Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BeMyGuest

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Bramville J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Plek is baie mooi. Sal oor en oor wil gebruik maak van hulle dienste. Hierdie gastehuis was absoluut fantasmagories. Van af die ontvangs met ons aankoms tot ons vertrek. Die plek, alles is op sy plek, netjies, kom niks kort nie. Area is baie lieflik. Die hele setup van die plek is net mooi. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezel
BeMyGuest
Baie, baie dankie vir u mooie resensie. Ons waardeer opreg. Be My Guest Groete!

Suzaan R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons is vriendelik ontvang en alles was perfek. Dis baie sentraal geleë en naby aan al die plekke waar ons wou wees. Baie netjies en gerieflik binne. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal weer terugkeer. Lekker gebly by BeMyGuest gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jarques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker rustig. Baie lekker oorgebly, sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Great accommodation. Great accommodation for business travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn-marie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal definitief die verblyf aanbeveel. Pragtig en skoon. Baie vriendelik verwelkom. Naby die mall en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Gasvrye ontvangs. Behulpsaam. Heerlike ontbyt. Ware oase, pragtige plek. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes ( Jp ) S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Good. It was awesome. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melita V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ideale oornag plek oppad terug na Namibië. Lieflike en skoon plek met alles wat mens nodig het om te oornag. Kitchenette en netjiese badkamer, aircon en heerlike beddegoed. Vriendelike diens! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Short but sweet. Very well appointed. Clean with efficient air conditioning, and the swimming pool is a blessing in the Upington heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezel
BeMyGuest
Hi Angela, Thank you for taking the time to review us. We're happy to know you enjoyed your stay. Keep well and take care!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lezel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 1, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba3d8ca9f85165fd511a24fc5e449076bb71b875d6db824356ca8bbe1231f2ab779ffde9225230e74c55b653f17f54ab90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 1 Camp Street Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.446999023665 21.256796121597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang