Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bené

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hannetjie U
1 nag
5.0
Aug 2024

Veilig gevoel, lekker warm geslaap. Baie lekker gebly, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Excellent stay. The most incredible accommodating host one could ask for. The unit was spacious and exactly what we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Oornag. Baie netjies en skoon. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie rustige omgewing en almal is vriendelik. Love die plekkie! Almal is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, privaat, baie netjies. Baie lekker. Sal weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Vriendelike diens en alles was skoon en gerieflik! Netjies en skoon, sal weer gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Rustig en stil. Die verblyf by Bené was baie aangenaam. Dis eenheid is baie ruim en die omgewing is baie stil.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Definitief weer! Het baie lekker gebly! Ons het 'n bababed vir die aand benodig en hulle het ons van 'n baie ordentlike een voorsien teen geen ekstra koste. Die badkamer is wel 'n klein bietjie knap, maar die res is absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zanett & Jacques
Bené
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Groete Zanett

Anna E
1 nag
4.2
Nov 2023

Lekker plek om te bly. Baie lekker gebly. Net twee issues. 1. Mattress in kamer kan regtig vervanging word. 2. Met hittegolf moet daar beter voorsiening gemaak word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Zanett & Jacques
Bené
Dankie vir jou terugvoer.

Bianca B
1 nag
5.0
Mrt 2022

Waarde vir geld. Bene is baie netjies en goed ingerig. Die ligging is idaal. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zanett & Jacques
Bené
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zanett & Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selbornelaan 206, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28b68c964ff21d99d36e12e7eafa3072e0bf0b868836fcf40ab407e37301bf8cc3231577d04e27580ce6d85d81b071dca792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 206 Selborne Avenue Lyttleton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.827256866406 28.197499944131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang