Benhais Guest House
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scott-straat 97, Schoemansville, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Benhais Guest House is in Schoemansville in Hartbeespoort geleë en bied gehalte-akkommodasie wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die gastehuis beskik oor 7 lieflike slaapkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Elke badkamer het 'n spa-bad of 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Benhais Guest House is gerieflik op die pad na die damwal en die tonnel geleë en daar is baie besienswaardighede en restaurante, winkels en doendinge naby.
Die gastehuis bied ook 'n skoonheidsalon op die perseel en besprekings moet vooraf gemaak word.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Portier
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Hantie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Scott-straat 97, Schoemansville, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Gaste dink Benhais Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Schoemansville Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scott-straat 97, Schoemansville, Hartbeespoort, 0261, Noordwes