Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bendor Bayete

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Jacobus D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Very clean, neat, helpful staff. Our guys love staying here. Very friendly staff and so accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties & uitstekend. Ons het 'n fantastiese verblyf gehad. Ek beveel dit aan vir enige iemand. Die eienaar/bestuurder is 'n baie goeie en vriendelike persoon. Jy is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Masego M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Friendly welcome by staff. Clean yard, too much decor in the yard makes it look like a creche. No shelter for vehicles. Mattresses of rooms 4 and 6 are below standard, bedding is a sight for sore eyes. Room 4: Roof leaks when it rains. Shower drain needs service, and the shower door is very faulty (can't close). Kitchen basin is in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Baie tevrede. Uitsonderlike gasvryheid, dankie. Interessante kunswerke. Sal weer daar tuis gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chefq
Bendor Bayete
Baie dankie Soul hug from Bendor Chefq

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Aug 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Johan En Marianne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Aangename verblyf. Die gasheer is baie hulpvaardig en het 'n aangename persoonlikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette P
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Rustige atmosfeer gevul met vrede en harmonie wat die eienaar en sy werkspan skep. Die poodles en ek is hartlik verwelkom en die bestuur van die blyplek loop die ekstra myl vir hul gaste. Die swembad is mooi skoon en die tuin met die interessante, humoristiese hoekies het my menigmaal laat glimlag/lag. In die aand is ek begroet met 'n liggie-vertoning-fees. Dis goed om nog te sien in vandag se somberheid rondom ons dat iemand hul kreatiwiteit en gawes gebruik om ander op te lig en op te beur. Baie dankie. Ek sal beslis mense aanbeveel, en weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Launce M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Accommodation with a sense of humour. When you stop at the Gate and you see the bicycles hanging in the trees you know you are entering an entertainment "zone". The owners are amazing and have " a sense of humour'. You can spend an hour walking around the garden, reading the homemade signage. One warning if you are easily offended and do not understand satire and political humour, just go by. Quinton, this place is a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol-marie P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Well-run venue with the owner's aim to keep his clientele happy. Well situated in a quiet suburb, the venue is well run in all aspects and the owner has his finger on the pulse at all times ensuring guests are happy and comfortable. Lovely gardens with lots of interesting objects D'Art scattered throughout. Rooms are clean and neat and serviced daily. Excellent stay will definitely make it the first port of call should I need to do more work in the area. Comes highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chefq
Bendor Bayete
I am humbled. Thank you. Chefq

Gideon B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Skoon en netjies. Gawe oornag plekkie. Kreatiewe kleurskemas en "proverbs" verseker dat dit 'n interessante ervaring is. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chefq Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pierrestraat 39, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf84313badbf81d4a92fd0b0751dc37a37ed6f145dda107c6bcfc02b6d885eefd13d8e7db0e00312a2878708572cf8149336f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 39 Pierre Street Bendor 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.891645062824 29.478034973145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang