Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bendor Garden Flat

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mrt 2024 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Catharinastraat 6, Bedor-uitgang 8, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 950 R1 658 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bendor Garden Flat is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers met troeteldiere. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit en hierdie woonstel in 'n mooi tuin in Bendor, Polokwane, is geskik vir 2 gaste.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n klein sitarea wat na 'n privaat stoep lei. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met Netflix. Dit het 'n groot en-suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n bidet. Alle linne word voorsien.

Die kombuis het 'n mikrogolf, lugbraaier, yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Twee werkspasies en gratis WiFi-toegang is beskikbaar.

'n Privaat onderdakbraai met braaitoerusting is beskikbaar. Rook word nie in die woonstel toegelaat nie, maar gaste mag in die tuin rook. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die verblyf maak van sonkrag en boorgatwater gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Wesley V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en gemaklike gastehuis. Vir my die beste gastehuis waar ons al in Polokwane gebly het. Ek sal uit my pad uitgaan om weer daar te bly.
Aug 2024
Venessa C
5.0
'n Asemrowende, stil oase, in elke vertrek is elke meubelstuk gekies met deuglikheid, sodat die hele atmosfeer saam die pragtigte stil word, rus p...
Sien meer
Sep 2023
Hannetjie E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies en huislik. Uiters netjies, modern en rustig. Voldoen aan al die vereistes vir 5 ster gradering. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam.
Sep 2023
Verne R
5.0
Stylvol en netjies. Baie mooi woonstelletjie met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Die ontbyt en al die ekstra klein details het my baie beïndruk.
Jul 2023
Francois O
Besigheidsreis
5.0
Ongelooflike mooi en netjiese gastehuis. Die woonstel is ongelooflik smaakvol versier, en al die nodige dinge is daar om mens se verblyf lekker te maa...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mareaze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Catharinastraat 6, Bedor-uitgang 8, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Bendor Garden Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Catharinastraat 6, Bedor-uitgang 8, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a26ddf8eb380965f1eddd9f8be2c175be7390916d734ba3e62b74e44bf0f7b53e93b44a4b486951861ddb322c3b16d7f64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 6 Catharina Street Bendor Ext 8 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -23.896517564401 29.477390332773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang