Bené
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Zanett & Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Hannetjie U - Aug 2024
Algehele gradering
Veilig gevoel, lekker warm geslaap.
Yvette M - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent stay.
Philip V - Jun 2024
Algehele gradering
Oornag.
Amanda G - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en almal is vriendelik.
Elize V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, privaat, baie netjies.
Theresa V - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens en alles was skoon en gerieflik!
Andries F - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Alex H - Des 2023
Algehele gradering
Definitief weer!
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!
Groete
Zanett
Anna E - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker plek om te bly.
Bené se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer.
Bianca B - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang!
Sybil V - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang!
Hermien L - Mrt 2022
Algehele gradering
Onaangenaam.
Lees meerSusan B - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en sentraal.
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang!
Albert V - Jul 2021
Algehele gradering
Netjiese wooneenheid gerieflik en ruim vir hele gesin.
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang!
Magriet L - Apr 2021
Algehele gradering
Ideaal geleë as mens by Unitas Hospitaal moet wees.
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek sien uit om julle weer te ontvang!
Lessing C - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang!
Douw S - Nov 2021
Algehele gradering
Kamer ruim met mooi dekor, maar badkamer baie beknop. Geen beenspasie by toilet.
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Soos jy sal sien, word die grootte van die badkamer pertinent uitgewys in ons beskrywing.
John S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker dankie. Goed toegerus. Lekker kombuis.
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek sien uit om julle weer te ontvang! Ek het spesifiek hierna gaan kyk en kan jou verseker dis slegs merkies weens ouderdom, maar dankie vir die uitwys.
Beaulha P - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi plekkie!
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang! Ek stem saam, die hittegolf tydens julle verblyf het ons laat besef dat die sterkste dakwaaier nie genoeg is nie.
Thilia B - Jan 2021
Algehele gradering
Badkamer is ongelooflik klein en onprakties. Kombuis mooi.
Peet V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjiese ruim woonstel.
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang!
Natasha R - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik skoon en netjies.
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang!
Ulandi D - Aug 2020
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het. Baie goed geleë. Vriendelik en behulpsaam.
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang!
Lizelle P - Feb 2020
Algehele gradering
Ons as gesin het baie lekker daar gebly.
Bené se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang!
Gd M - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Bené se terugvoer
Baie dankie!! Enigetyd welkom.
Jackie D - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Bené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom.
Susan B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie rustige, veilige omgewing, netjiese en skoon selfsorg-eenheid.
Bené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom.
Maxie B - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig, rustig en gerieflik.
Bené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom.
Hannetjie B - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Charmaine B - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties, skoon, pragtig en alles wat mens mag nodig kry.
Bené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom.
Michelle P - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Bené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom.
Jen D - Mei 2019
Algehele gradering
Selfs beter as my verwagting.
Bené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom.
Wynand V - Apr 2019
Algehele gradering
Die perfekte plekkie met perfekte diens. Dankie.
Bené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom.
Ronel V - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflike skoon akkommodasie.
Lees meerBené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom.
Deon W - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustige kuiertjie.
Bené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom.
Seef C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Bené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom.
Ben S - Mei 2019
Algehele gradering
Pleasant stay. We will use again.
Bené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom. Dis verseker 'n toekomstige plan.
Anne Marie E - Mrt 2019
Algehele gradering
Had a relax evening in a beautiful home away from home.
Mariska F - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik gebly.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Corne S - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Bené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom.
Palesa V - Des 2018
Algehele gradering
Our stay there was wonderful.
Bené se terugvoer
Thanks so much, Palesa.
D B - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en skoon.
Pieter H - Nov 2018
Algehele gradering
Goeie diens, vriendelike mense.
Zurietta P - Nov 2018
Algehele gradering
Ruim en gerieflik.
Lorna B - Sep 2018
Algehele gradering
Bene het baie moeite gedoen.
Zelna V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Bené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom.
Maretha M - Mei 2018
Algehele gradering
A friend when needed.
Lees meerBené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom x
Christine O - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
Eveline N - Okt 2018
Algehele gradering
Good stay with nice hosts.
Retha V - Jun 2018
Algehele gradering
Was baie lekker dankie.
Bené se terugvoer
Baie dankie! Enigetyd welkom.
Ancerine H - Sep 2018
Algehele gradering
The accommodation was perfect for our purposes and excellent value for money.
Edwin F - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was net wat ons nodig gehad het.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selbornelaan 206, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang