Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benri Guesthouse & Self-catering

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lara V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Perfect spot for business or holiday stay. Met by the very friendly and accommodating host. My room had a beautiful view, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
Benri Guesthouse & Self-catering
Good day Lara, thank you for your lovely review. We are glad that you enjoyed your stay, and we hope to see you soon in the near future. Warmest regards, Stella

Sharlene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

We enjoyed every minute of our stay. Excellent and the service is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
Benri Guesthouse & Self-catering
Hallo Sharlene. Thank you for the excellent review, we appreciate that. We are so happy to hear that you were satisfied. We are looking forward to your next visit and hope it will be very soon. Warmest regards, Stella

Elanie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. Sal weer daar bespreek. Ons het dit baie geniet. Ons was baie vriendelik verwelkom by die gastehuis. Vriendelikste mense, mooiste plek. Het regtig lekker gebly daar en sal vir seker weer daar bespreek as ons deurgaan Oos Londen toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
Benri Guesthouse & Self-catering
Elanie, baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons is altyd so bly as ons gaste ons verblyf en alles wat daarmee gepaard gaan ten volle geniet het en uiters tevrede is. Ons sien uit na jullie volgende kuier by ons. Seënwense, Stella

Anele S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlike kuier! Sal definitief weer gaan. Was heerlike en baie skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia K
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Die voel of jy by jou eie huis kuier, vriendelike en absoluut 'n weer-kuier daar. Dit is my derde keer. Dit is baie netjies en vriendelike personeel wat jou inwag by die deur. Ek was al drie keer daar, met vorige besoeke het en en my man die heerlikste ontbyt geniet. Hierdie keer was ek alleen in die woonstelakkomodasie wat alles het wat jy nodig het om vir 'n vakansie te gebruik. Met 'n fantastiese see-uitsig, is dit definitief die moeite werd om vanaf Hermanus te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
Benri Guesthouse & Self-catering
Beste Cecilia, Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is so bly dat jy dit elke keer net meer en meer by ons geniet. Ons streef daarna om altyd die beste gehalte en vriendelike diens te lewer. Ons gastehuis familie groei inderdaad en ons sien uit daarna om jou sommer binnekort weer hier by ons huis, weg van jou huis te verwelkom. Baie seënwense, Benita, Daisy en Stella

Julian J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Baie lekker skoon plek. Lekker groot en oorgenoeg plek. Baie lekker plek om te bly, lekker groot vir die hele gesin. Skoon en netjies en daar is heerlike ontbyt beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Skoon, netjies en vriendelike diens. Sal beslis weer daar bespreek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
Benri Guesthouse & Self-catering
Liewe Sonja. Baie dankie vir jou goeie terugvoer en wees verseker dat ons graag net die beste diens van hoë gehalte wil lewer. Dit was vir ons baie lekker om jou by ons te hê en sien uit na jou volgende besoek. Groete, Benri.

Sonja N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Pragtige uitsig. Verblyf was skoon en netjies. Vriendelike staf. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natascha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Verwagtinge oortref. Eienaar en al die personeel regtig wonderlik en uit hul pad gegaan om als vir ons van beste gehalte te verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denvor J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Dit was 'n baie lekker naweek, die atmosfeer by die see was asemrowend. Baie dankie vir die goeie en vriendelike ontvangs. Personeel was almal vriendelik. Ek sal beslis weer gaan vakansie hou by Benri.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 196
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 196
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 77, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefd45a86973a27291563d86b32749e121b7194809cbb57252a9de9f1cf4f99855a1a035e0cdc896ae24420dd96e5dd826dfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 196 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 77 Oceanway Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.950685296959 28.015201091766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang