Beni Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Susan B - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, rustig, skoon, netjies.
Beni Apartment se terugvoer
Baie dankie, Susan. Jy is enige tyd weer welkom.
Onica M - Nov 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Beni Apartment se terugvoer
Thank you Onica, you are most welcome.
Robbie E - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Beni Apartment se terugvoer
Baie danke Robbie. Julle was uitstekende gaste.
Vanessa H - Jul 2023
Algehele gradering
It was warm and cosy, everything I needed was there. The host was amazing.
Beni Apartment se terugvoer
Many thanks for your review, Vanessa. We are glad that you have enjoyed your stay with us. You are most welcome.
Martie K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie skoon, gerieflik ingerigte blyplek.
Beni Apartment se terugvoer
Baie dankie Martie.
Duné C - Jan 2023
Algehele gradering
Was verfrissend.
Beni Apartment se terugvoer
Baie dankie Dune, hoop om jou in die toekoms weer te akkommodeer.
Jeanelle N - Nov 2022
Algehele gradering
Perfekte plek vir 'n naweek wegbreek.
Beni Apartment se terugvoer
Baie dankie Jeanelle. Julle is enige tyd welkom.
Frans S - Nov 2022
Algehele gradering
Really well equipped and very well taken care of.
Beni Apartment se terugvoer
Thank you very much Frans. You are always welcome.
Ruan B - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, stil en privaat.
Beni Apartment se terugvoer
Baie dankie Ruan, julle is enige tyd welkom.
Danico V - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige kamer. Baie modern. Bed was so gemaklik.
Driena G - Jul 2022
Algehele gradering
Vinnige besoek aan Pretoria.
Hannelie O - Okt 2022
Algehele gradering
Minimalistiese slaapplekkie, kompak maar baie netjies en alles wat jy benodig.
Salomie S - Okt 2021
Algehele gradering
Alles was net reg!
Mario D - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf gehad.
Beni Apartment se terugvoer
Baie dankie, Mario, vir jou resensie.
Tina V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, behulpsaam
Beni Apartment se terugvoer
Baie dankie Tina vir die goeie resensie, jy is enige tyd weer welkom. Jy was 'n baie aangename gas.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maynardweg 518, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang