Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benri Guesthouse & Self-catering

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Benri Guesthouse & Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lara V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V

Perfect spot for business or holiday stay.

Met by the very friendly and accommodating host. My room had a beautiful view, clean and comfortable.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Good day Lara, thank you for your lovely review. We are glad that you enjoyed your stay, and we hope to see you soon in the near future. Warmest regards, Stella

Benri Guesthouse & Self-catering
Sharlene C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene C

We enjoyed every minute of our stay.

Excellent and the service is great.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Hallo Sharlene. Thank you for the excellent review, we appreciate that. We are so happy to hear that you were satisfied. We are looking forward to your next visit and hope it will be very soon. Warmest regards, Stella

Benri Guesthouse & Self-catering
Elanie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie D

Baie lekker gebly. Sal weer daar bespreek. Ons het dit baie geniet.

Ons was baie vriendelik verwelkom by die gastehuis. Vriendelikste mense, mooiste plek. Het regtig lekker gebly daar en sal vir seker weer daar bespreek as ons deurgaan Oos Londen toe.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Elanie, baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons is altyd so bly as ons gaste ons verblyf en alles wat daarmee gepaard gaan ten volle geniet het en uiters tevrede is. Ons sien uit na jullie volgende kuier by ons. Seënwense, Stella

Benri Guesthouse & Self-catering
Anele S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele S

Heerlike kuier! Sal definitief weer gaan.

Was heerlike en baie skoon!

Cecilia K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K

Die voel of jy by jou eie huis kuier, vriendelike en absoluut 'n weer-kuier daar. Dit is my derde keer.

Dit is baie netjies en vriendelike personeel wat jou inwag by die deur. Ek was al drie keer daar, met vorige besoeke het en en my man die heerlikste ontbyt geniet. Hierdie keer was ek alleen in die woonstelakkomodasie wat alles het wat jy nodig het om vir 'n vakansie te gebruik. Met 'n fantastiese see-uitsig, is dit definitief die moeite werd om vanaf Hermanus te kom.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Beste Cecilia,

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is so bly dat jy dit elke keer net meer en meer by ons geniet. Ons streef daarna om altyd die beste gehalte en vriendelike diens te lewer. Ons gastehuis familie groei inderdaad en ons sien uit daarna om jou sommer binnekort weer hier by ons huis, weg van jou huis te verwelkom.

Baie seënwense,
Benita, Daisy en Stella

Benri Guesthouse & Self-catering
Julian J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian J

Baie lekker skoon plek. Lekker groot en oorgenoeg plek.

Baie lekker plek om te bly, lekker groot vir die hele gesin. Skoon en netjies en daar is heerlike ontbyt beskikbaar.

Sonja N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Skoon, netjies en vriendelike diens. Sal beslis weer daar bespreek.

Sien sterre.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Liewe Sonja. Baie dankie vir jou goeie terugvoer en wees verseker dat ons graag net die beste diens van hoë gehalte wil lewer. Dit was vir ons baie lekker om jou by ons te hê en sien uit na jou volgende besoek. Groete, Benri.

Benri Guesthouse & Self-catering
Sonja N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Pragtige uitsig.

Verblyf was skoon en netjies. Vriendelike staf. Pragtige uitsig.

Natascha V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha V

Verwagtinge oortref.

Eienaar en al die personeel regtig wonderlik en uit hul pad gegaan om als vir ons van beste gehalte te verskaf.

Denvor J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denvor J

Dit was 'n baie lekker naweek, die atmosfeer by die see was asemrowend.

Baie dankie vir die goeie en vriendelike ontvangs. Personeel was almal vriendelik. Ek sal beslis weer gaan vakansie hou by Benri.

Chimorne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimorne V

Beslis 'n ja! Hierdie was die mooiste plek met die mooiste uitsig.

Ons het tuis gegaan in die Dakwoonstel. Asemrowende uitsig. Goed toegeruste kombuis. Skoon handdoeke en linne. Baie pakplek in die kamers. Wasgoeddienste word verskaf teen 'n ekstra koste - bonus! Ons sal beslis weer hier bespreek!

Adele M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Ruim woonstel met lieflike uitsig.

Ons het heerlik in die penthouse gebly. Die eenheid is baie ruim met alles wat jy nodig het. Personeel baie vriendelik, ons sal weer daar bly. Dalk net stokke en balle vir die pooltafel kry.

Mariane V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariane V

Very smart, all that is necessary. They packed a takeaway breakfast, because we were leaving early.

The room was spacious. It was possible to move without falling over our suitcases.

Elna T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna T

Die heel beste.

Veilig. Pragtige see-uitsig. Sterk aanbeveel. Eersteklas.

Christine F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F

Was aangenaam gewees.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Good day, thank you for your lovely review. We are glad that you enjoyed your stay at Benri and we hope to see you soon in the near future. Warmest Regards, Benri B&B.

Benri Guesthouse & Self-catering
Cecilia K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K

Absoluut puik.

Benita is regtig so gasvry asook al die personeel. Dit was ons tweede keer by Benri en sal altyd hierdie fantasties plek gebruik wanneer ons weer hierdie kant to kom. Van inklok tot uitklok het niks verslap nie.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Good Day, thank you for your lovely review. We are glad that you enjoyed your stay at Benri and we hope to see you soon in the near future. Warmest Regards, Benri B&B.

Benri Guesthouse & Self-catering
Louise G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Ons sal beslis weer by Benri oorbly.

Goed geleë, skoon en netjies met vriendelike personeel.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Good Day, thank you for your lovely review. We are glad that you enjoyed your stay at Benri and we hope to see you soon in the near future. Warmest Regards, Benri B&B.

Benri Guesthouse & Self-catering
Lana V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana V

Clean and neat.

Great service received and breakfast was very tasty.

Simon B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon B

Excellent and organized

We had the penthouse and it was awesome. The view was stunning, the staff accommodating and friendly. It was well priced and good value for money.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. We are so glad you enjoyed your stay. You were an absolute pleasure to host.

We hope to see you in the near future.

Benri Guesthouse & Self-catering
Charlene L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L

Pragtige ligging en lieflike groot kamers.

Baie behulpsame gasvrou. Heerlike ontbyt.

Eve B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eve B

Asemrowend!

Al ons verwagtinge oortref! Baie vriendelike ontvangs. Alles was skoon en netjies. Alles was in plek! Ontbyt was heerlik! Sal definitief Benri B&B aanbeveel vir familie en vriende. Sal definitief self weer in Benri oornag!

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Good Day,

Thank you for your lovely review. We are glad that you enjoyed your stay at Benri and we hope to see you soon in the near future.

Warmest Regards,
Benri B&B

Benri Guesthouse & Self-catering
Jennifer R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer R

Very spacious and a great view.

We stayed in the penthouse which is very spacious and has all the amenities you need. Home away from home.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Good Morning,

Thank you for your review!

If you have any suggestions to how we can improve our value for money please let us know.

We hope to see you again in the near future.

Warmest Regards,
- Benri

Benri Guesthouse & Self-catering
Heinrich G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich G

Ruim - nie vir binnebraai nie.

Binnebraai werk glad nie. Was onder rook. Eers as jy daar kom staan daar geskryf dat die braai nie reg werk nie. Als was ook nie lekker skoon nie. Kombuis.

Jeanette S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette S

Pleasant

Kindly check the gutters above the front door of room B1, as it rained a lot during our stay, and the falling gushing water kept us awake a lot. Other than that, we were comfortable. We were offered 2 complimentary breakfasts, as there was some repair work done in our room, which was not completed, but did not affect our stay. Thank you.

Leandra R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra R

Baie aangename verblyf. Puik ontbyt. Waarde vir geld. Sal dit definitief aanbeveel.

Die verblyf het aan al ons verwagtings voldoen. Ontbyt was puik. Waarde vir geld. Sal vir enige een aanbeveel.

Maryna S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna S

Pragtige omgewing en uitsig. Baie goeie ontbyt.

Die kamer was teleurstellend vir die bedrag wat betaal is. Baie klein. Die kamer kort definitief aandag en 'n opgradering. Die toebehore en geriewe in die kamer was tweedehands en kort aandag en herstel. Die matras was baie laag en die beligting was nie baie goed nie. Oor die algemeen was die kamer maar baie gemiddeld.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Good day, Maryna.

Thank you for your honest feedback. Here at Benri, we try cater for a low budget, and a high budget guest.

May I suggest you book a larger room in the future?

Warm Regards
Management

Benri Guesthouse & Self-catering
Ferreira Nel M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ferreira Nel M

Heerlike stoep met mooi uitsig oor see.

Ruimte vir verbetering: Uiters swak (stadige) internetkonneksie. Moeilik om in en uit parkering met 'n groot voertuig te beweeg, te beknop.

Gert K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Uitstaande verblyf.

Dit was baie lekker om daar te bly. Heerlike ontbyt. Pragtige gastehuis.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Good day Gert,

Thank you, we look forward to accommodating you in the future.

Benri Guesthouse & Self-catering
Leon K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Absoluut fantasties.

Ons was hartlik ontvang deur Daisy wat ons kamer vir ons gaan wys het. 'n Glasie sjerrie om ons te verwelkom was welkom. Die kamer was toegerus met 'n lugversorger, dakwaaier, yskas en al die ander benodighede. Die bed was koninggrootte met 'n baie goeie matras. Die badkamer was 5-ster en baie skoon. Die kamer het sy eie uitgang na buite waar jou motor veilig parkeer staan. Benri is reg teen die see geleë en loopafstand na verskeie restaurante. Ons was bederf met 'n vyfster ontbyt en was net oor een ding jammer, en dit was dat ons nie langer by Benri vertoef het nie. Ons het by ses gastehuise tuisgegaan tydens ons Kaapse toer, maar Benri het loshande uitgestaan as die heel beste. Ons kan Benri sonder aarseling aanbeveel.

Pieter D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Dit was meer as wat ons benodig het, uitstekend.

Skoon en netjies, vriendelike diens, uitstekende ligging en ek sal enige tyd weer daar bly.

Jurie J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie J

Perfekte selfsorg-oornagplek in Oos-Londen!

Veilige parkering, super netjies, vriendelike diens, letterlik alles wat jy benodig om gemaklik en lekker oor te slaap. Privaat selfsorg-blyplek en in pragtige area digby die see. “Home-away-from-home”, naby genoeg aan winkels ook. Dankie, julle - sien jul gou weer!

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Thank you so much, Wessel.

We are super happy that you enjoyed your stay. See you soon.

Benri Guesthouse & Self-catering
Lizette V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Fantasties.

Alles was perfek en netjies. Baie dankie aan die personeel vir jul omgee. Sal dit vir almal aanbeveel.

Graham L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham L

Great.

Really have nothing but praise for this B&B.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed.

Het niks anders as lof vir hierdie B&B nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Thank you so much for your great review, Graham. I'm looking forward to having you stay here again.

Benri Guesthouse & Self-catering
Gillian W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian W

Lovely place.

Clean place, friendly staff.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek.

Skoon plek, vriendelike personeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cecilia K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K

Jy kan nie net vir een nag daar bly nie.

Vanaf die intekening by die kantoor tot by die verblyf was absoluut die moeite werd om vanaf Hermanus na Gonubie te ry. Hulle het ons so goed behandel. Die ontbyt was elke dag uitstaande en ook anders as die vorige dag. Daisy, Lizette en haar dames wat in die kombuis wat help het dit so smaakvol aangebied. Ons laaste dag kon ons nie aansit vir ontbyt nie want ons moes 6 uur ry, hulle het vir ons padkos gepak en varsgebakte wortelmuffins wat 20h00 aan ons gebring is. Baie dankie aan almal van julle.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Goeie middag Cecilia :-)
Baie dankie vir jou positiewe verwysing, maar dis eintlik julle wat vir ons so geseën het. Dis waar vriendskappe gesluit word en ons nie wil hê ons gaste moet huis toe gaan nie!
Ek glo julle het veilig gereis en is bly om weer tuis te wees. Wees geseënd met goeie gesondheid!
Sjalom,
DAISY

Benri Guesthouse & Self-catering
Izelle D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle D

Heerlike atmosfeer en uitsig. Gerieflik.

Die gastehuis is geleë in 'n baie rustige omgewing met 'n pragtige uitsig oor die see. Die kamers is netjies en gerieflik ingerig. Die ontbyt was uitstaande, met baie moeite voorberei en voorgesit, en 'n groot verskeidenheid.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Goeiedag Izelle,

Dit was n kort kuiertjie, wou so graag nog eers gesels, ek hoop ons sien julle weer.

Geseënde week vir julle.

Groete
Daisy

Benri Guesthouse & Self-catering
Martie R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martie R

Dit was 'n ontspannende aand, en aangename oornagverblyf.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, het selfs kospakkie vir volgende dag gepak omdat ons voor ontbyt wou reis.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Hi Martie :-)
Ek is bly julle het darem veilig gearriveer. Dit was gaaf om kennis te maak, ons sien uit na n volgende kuiertjie!
Hartlike groete
Daisy

Benri Guesthouse & Self-catering
Jakkie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V

Die mooiste uitsig en puik diens!

Dit was baie aangenaam om by Benri tuis te gaan. Pragtige blyplek en wonderlike uitsig. Ek beveel net aan dat skadunet parkering aangebring word.

Hettie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Dit was baie aangenaam.

Baie netjies, vriendelik en gasvry asook smaaklike ontbyt.

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Baie dankie, dit was so lekker om julle te ontmoet en so bietjie te kuier. Puruma Pride se kaartjies is nou mooi op ons Visitor's Info bord geplak.
Ek hoop ons sien julle weer een van die dae!
Lizette

Benri Guesthouse & Self-catering
Megan O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan O

Was just lovely!

One thing that really stood out for me was that the day we were leaving we had to be on the road very early so would miss breakfast, Benri had such an awesome breakfast pack packed for us which we enjoyed on the road home. Benri is so accommodating and friendly. We really enjoyed it and are planning to go back!

Benri Guesthouse & Self-catering se terugvoer

Hi Megan(My celebrity):-)
Thank you for your lovely review and thank you for blessing us with your stay! We would LOVE to spoil you again sometime soon?
Pray God's blessings over you and your family.
Warmest regards
DAISY

Benri Guesthouse & Self-catering
Vanaf
Vanaf R1 196
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 196
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 77, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefd45a86973a27291563d86b32749e121b7194809cbb57252a9de9f1cf4f99855a1a035e0cdc896ae24420dd96e5dd826dfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 196 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 77 Oceanway Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.950685296959 28.015201091766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang