Benhais Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Hantie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Frans C - Mei 2024
Algehele gradering
Geen ontvangs, baie lelike aanspreking deur die persoon wat ons bygestaan het.
Robert C - Sep 2023
Algehele gradering
Geen afstandbeheer vir lugreëling.
Johan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Annesta K - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig en gasvry.
Shelley H - Jun 2022
Algehele gradering
Clean and tidy but requires some maintenance and wifi.
Benhais Guest House se terugvoer
Good day, Shelley
Thank you for the feedback regarding your experience.
I apologise for the issues surrounding the Wi-Fi as it is working and needs a code. The router is situated by the mirror on the left side where everybody can see it.
The road was busy because it was on die dam in Hartbeespoort and all the TV's in the house are new.
Kind regards
Wepner C - Nov 2021
Algehele gradering
Was die perfekte oorslaap plek vir 'n vinnige naweek wegbreek saam my vrou.
Lees meerCarine V - Nov 2021
Algehele gradering
Great.
Jeanine R - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker rustig
Meindert L - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker skoon kamer met vriendelike ontvangs.
Lees meerJohannes M - Sep 2020
Algehele gradering
Hi guys I don't want lie the place's soooo lovely , nice, clean , it's 3min from Hartebeest aerial cable way , 7 min to the dam , it's close to everything , rain or not I'm going again before December
Sherry K - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely and quite.
Kobie V - Sep 2019
Algehele gradering
The information offered online did not match the money we paid.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die inligting wat aanlyn aangebied word, stem nie ooreen met die geld wat ons betaal het nie.
Ons het baie betaal vir die nag - wat ons gekry het, was 'n dubbelkamer met 'n oopplan-badkamer en toilet (vreeslike ervaring!) - met 'n gebreekte bad. Die kamer/deur was langs die hoofingang van die gastehuis, baie mense en geraas.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riaan V - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Lindy V - Aug 2019
Algehele gradering
Was so-so.
Tarina E - Apr 2019
Algehele gradering
Beautiful, tranquil and relaxing.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Chané K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie oulik, skoon en netjies.
Engela K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, swembad, ontspannend.
Donovan B - Feb 2019
Algehele gradering
Perfek.
Lerato M - Des 2018
Algehele gradering
Benhais Guest House wasn't as advertised.
Sonika V - Nov 2018
Algehele gradering
Good.
Corrie V - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Selest E - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Stefanie C - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, vir seker Lekke(ge)slaap!
Zene L - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en vriendelik.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scott-straat 97, Schoemansville, Hartbeespoort, 0261, Noordwes