Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beni Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Beni Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Susan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Veilig, rustig, skoon, netjies.

Was heerlik. Dankie.

Beni Apartment se terugvoer

Baie dankie, Susan. Jy is enige tyd weer welkom.

Beni Apartment
Onica M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onica M

Very relaxing.

Too nice, peaceful, no disturbances.

Beni Apartment se terugvoer

Thank you Onica, you are most welcome.

Beni Apartment
Robbie E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie E

Fantasties!

Ons was baie vriendelik ontvang, die kamer is baie modern en netjies. Ons het dit vreeslik geniet. Ons sal beslis weer besoek!

Beni Apartment se terugvoer

Baie danke Robbie. Julle was uitstekende gaste.

Beni Apartment
Vanessa H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H

It was warm and cosy, everything I needed was there. The host was amazing.

The apartment was very easy to find and very close to the places I needed to be. I felt safe and was well looked after. On the second day, my husband and children joined me and they enjoyed it just as much.

Beni Apartment se terugvoer

Many thanks for your review, Vanessa. We are glad that you have enjoyed your stay with us. You are most welcome.

Beni Apartment
Martie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K

Baie skoon, gerieflik ingerigte blyplek.

Inligting is deurgaans ontvang van ons gasvrou wat ons op hoogte gehou het van waterprobleme in die area.

Beni Apartment se terugvoer

Baie dankie Martie.

Beni Apartment
Duné C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duné C

Was verfrissend.

Was in 'n goeie area geleë en billike prys.

Beni Apartment se terugvoer

Baie dankie Dune, hoop om jou in die toekoms weer te akkommodeer.

Beni Apartment
Jeanelle N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanelle N

Perfekte plek vir 'n naweek wegbreek.

Ek en my vriendinne het so lekker by Beni Apartment gebly. Dit is perfek geleë en naby alles. Dit was baie skoon en Rita gaan regtig die ekstra myl. Ek sal verseker weer daar wil oorbly.

Beni Apartment se terugvoer

Baie dankie Jeanelle. Julle is enige tyd welkom.

Beni Apartment
Frans S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S

Really well equipped and very well taken care of.

Staying over at Beni Apartment was really a joy. It is within easy travelling distance from shops, the hospital and in a really quiet and tranquil environment. The stay was enjoyable and we will definitely make use of this facility again.

Beni Apartment se terugvoer

Thank you very much Frans. You are always welcome.

Beni Apartment
Ruan B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Skoon, netjies, stil en privaat.

Het die tyd daar geniet, alles wat jy kan nodig hê vir 'n aand weg. Skoon en netjies. Privaat en stil met jou eie ingang en parkering.

Beni Apartment se terugvoer

Baie dankie Ruan, julle is enige tyd welkom.

Beni Apartment
Danico V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danico V

Pragtige kamer. Baie modern. Bed was so gemaklik.

Baie kalm en rustig en hou baie van die stort wat glas het bo.

Driena G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Driena G

Vinnige besoek aan Pretoria.

Alhoewel Beni Apartment baie netjies en skoon is het ons hom 'n bietjie beknop gevind vir 3 volwassenes. (Pa, Ma en 23 jarige dogter).

Hannelie O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie O

Minimalistiese slaapplekkie, kompak maar baie netjies en alles wat jy benodig.

Lugversorging sal aanbeveel word en baie goeie ekstra. Selfs sonder TV is plekkie steeds baie ideaal!

Salomie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie S

Alles was net reg!

Ons kon nie vir beter vra nie. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Mario D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario D

Rustige verblyf gehad.

Die eienaar het gereeld opgevolg en bevestig of alles reg is. Dit is in 'n stil en rustige omgewing.

Beni Apartment se terugvoer

Baie dankie, Mario, vir jou resensie.

Beni Apartment
Tina V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Baie vriendelik, behulpsaam

Pragtige kamer en geriewe. Baie vriendelike diens en hulpvaardig toe ons hulp nodig gehad het.

Beni Apartment se terugvoer

Baie dankie Tina vir die goeie resensie, jy is enige tyd weer welkom. Jy was 'n baie aangename gas.

Beni Apartment
Vanaf R1 050
R1 050 R472
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 050
R1 050 R472
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maynardweg 518, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af2be748f51d1f0bf61f30b05432040ad4cdf174c423a83e70056e83ef04b21a8dea320352ee97388009674210bff408969?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R472 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 518 Maynard Road Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.79823946783 28.297871775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang