en ek het self 'n vensterknip wat nie werk nie herstel. Alhoewel die eenheid met lugreëling bemark word moes ons R100 betaal om dit te gebruik.

Kobus P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus P

Nie wat ek verwag het nie.

Net teleurgesteld ons kon nie kos maak nie. Boring.

Koos H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos H

Absoluut die moeite werd gewees. Baie dankie.

Het dit baie geniet. Baie goeie diens gekry en sommer vir volgende naweek weer my kamer geboek.

Stoffel L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel L

Wonderlike ervaring.

Vriendelike gasvrou in 'n pragtige eenheid. Die aandete was heerlik en vars voorberei. Sal hierdie plekkie enige tyd aanbeveel.

Annette D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D

Relaxing and homely.

I would recommend this lodge if you want a real break away. Relaxing atmosphere and the food is great. Thank you to the management and staff.

Rudolph B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph B

Uitsonderlike plattelandse gasvryheid.

Maak jouself reg om oorrompel te word deur plattelandse gasvryheid wat geen gelyke ken nie. Dankie dat julle ‘n moeilike tyd vir ons ligter gemaak het. Stephanie, Clair & Tessa ons het ons tyd by julle geniet!

Candy C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candy C

Highly recommended.

Stephanie, thanks to you and your lovely staff for making us feel very welcomed. The food was excellent and your pasta was the best! We will definitely be back if we ever pass through there again. We felt very much at home. Thank you!

Matilda B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matilda B

Uitstekende diens!

Was baie lekker om daar tuis te gaan. Eienaar het baie moeite gedoen vir ons. Sou gaaf gewees het as die WiFi in die kamers werk.

Louis S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Lekker rustig.

Restaurant met lekker kos. Bestel en kry room service. Baie lekker gebly.

Phillip J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Phillip J

Dit het die doel gedien waarvoor ons dit gebruik het - slaapplek.

Dit was slaapplek vir 'n nag. Niks meer nie. Koffiebekers in die kamer was nie skoon nie en hulle restaurant (kroeg) het na 9nm nie meer koffie gemaak nie, want die kombuis was reeds toe, regtig?

Martie P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie P

Vriendelike ontvangs.

Baie rustig en veilig. Die plek maklik gevind.

Hennie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Pragtige plek met rustige atmosfeer met vriendelike personeel.

Kan beslis Bem-Vindo Lodge aanbeveel. Ons is hartlik ontvang. Die perseel en eenhede is pragtig en gerieflik. Baie dankie.

Bem-Vindo Lodge se terugvoer

Beste Charmaine,

Baie dankie vir julle kuier. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Beste groete,

Schalla, Steph en Personeel.

Bem-Vindo Lodge
Sunetterobinson79@gmail.com R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunetterobinson79@gmail.com R

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Vriendelike diens ontvang en baie netjies plek. Ek sal die plek voorstel vir enige persoon wat deur Koster reis.

Bem-Vindo Lodge se terugvoer

Beste Thys, baie dankie vir julle kuier. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Schalla, Steph en Personeel.

Bem-Vindo Lodge
Claudie K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Claudie K

Was lekker gewees.

Dink hulle kan kamers bietjie update en net ook ekstra komberse iewers sit, was baie koud toe ons oorgeslaap het.

Bem-Vindo Lodge se terugvoer

Hallo Claudie, jammer ek antwoord nou eers. Baie dankie vir jou terugvoering, dis altyd welkom en a.g.v. jou resensie gaan ons die vier oudste kamers op gradeer. Terwyl ek hier tik is Ranch Meubels besig om vier dubbel beddens en vier jonkmanskaste spesiaal vir ons te bou. Ja,'n jonkmanskas vir elke kamer vir klere en sommer addisionele komberse vir die koue aande. Elke badkamer gaan sommer ook dan nuut gedoen word en ek bedoel alles in die badkamers om by die nuwe kamers te pas. Onthou asseblief ek en Schalla is 24 uur beskikbaar vir ons gaste, of dit nou dringend of vir sommer net is, ons is beskikbaar. Die vier betrokke kamers sal vanaf 5 Desember tot 17 Desember nie beskikbaar wees vir ons gaste nie.
Beste groete en ons hoop om julle gou weer te sien, Stephanie.

Bem-Vindo Lodge
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 15, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2YWYzMTU5LTQyNGItNDAyNS1iMjM5LWIyODFiOTZiNTNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 15 Rissik Street Koster 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.860311382199 26.896424635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang