Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ben Nevis Guestfarm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Ben Nevis Guestfarm
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Laurie J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurie J

A "lekker" overnight spot for us.

We had a very pleasant stay. Arrived late afternoon and tired from the day's activities. The hostess was very pleasant and had our supper waiting for us. The rooms are neat and tidy and quite comfortable.

Danie R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Dit was lekker.

Ons is baie goed behandel deur die gasheer en gasvrou. Die area is baie mooi en die blyplek was skoon en smaaklik gemeubileer. Hulle het ook baie kersies (cherries) en kersie produkte.

Thys B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Baie mooi kampplekke met genoeg geriewe en pragtige berg- en staproetes.

Boomryk, privaat, gelyk en grasbedekte staanplekke met groot en kleiner braaigeriewe. Heerlike warme stort, opwas- en ablusiegeriewe naby. Kersieboorde in bloei is iets om te aanskou! Die staproete bergop en weer anderkant af is vol verrassings soos uitsig na alle kante toe, boesmantekeninge, rotsskeure, "bobbejaankettings" en inligtingbordjies by baie van die inheemse bome en plante. Die roete is uitstekend uitgemerk en maklik om te volg. Ons het 'n heerlike naweek daar spandeer.

Annatjie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M

Baie lekker oornag daar. Vriendelike ontvangs.

Baie lekker oornag daar. Baie netjies en vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar oorbly.

Madelene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelene D

Beslis die moeite werd.

Verblyf was uitstekend. Rustige atmosfeer, skoon, veilig, bekostigbaar en sal beslis weer van hul gebruik maak. Net 'n versoek dat waaiers beskikbaar is in die akkommodasie.

Marius M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Rustige, netjiese plek in 'n pragtige omgewing.

Dankie Carina vir die gasvryheid, baie lekker maaltye. My blyplek was baie netjies en skoon met al die nodige toerusting. Baie rustig met besonderse tuin en omgewing. Sal altyd weer hier bespreek.

Edward C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward C

Relaxing stay in a beautiful setting.

Carina was a perfect host and I thoroughly enjoyed my stay. The room I stayed in, was exceptionally clean with a microwave, kettle and small fridge, which was ideal. I opted for a breakfast (at additional cost) which was very comprehensive!

Phillip F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip F

Skoon, netjies met ongelooflik mooi.

Ben Nevis is 'n diamant in die Clocolan geweste. Die cottage was baie gemaklik en skoon met onoortreflike gasvryheid van Tannie Carina. Regtig waarde vir geld.

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Dankie Philip, dit is ook aangenaam om jou as gas te ontvang.

Ben Nevis Guestfarm
Fred H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H

Ons het ons verblyf vand drie dae baie geniet. Baie mooi omgewing. Vriendelike gasvrou, netjiese skoon blyplekkies. Sal beslis weer gaan.

Ons het laat arriveer maar is nog steeds vriendelik ontvang. Die chalets was skoon en netjies gevind. Die ontbyt die volgende paar dae was baie aangenaam en meer as genoeg. Ons het die voorreg gehad om die verpakking van die kersies te besigtig. Die omgewing en die tuin is baie mooi met die berg as agtergrond. Baie dankie aan Carina vir 'n aangename verblyf.

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Bie dankie Fred, hoop om julle weer te sien.

Ben Nevis Guestfarm
Gerhard G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Was baie lekker en rustig.

Die plekkie is baie mooi versorg en word ook mooi onderhou, die water was warm, heerlike stort en ablusie.

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Dankie Gerhardus, hoop om julle weer te sien.

Ben Nevis Guestfarm
Hentie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hentie V

Baie mooi omgewing. Heerlik doodstil.

Plek het baie potensiaal - met 'n bietjie moeite en geld kan jy dit upgrade .

Corinne H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne H

Pragtige kampeerplek.

Baie dankie vir 'n heerlike, groot en netjiese kampeerstaanplek. Gras is lekker dik en netjies, badkamergeriewe goed.

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Dankie Corinne, maar ons wil graag nog verbeterings aanbring.

Ben Nevis Guestfarm
Helena T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena T

Carina was very friendly and professional will definitely visit again.

See stars.

Johanna N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna N

Uitstekende verblyf.

Baie lekker gebly en geëet. Goeie gasvrou en ruim eenheid.

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Carina

Ben Nevis Guestfarm
Marius M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Baie netjies en skoon. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Uitstekende aandete en ontbyt. Rustige plek in baie mooi omgewing.

Het in 'n Chalet gebly wat skoon en netjies was met al die nodige geriewe vir selfsorg. Gasvrou het uitstekend aand ete en ontbyt gemaak teen uiters bekostigbare prys. Rustige plek vir goeie nagrus en stilte. Sal beslis weer daar bly.

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Dankie Marius, hoop om jou weer te sien.

Ben Nevis Guestfarm
Dirk B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Rustig.

Dit is 'n pragtige chalet met genoeg warm komberse vir die winterkoue. Pragtige rustige omgewing.

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Dankie julle, julle was net sulke gawe gaste om te ontvang!

Ben Nevis Guestfarm
Johan F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Die verblyf en gasvryheid was puik.

Alles was baie netjies en skoon en ons is baie gasvry ontvang. Carina is 'n gasvrou duisend en het spesiaal vir my gestremde seun krummelpap gemaak toe sy hoor dat hy baie daarvan hou. Ons het lekker gekuier, en het baie geleer by die oom oor wynmaak in sy wynkelder. As jy in daardie rigting gaan, gaan soek die mense op jy gaan nie spyt wees nie, dis nou regte plaas gasvryheid.

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Dankie, Johan en Elize, dit was wonderlik om julle te leer ken.

Ben Nevis Guestfarm
Anita F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Baie lekker gerieflike en gemaklike verblyf met baie vriendelike ontvangs.

Baie netjiese plek in pragtige goed versorgde area. Baie mooi uitsig op die berg. Swembad pragtig skoon. Tuine goed versorg. Sal weer teruggaan en aanbeveel ook.

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Dankie, hoop julle sal weer kom.

Ben Nevis Guestfarm
Larry K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Larry K

Convenient half way between Durban and PE via Golden Gate.

The 4 kms along a corrugated dirt road was worth the effort after arriving at a beautiful and serene place, welcomed by Corinne. Had the website been clearer I would have hired the cottage with braai area attached to it for three persons and put two of the children in the main house. But as it turns out, the braai facility was made available to us, even though all stayed in the big house.

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Thanks Larry.

Ben Nevis Guestfarm
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Andrew B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Just what I was looking for and the hosts were extremely helpful.

The hostess was extremely helpful with regards to the accommodation, as well as with the products that were made on the farm and were able to be purchased. Very pleasant stay and will return when the time allows.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Presies wat ek gesoek het en die gashere was verskriklik hulpvaardig.

Die gasvrou was verskriklik hulpvaardig i.t.v. die verblyf asook die produkte wat op die plaas gemaak word en verkoop word. Baie aangename verblyf en sal weer terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Andre B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Baie netjiese en lekker rustige blyplek.

Heerlik gebly, net jammer ons tydjie daar was hopeloos te kort. Carina het alles in haar vermoë gedoen om ons tuis te laat voel. Het selfs die winkel spesiaal Sondagoggend oopgesluit sodat ons van die kersie produkte kon proe. Sal baie graag daar wil bly vir langer sodat ons die voetpad to bo op die berg kan gaan stap en na die rotstekenings kan gaan kyk. Kan dit baie beslis aanbeveel. Die blyplek is netjies en skoon en uitstekende waarde vir geld.

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Dankie Andre, ons hoop ook julle kan weer kom.

Ben Nevis Guestfarm
Suzette K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette K

'n Besoek werd.

Ben Nevis Guestfarm is 'n asemrowende plek. Ons is baie gasvry ontvang en Carina het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Dit was diens uit die boonste rakke. Beslis 'n besoek werd. Die plek was beslis die "cherry on top".

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Dankie Suzette, hoop om julle weer te sien!

Ben Nevis Guestfarm
Bennie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie V

Rustig!

Ons is selfs vir toer deur kelder geneem!

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien.

Ben Nevis Guestfarm
Basie R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie R

Dit was baie lekker en rustig.

Alles wat ons wou gehad het is daar, was in groep van 8 mense en alleen op die kamparea so niemand is gepla nie. Dis lekker dat die plek so klein is dan is daar nie te veel mense op die oord nie. Die eienaar het vir ons die Sondagoggend voor ons gery het die kafeteria oopgemaak sodat ons van die produkte kon koop om saam te neem wat ons baie waardeer. Water was ten alle tye warm in die stort/wasarea. Die swembad het ons almal baie geniet in die hitte, lekker groot/skoon.

Ingrid P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid P

Gerieflik.

Ben Nevis bied gerieflike verblyf. Baie dankie vir die gasvryheid!

Anri R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anri R

Aangename, vriendelik mense.

Baie mooi, goed beplande, ruim eenhede. Heerlike plaasontbyt! Die eienaar verduidelik die pad baie mooi, Moenie die GPS aanwysings volg nie!

Ben Nevis Guestfarm se terugvoer

Dankie Anri, kom kuier gerus weer.

Ben Nevis Guestfarm
Rona S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona S

Egte, opregte boere.

Dit was baie aangenaam ons het ver gery en eienaars het vir ons gewag tot na 24h00 en die ontbyte is eg Afrikaans.

Peter J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peter J

Die kamp was baie goed.

Sien sterre.

Mike T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike T

Oulike wegbreekplek waar ons lekker gekuier het.

Lieflike plekkie met heerlike organiese kersiewyne en likeure. Baie rustig. Sal weer kuier!

Wicus C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus C

Lekker stil en rustig.

Ons wou tent opslaan om te oornag, maar het dit toe gelos en agterin ons bakkie geslaap omdat daar `n jong Retriever (as ek dit reg het) hond rond was. Ons was bang die hond sou teen die tent opspring met sy pote en skade aanrig - dalk onnodig versigtig, want ons kon seker maar die eienaar gevra het om die hond vas te maak. Die tentstaanplekke was lekker gelyk en groot genoeg - ons het `n enkelkajuit-bakkie en sleepwaentjie gehad. Die ablusie netjies en skoon en die water warm. Daar was nie ander kampeerders nie, dus was die fasiliteite alles ons s'n met elektriese ligte en braaiplek (neem jou eie rooster en hout saam). Daar is wel 'n entjie grondpad om daar te kom, maar nie 'n probleem nie.

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Nevis Plaas, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1391153f411f20fd37d59117ebada25b50dceedc67004a86f765e30d9372ffc4c62680b7a2cd9e11eca3f2d1fb7df5c7afa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Ben Nevis Farm Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.850603545901 27.568963251326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang