Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BeMyGuest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 1, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

BeMyGuest is 'n gastehuis in Upington wat hoogs aanbeveel word deur die AA. Die B&B is ideaal vir 'n enkelpersoon, 2 mense wat deel, 'n klein gesin of klein groepe van 23 of minder.

Alle kamers is versier met die gas se gemak in gedagte. Elke kamer is toegerus met 'n enkel-, dubbel- of koninggrootte-bed, en suite-badkamer, 'n werkstasie, DStv, lugversorging, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe asook onbeperkte WiFi. Elke kamer het 'n privaat ingang en maak oop op 'n privaat stoep waar gaste kan ontspan na 'n lang dag. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is ook beskikbaar vir jou gemoedsrus.

Die gastehuis is net 5 minute se ry vanaf die middedorp, Kalahari Mall, Mediclinic Privaat Hospitaal, Upington se skougronde, 2 laerskole en 2 hoërskole, Upington se munisipale swembad en vulstasies af. Dit is ook op pad na Upington Internasionale Lughawe, Namibië se grens en die Kgalagadi Oorgrenspark.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Bramville J
Saam met vriende
5.0
Plek is baie mooi. Sal oor en oor wil gebruik maak van hulle dienste. Hierdie gastehuis was absoluut fantasmagories. Van af die ontvangs met ons aanko...
Sien meer
Aug 2024
Suzaan R
Saam met vriende
5.0
Ons is vriendelik ontvang en alles was perfek. Dis baie sentraal geleë en naby aan al die plekke waar ons wou wees. Baie netjies en gerieflik binne. O...
Sien meer
Aug 2024
Corrie P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer terugkeer. Lekker gebly by BeMyGuest gastehuis.
Aug 2024
Jarques L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Baie lekker oorgebly, sal definitief aanbeveel.
Aug 2024
Jacobus H
Besigheidsreis
5.0
Great accommodation. Great accommodation for business travellers.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lezel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kampstraat 1, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink BeMyGuest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 1, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba3d8ca9f85165fd511a24fc5e449076bb71b875d6db824356ca8bbe1231f2ab779ffde9225230e74c55b653f17f54ab90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 1 Camp Street Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.446999023665 21.256796121597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang