Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bené

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selbornelaan 206, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bené bied 'n heerlike selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom in Lyttelton Manor, 'n voorstad van Centurion, binne stapafstand vanaf Unitas-hospitaal geleë is. Die Gautrein-stasie is 4 km ver en die Centurion Winkelsentrum is 5 km ver. Daar is verskeie restaurante en besienswaardighede in die area te vinde.

Bené kan tot 4 gaste akkommodeer. Die kamers is ingerig met 2 dubbelbeddens. Die bygevoegde bababedjie kan gebruik word vir 'n kleuter tot 3 jaar oud. Die klein badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke en basiese toiletware word voorsien. Die kombuis en leefarea is oopplan. Geriewe sluit 'n TV met 'n volledige reeks DStv-kanale in.

Die eenheid het 'n sonkragstelsel sodat gaste geen beurtkrag hoef te ervaar nie!

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en smoothiemaker plus al die basiese eetgerei en breekware. Die eenheid het veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige oornag. Bené is 'n pragtige selfsorg tuinwoonstel met alles wat jy nodig het. Alle reëlings vooraf goed georganiseer en die plekkie was skoon ...
Sien meer
Sep 2024
Hannetjie U
5.0
Veilig gevoel, lekker warm geslaap. Baie lekker gebly, veilig en netjies.
Aug 2024
Yvette M
5.0
Excellent stay. The most incredible accommodating host one could ask for. The unit was spacious and exactly what we required.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Philip V
Gesin met tieners
5.0
Oornag. Baie netjies en skoon. Goed toegerus.
Jun 2024
Amanda G
Gesin met tieners
5.0
Baie rustige omgewing en almal is vriendelik. Love die plekkie! Almal is baie vriendelik en behulpsaam.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zanett & Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Selbornelaan 206, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Bené het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selbornelaan 206, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28b68c964ff21d99d36e12e7eafa3072e0bf0b868836fcf40ab407e37301bf8cc3231577d04e27580ce6d85d81b071dca792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 54 5 1 5 206 Selborne Avenue Lyttleton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.827256866406 28.197499944131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang