Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bendor Garden Flat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wesley V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie mooi en gemaklike gastehuis. Vir my die beste gastehuis waar ons al in Polokwane gebly het. Ek sal uit my pad uitgaan om weer daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa C
1 nag
5.0
Sep 2023

'n Asemrowende, stil oase, in elke vertrek is elke meubelstuk gekies met deuglikheid, sodat die hele atmosfeer saam die pragtigte stil word, rus plekkie word. Daar is soveel detail wat so uitstaan en die gasvryheid was asof jy klaar soos familie is. Julle sien my definitief wees. Dankie vir 'n onvergeetlike ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig, netjies en huislik. Uiters netjies, modern en rustig. Voldoen aan al die vereistes vir 5 ster gradering. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verne R
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Stylvol en netjies. Baie mooi woonstelletjie met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Die ontbyt en al die ekstra klein details het my baie beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Ongelooflike mooi en netjiese gastehuis. Die woonstel is ongelooflik smaakvol versier, en al die nodige dinge is daar om mens se verblyf lekker te maak. Die gasvrou het ook uit haar pad gegaan om my hond te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Bitter mooi en baie gerieflike kuier! Baie gerieflike goedjies wat 'n kuiertjie lekker maak, mikrogolf, breekware, yskas ens. Dekor is baie mooi en eienaars baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mr. S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Superb. Thank you for your hospitality, comfort, safety and privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Sal elke keer na hulle toe terugkom, baie goeie kliëntediens. Alles was kunstig en spesifiek bedien om die klient gemaklik en gelukkig te maak. Baie tevrede met vriendelikheid, veiligheid en kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareaze
Bendor Garden Flat
Baie dankie dat julle by ons oorgebly het. Julle was net 'n plesier. Hoop julle gaan gou weer kom kuier.

Marle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustig, ontspannend. Die enigste problem wat ons ervaar het was beurkrag en gedurende die tyd was daar geen water beskikbaar om te stort nie, omdat dit boorgatwater is. Ongelukkig is dit buite die eienaar se beheer, maar 'n alternatiewe plan sal miskien gemaak moet word sodat wanneer daar beurtkrag is, mens steeds kan stort en tandeborstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia Y
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Vriendelike gasvrou, netjies. Baie dankie aan Mareaze vir die lekker verblyf en die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mareaze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Catharinastraat 6, Bedor-uitgang 8, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a26ddf8eb380965f1eddd9f8be2c175be7390916d734ba3e62b74e44bf0f7b53e93b44a4b486951861ddb322c3b16d7f64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 6 Catharina Street Bendor Ext 8 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -23.896517564401 29.477390332773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang