Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bem-Vindo Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Phillip T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Exceptional friendly and efficient service. We travelled to Koster from Durban to attend the funeral of a family member on Monda, 20 February 2023. We were greeted by the host, Tessa, at the gate who showed us our room and attended to all our requests. Power cables were stolen during load shedding and we were without power in Koster from Sunday night, 21:00pm on Sunday, 19 February 2023, until our departure on Tuesday morning, 21 February 2023. Tessa Kruger, went more than the extra mile to ensure we had a pleasant stay, despite the power outage. Tessa delivered hot water and the most delicious meals to our door. I phoned Tessa on Monday morning 06:30 and ordered breakfast, and the most delicious breakfast was delivered 30 minutes later. We travelled all over the world, but most certainly Tessa Kruger has been the best host we have ever met. Congratulations to Bem-Vindo Lodge on making our stay the most memorable. Also, thank you to Poppie in the kitchen, for preparing a very very delicious supper. Everyone tried their very best under extremely difficult circumstances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlik. Baie skoon en netjies. Vriendelike, gasvrye mense. Ons verblyf was regtig heerlik. Bem-Vindo Lodge doen moeite om mens tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2023

Minimalisties Maak seker jy vat toiletpapier en seep saam, want jy kry dit nie hier nie. Dis nogal 'n skok as jy ver gery het en toilet toe hardloop en daar is niks. Dis vir my belangrik dat die twee items voorsien word. Anders is dit skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annerie M
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Apr 2023

Gerieflik. Ons het die familie-eenheid bespreek. Dit was skoon en netjies. Dit is definitief nie kindervriendelik nie, daar is verskiklike steil trappe tot by die eenheid. Selfs my ma wat nie te oud is, was baie skrikkerig om op/af te gaan. Die ingangshek na die lodge is heeltyd oop wat vanuit die hoofstraat inloop wat bitjie gevaarlik vir ons was. Ons het ongelukkig ook geen warm water gehad nie, maar water en krag is glo 'n probleem in Koster.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Esmé B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Ons net oornag, maar sien hulle het 'n restaurant en kroeg ook op perseel. Baie netjies en glad nie duur om te oornag as jy in Koster omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2022

Ons het vroeër opgedaag as die tyd waar ons kon inboek, maar hulle het ons dadelik gehelp. Vriendelike diens en het ons ingeboek. Hulle was heeltyd in SMS-kommunikasie met ons. Daar was ongelukkig nie 'n spieël in die kamer of badkamer. Asook die TV het nie gewerk nie. Vertel was alles mooi netjies en skoon en was ons verbly daar aangenaam. Sal hulle aanbeveel by enige iemand wat in Koster wil oornag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Puik. Dit is baie aangenaam. Ek sal die lodge regtig aanbeveel. Al die personeel is baie gaaf en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniella V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Lovely atmosphere, warm and friendly people and lovely place to rest. On arrival we were welcomed and felt immediately at home. The lady was so accommodating to our needs. Love the place and didn't want to leave. Will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich A
1 nag
5.0
Jan 2021

Baie skoon en netjiese verblyf. Die restaurant se kos is uit die boonste rakke en voortreflike gasvryheid is wat my weer sal laat terugkeer. Ek was aangenaam verras met my verblyf en het my alles gebied wat ek nodig gehad het. Dit was baie skoon en netjies met veilige parkering. Die restaurant maak ook die lekkerste kos en ek het myself met 'n biefstuk bederf wat uit die boonste rakke voorberei was. Die gasheer was ook baie vriendelik en het my bederf met twee sakke ys vroeg die volgende oggend vir my hengel uitstappie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2021

Baie lekker gekuier. Mense is vriendelik en die kos was heerlik! Kamers was baie skoon en netjies. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
0.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 15, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2YWYzMTU5LTQyNGItNDAyNS1iMjM5LWIyODFiOTZiNTNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 15 Rissik Street Koster 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.860311382199 26.896424635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang