Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benguela

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Benguela
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dalene K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene K

Ongelooflik, prentjie mooi met tienster diens en kos.

Uitstekende ongelooflike ervaring. Pragtige gastehuis met the host wat jou verblyf uiters spesiaal maak. Kamers pragtig ingerig met ongelooflike see-uitsig vanaf swembad. Lugversorging en 'n kroegyskas komplementeer 'n badkamer met 'n heerlike instapstort. Ontbyt is 'n belewenis vol verrassings elke oggend. Beslis vyfster ontbyt om vyfster verblyf te komplementeer. 'n Plek om te rus, die pragtige uitsig te geniet in 'n kamer wat aan al jou behoeftes voldoen. As jy hier bly, wil jy heeldag in die gastehuis wees om die ongelooflike ervaring elke oomblik te geniet. Hierdie is nie net 'n vinnige oorslaapplek nie. Bly hier vir minstens 3 nagte, verkieslik 4-7 nagte. WiFi in meeste kamers is uitstekend met 50-100 Mbps sodat jy enige iets kan stroom van jou eie DSTV, Netflix en YouTube-rekening af. Ons kinders se kamer en die rusbankarea se WiFi was nie so goed soos in ons eie kamer nie. Ons sal beslis weer terugkeer en volgende keer minstens 5 nagte oorbly.

Dalene K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene K

Simply the best.

Excellent hospitality. Beautiful guest house, with exceptional views from rooms with sea view. Jonathan is a perfect host. We had delicious and beautifully presented breakfasts. Rooms are beautifully decorated with a bar fridge, air conditioning, walk-in showers, and high-speed WiFi in most rooms. Fresh fruit in your room and a place where you can relax and recharge your batteries. Definitely stay for at least 3 nights. Safe parking and a swimming pool with excellent views of the sea. We shall definitely stay here again and again.

Gerhard V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Uitstekend.

Vriendelikheid en behulpsaam.

Annette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D

Dankie!

Jonathan se gasvryheid is eg. Ek is selfs met 'n heerlike sjokoladekoek tydens ontbyt verras, omdat dit my verjaarsdag was! Huishouding en diens is uitstekend.

Elaine F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine F

Daar is niks om te doen nie, moet iewers ry as jy iets wil sien of doen.

Baie luukse dinge in die B&B wat glad nie gebruik word nie.

Yvette Z - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette Z

5 star.

Was a great experience. The staff and owner was so friendly and the breakfast was to die for.

Annelie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P

Baie gemaklik, baie netjies en ongelooflike kos.

Die eienaar het ons verblyf regtig spesiaal gemaak. Hulle het ons opgegradeer sonder enige kostes na 'n beter kamer toe. Jonathan gaan regtig uit sy pad uit om alles vir jou so spesiaal as moontlik te maak. Niks te veel moeite nie en hy is altyd beskikbaar. Sy kos is uit boonste rakke!

Carlo L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo L

Baie aangenaam.

Eienaar is baie interaktief met gaste. Personeel baie professioneel. Kos is puik. Ligging perfek.

Jeanine A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A

Gerieflik.

Baie netjies en skoon, vriendelike gasheer.

Grant B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant B

Beautiful, warm and charming.

Warm welcome. Beautiful stylish decor. Amazing breakfast. We only had one night. Would love to go back for longer stay.

Patrick G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick G

Most enjoyable with good location.

Great breakfast and attentive host.

Alroy S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alroy S

Baie lekker en rustige kuier.

Verblyf was baie lekker en die moeite werd. Ontbyt was egter nie wat ek gewoond aan is as 'n ontbyt nie.

Andre D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Lekker gebly

Die ontbyt was onverwags goed, het dit baie geniet.

Arina F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arina F

Very relaxing.

We had a very relaxing time at Benguela and the most beautiful view from our room. Godwin who received us was very friendly.

Colin F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Colin F

Rustig en baie stil.

Plek is netjies en baie mooi.

Mel K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mel K

Groot teleurstelling.

So 'n interessante plek en die eienaar vreeslik vriendelik toe ons daar aankom. Klein probleempies op die onderhoud kant, soos ligte wat nie werk nie en stukkende deurknop. Die gebrek aan pakplek maak Benguela ongeskik vir meer as een nag se oorbly. Wat skokkend was, is die eienaar se algehele gebrek aan simpatie of hulpverlening. Ek het op die ingang se trappe geval en my knie gebreek. Dit was a. g. v. drie goed: Geen beligting by ingang, geen handreling en 'n boonste trap met 'n "lippie" waar my voet vasgehaak het. Ek het na 1 in die nag teruggekom van die hospitaal af. Was in soveel pyn dat ek ander gaste wakker gemaak het, maar van die eienaar was daar geen sig nie. Ons moes die tweede dag in Gansbaai (en die res van ons toer) kanselleer om by 'n Kaapstad spesialis uit te kom. Nie alleen het Benguela nie aangebied om ons te vergoed vir die dag se tariewe wat ons nie gebruik het nie, maar het my R50 gevra vir 'n nougat uit die yskas. Werklik? Hoe kleinlik en geldgierig kan 'n mens wees. Dis nou 'n week later en ek het nog nie weer 'n piep van Benguela gehoor nie. As iemand beseer word op my perseel sou ek ten minste die foon opgetel het om te hoor hoe dit gaan. Nie by hierdie plek nie. It's all about the money, honey.

Nadia S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Elke oomblik geniet

Baie styl volle gaste huis. Skoon en netjies met n ongelooflike gasheer!!

Wessel M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel M

Kan baie sterk aanbeveel.

Baie vriendelike en professionele ontvangs. Kamer is ruim en baie skoon. Heerlike ontbyt.

Benguela se terugvoer

Hi Wessel, baie dankie vir 'n baie gawe resensie van Benguela. Dit was ons plesier om julle by ons te laat kuier. Ons hoop om julle spoedig weer te ontvang.
Warm groete,
Benguela Span

Benguela
Konrad L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad L

Just the best you can get

Jonathan is a excellent host, he spoiled us from morning to evening, served fine breakfast and super dinner, in between he gave super recommendations what’s to do in between.

Francois P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P

Pragtige verblyf

Baie netjies en skoon ruim verblyf. Sal dit ten sterkste aanbeveel. Lieflike en smaaklike ontbyt wat ons lank sal onthou!

Lynelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynelle V

Very pleasant.

Guests needs to be supplied with images of the exact room they have booked. To manage expectations.

Corneil C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneil C

'n Spesiale en baie unieke wegbreek met 'n pragtige uitsig.

Ons tyd by Benguela was heerlike bederf. Addisioneel tot die pragtige verblyf en die baie mooi gastehuis is daar besonderse klein detail wat ons tyd by Benguela baie spesiaal gemaak het. Die kamers is pragtig met besonderse dekor en uitstekende kwaliteit, die uitsig is baie mooi. Waar jy jou draai is daar 'n besonderse stukkie dekor wat jou verblyf by Benguela 'n baie spesiale ervaring maak. Die ontbyt in die bed was ongelooflik lekker en uitspattig bedien. Wat 'n pragtige plek met 'n baie warm ontvangs.

Benguela se terugvoer

Hi Corneil

Baie dankie vir 'n fantastiese resensie van Benguela. Dit maak ons baie bly om te hoor hoe baie julle die verblyf by Benguela geniet het. Ons hoop om julle iewers in die toekoms weer te kan ontvang.

Warm Benguela-groete

Benguela
Maxine T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine T

The service was excellent.

The breakfast was amazing, they went over and above to keep us happy. The room was very clean and provided everything we needed. The person we dealt with was also very friendly and always willing to help us with anything needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die diens was uitstekend.

Die ontbyt was ongelooflike lekker, hulle het uit hul pad gegaan om ons gelukkig te maak. Die kamer was baie skoon en alles wat ons nodig gehad het is voorsien. Die persoon waarmee ons te doen gehad het was ook baie vriendelik en altyd bereid om te help waar nodig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Benguela se terugvoer

Hi Maxine,

Thank you very much for taking the time to write us such a beautiful review. We are truly blessed to have had you spend some time with us. We look forward to the next time.

Warmest Benguela Wishes,
Jonathan, Handre, Janeen and The Golden Team

Benguela
Antoinetta V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta V

'n Heerlike ervaring.

'n Mooi see-uitsig, interessante dekor, gasvrye personeel en as bonus: 'n bederf-ontbyt uit die boonste rakke. Baie dankie, ons het die verblyf en ontbyt geniet.

Frederick U - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick U

Puik diens en vriendelike eienaars pragtige uitsig.

Dis pragtig skoon dis bekostigbaar en het n pragtige uitsig. Die eienaars is uiters aangenaam en diens is onberispelik. Sal dit sterk aanbeveel.

Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eilandstraat 24, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00d02dbd81fe7833e7992aa3dd16694cfd1ed636eb1397a05201eaea619f9d821ec0f339c290672b93a6bb455ada809c453e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 24 Eiland Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.556984955168 19.366309224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang