Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benguela

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Dalene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflik, prentjie mooi met tienster diens en kos. Uitstekende ongelooflike ervaring. Pragtige gastehuis met the host wat jou verblyf uiters spesiaal maak. Kamers pragtig ingerig met ongelooflike see-uitsig vanaf swembad. Lugversorging en 'n kroegyskas komplementeer 'n badkamer met 'n heerlike instapstort. Ontbyt is 'n belewenis vol verrassings elke oggend. Beslis vyfster ontbyt om vyfster verblyf te komplementeer. 'n Plek om te rus, die pragtige uitsig te geniet in 'n kamer wat aan al jou behoeftes voldoen. As jy hier bly, wil jy heeldag in die gastehuis wees om die ongelooflike ervaring elke oomblik te geniet. Hierdie is nie net 'n vinnige oorslaapplek nie. Bly hier vir minstens 3 nagte, verkieslik 4-7 nagte. WiFi in meeste kamers is uitstekend met 50-100 Mbps sodat jy enige iets kan stroom van jou eie DSTV, Netflix en YouTube-rekening af. Ons kinders se kamer en die rusbankarea se WiFi was nie so goed soos in ons eie kamer nie. Ons sal beslis weer terugkeer en volgende keer minstens 5 nagte oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Simply the best. Excellent hospitality. Beautiful guest house, with exceptional views from rooms with sea view. Jonathan is a perfect host. We had delicious and beautifully presented breakfasts. Rooms are beautifully decorated with a bar fridge, air conditioning, walk-in showers, and high-speed WiFi in most rooms. Fresh fruit in your room and a place where you can relax and recharge your batteries. Definitely stay for at least 3 nights. Safe parking and a swimming pool with excellent views of the sea. We shall definitely stay here again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Uitstekend. Vriendelikheid en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Dankie! Jonathan se gasvryheid is eg. Ek is selfs met 'n heerlike sjokoladekoek tydens ontbyt verras, omdat dit my verjaarsdag was! Huishouding en diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2023

Daar is niks om te doen nie, moet iewers ry as jy iets wil sien of doen. Baie luukse dinge in die B&B wat glad nie gebruik word nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Yvette Z
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

5 star. Was a great experience. The staff and owner was so friendly and the breakfast was to die for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie gemaklik, baie netjies en ongelooflike kos. Die eienaar het ons verblyf regtig spesiaal gemaak. Hulle het ons opgegradeer sonder enige kostes na 'n beter kamer toe. Jonathan gaan regtig uit sy pad uit om alles vir jou so spesiaal as moontlik te maak. Niks te veel moeite nie en hy is altyd beskikbaar. Sy kos is uit boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie aangenaam. Eienaar is baie interaktief met gaste. Personeel baie professioneel. Kos is puik. Ligging perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Gerieflik. Baie netjies en skoon, vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Beautiful, warm and charming. Warm welcome. Beautiful stylish decor. Amazing breakfast. We only had one night. Would love to go back for longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eilandstraat 24, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00d02dbd81fe7833e7992aa3dd16694cfd1ed636eb1397a05201eaea619f9d821ec0f339c290672b93a6bb455ada809c453e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 24 Eiland Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.556984955168 19.366309224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang