Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BemVindo

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ncumisa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

The place was peaceful and safe. From arrival, the area is very secure and the place was smelling fresh from the kitchen, bathroom and bedrooms. All the crockery and cutlery was very useful and I loved the fact that we could entertain the kids with the TV and there were no issues with the WiFi connection. I loved the decorations of the place and the welcoming note and treats which the kids enjoyed. We could also braai close by, which was the intimacy we were looking forward to, and the bonus was the shopping mall which was a 5-minute drive, which was convenient for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
BemVindo
Hi Ncumisa Thank you for your reply. I am so glad the boys enjoyed their stay, and that you could manage with the wheelchair. Also the park around the corner. Thank you for your support. Warm regards... Anne-Marie BemVindo Team

Stephanie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en baie ontspanne. Ek en my gesin het 'n baie wonderlike tyd gehad. Die plekkie is baie skoon en netjies. Dit was baie meer as wat ons verwag het. Die eienaar is baie vriendelik en liefdevol. Beslis waarde vir ons geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
BemVindo
Baie dankie Stephanie, vir jou pragtige boodskap. Julle was puik gaste, werklik! My plekkie so mooi opgepas. Julletjie is altyd welkom! 5 ster gaste... blessings!

Wilma K
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Kuier was asemrowend. Ons het baie lekker gebly. Home away from home. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
BemVindo
Baie dankie, Wilma! dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Beter gaste kon ek nie kry nie. Julle het ons plekkie pragtig opgepas. Sal julle met graagte aanbeveel. Hoop ons kry weer 'n kuier van julle af. Voorspoed! vir 2025!

Jack M
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Baie gasvrye gasvrou, dankie. Lekker gebly, oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anne-Marie
BemVindo
Baie dankie, Jack, vir jou terugvoering oor BemVindo. Dit was 'n voorreg om jou en jou vriende te kon ontvang. Ons huis was in goeie hande. Dit is gaste soos julle, wat my beroep passievol maak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne-Marie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustrouwweg 1, Seascape Mews 61, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99f717046eecc31185f20044b5b30109dd959d694ff9f5ddc372941cdde2ce25599cd4d4b243363864aebe8f432622a13b63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1 Gustrouw Road Seascape Mews 61 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.148341168377 18.885324066201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang