Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ben's Bed and Breakfast

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Ben's Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Heerlik rustig en stil en waarde vir geld.

My man het heerlik gebly toe ek op kort kennisgewing in 'n nabygeleë hospitaal opgeneem was. Hy was hartlik ontvang, alhoewel hy bietjie laat ingeboek het. Sal vir seker weer daar bly.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for the kind words - it's always encouraging when our guests enjoy their stay with us. We would love to see you again. I hope your medical procedure was a great success. Take care, the Ben's BnB Team.

Ben's Bed and Breakfast
Alba S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba S

Heerlike verblyf regtig aan te beveel vir alle gaste. Gaan bly gerus daar.

Ons verblyf was uitmuntend, alles skoon en netjies. Vriendelike en baie hulpvaardige gaste. Ons het dadelik tuis gevoel. Lekker geslaap en gekuier in Afrikaans.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Ai Hi Alba
Baie dankie vir jou 'kind words'. Ons waardeer opreg.
Kom kuier asb. weer.
Take care
The Ben's BnB Team

Ben's Bed and Breakfast
Nicholas M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas M

Spacious room with fine facilities. Warm welcome.

Convenient location in terms of business obligations, yet a peaceful, calming environment.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Nicholas
Thank you, we appreciate your kind words. Hope to see you and your wife again on your next trip to Pretoria.
Take care
The Ben's BnB Team

Ben's Bed and Breakfast
Chantel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Wat 'N fantastiese plek om te oornag.

Gasvry tot in die boonste rakke. Vriendelike mense met skoon kamers met so 'n gemaklike atmosfeer. Ontbyt was wonderlik. Dankie Ben's Bed and Breakfast.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Chantal, Dankie
Dit was wonderlik om julle te ontmoet.
Kom kuier gerus weer.
Die Ben's Span

Ben's Bed and Breakfast
Tienie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie E

Als was 100%. Baie dankie!

Pragtige huis en tuin. Vriendelike personeel. Netjies en gerieflik.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Dankie Tienie
Kom kuier gerus weer
Die Ben's Span

Ben's Bed and Breakfast
Martie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Baie lekker verblyf.

Met inboek het ons kamersleutel nie gewerk nie, maar ons is dadelik na 'n ander kamer geskuif en sommer ook ugrade na 'n luxury kamer toe. Ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig met bagasie. Natuurlik het loadshedding niks gepla nie, ons het altyd ligte gehad. Sal enige tyd Ben's aanbeveel.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Martie
Dankie, kom kuier gerus weer
Die Ben's Span

Ben's Bed and Breakfast
Bejanka S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bejanka S

Uitstekend.

Ben's B&B het deel van ons geraak. Die werknemers en eienaar gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Die kamers is netjies en groot. Die badkamers is groot en netjies. Ons het net alles van die plekkie gehou. Die ontbyt was so 'n lekker begin van 'n mens se dag. Ek sou sê almal in hul lewe moet net een keer daar uitkom. Ryk aan geskiedenis! Dit was waarlik 'n voorreg om daar te tydelik te woon. Lieflik!

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Bejanka
Ons sien uit na jou volgende kuier.
Laat dit goed gaan
Die Ben's Span

Ben's Bed and Breakfast
Libby D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Libby D

Very friendly and welcoming, clean and neat.

It is the ideal place near to Little Company of Mary hospital.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Dear Libby,
Thank you very much for your feedback.
We value it.
Kind regards,
Simon.

Ben's Bed and Breakfast
Mariska F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F

Pragtige plek met vriendelike mense.

Eenheid was netjies en skoon. Tuin is pragtig en ontbyt was heerlik.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Mariska,
Thank you for your kind review. We so enjoyed having you stay with us and hope to welcome you again some day soon. Take very special care. Cheryl at Ben's Bed & Breakfast

Ben's Bed and Breakfast
Riaan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Baie lekker, dankie.

Goed ontvang. Ontbyt meer as genoeg waarde vir geld en baie vriendelike staf.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Riaan and family. Our lives are enriched and this is made possible by our guests. Thank you for your kind comments and we hope to welcome you back on your next visit to Pretoria. Take care.

Ben's Bed and Breakfast
Sonica B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica B

Uitstekend verby!

Asemrowende plek, vriendelike diens en liplekker ontbyt!

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Sonica
It was great to have to stay with us. Thank you for your words. We hope to welcome you back again some day soon. Take very special care Cheryl at Ben's Bed & Breakfast

Ben's Bed and Breakfast
Liezel A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel A

Dit was 'n plesier om by Ben's Bed and Breakfast oor te slaap!

Die diens, spasie, netheid en omgewing is kliëntevriendelik en ek sal dit enige dag aanbeveel.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Liezel, thank you for your kind words. It is the folks who visit us who make our lives possible.
We hope to welcome you back for a visit someday soon.
Take very special care, Cheryl at Ben's Bed & Breakfast.

Ben's Bed and Breakfast
Hendrik B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Gemaklik en stylvol.

Ontvangs is elke keer warm en vriendelik. Kamers is gerieflik en stylvol. Sien klaar uit na volgende keer!

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Hendrik
Thank you for your kind words, it means the world to us.
We hope to welcome you again some day soon.
Take very special care Cheryl at Ben's Bed & Breakfast

Ben's Bed and Breakfast
Igna D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D

Baie gemaklike verbly in pragtige plek.

Ons is hartlik verwelkom deur Simon. Die kamer was baie netjies, goed toegerus en pragtig uitgelê. Stunning tuin en die decor in die hele plek is fantasties. Alles is netjies en skoon en goed onderhou. Ons sal beslis weer oorbly. Very good overnight spot for PBHS boarder parents as it is 1 km from school.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Igna,
Thank you so much for your kind words. It was great to have you stay over with us and we hope to welcome you again soon.
Take great care. Cheryl at Ben's Bed & Breakfast

Ben's Bed and Breakfast
Daniella R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella R

Die eienaar is so vriendelik en behulpsaam. Haar bestuurder, Simon, is ook so dierbaar. Hy het altyd gelag en geglimlag. Hulle het ons so tuis laat voel.

Die gastehuis is baie skoon en netjies. Die kamers is mooi groot. Ons was 'n groep van 6 dames, ons het die middag langs die swembad gesit en kuier, dit was so rustig, en die tuin is baie mooi. Hulle doen baie moeite met ontbyt, ons het dit baie geniet.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Daniella, apologies for the delayed note of appreciation for your kind words. Great to have you stay over with us.
Take care, Cheryl at Ben's Bed & Breakfast.

Ben's Bed and Breakfast
Ina D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Vriendelike, veilige verblyf met heerlike ontbyt.

Baie netjiese en veilige verblyf met 'n heerlike ontbyt en vriendelike ontvangs.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Ina
My apologies for the delayed note of appreciation for your kind words. It was our pleasure to have you stay over with us.
Hope to see you again soon
Take care
Cheryl at Ben's Bed & Breakfast

Ben's Bed and Breakfast
Hendrik B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Uitstekend.

Tweede besoek is selfs beter as die eerste een. Kan nie wag vir volgende keer nie. Dankie vir die hartlike ontvangs en vriendelike diens.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Hendrik, dit was so lekker om jou weer te sien. Dankie vir jou gawe woorde. Tot 'n volgende keer, Cheryl en Simon.

Ben's Bed and Breakfast
Retha V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V

Heerlik tuisgevoel.

Akkommodasie was puik. Daar is aan elke moontlike behoefte gedink met die beplanning van die kamers en ons het baie welkom gevoel. Netjies en skoon en 'n pragtige tuin.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Dear Retha,
We are grateful to have hosted you
Hoping to welcome you back again soon.
Kind regards,
Simon Gumbo

Ben's Bed and Breakfast
Cornelius D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius D

Accessible, private, clean and homely.

Friendly helpful staff. Large bedroom. Very good breakfast. Delightful owner.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you very much for supporting us, Cornelius. We look forward to hosting you again.
Kind regards,
Simon.

Ben's Bed and Breakfast
Rika C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rika C

Lekker gebly.

Simon het ons baie vriendelik ontvang. Dit was net baie sleg dat hul besig is om opknappingswerk te doen in die kamer reg langs ons. Dit was 'n aaklige lawaai en stof tot 16:00. Ontbyt was super!

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Rika. So jammer oor die geraas. Hopelik is dit alles die moeite werd. Dankie vir die oorslaap. Hoop ons sien julle weer, sonder die geraas. Mooi bly, Cheryl.

Ben's Bed and Breakfast
Renee V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Skoon, goed ingerig en goed geleë.

Ons was verwelkom deur Simon en hy was deurentyd beskikbaar. Ontbyt was heerlik en dit was lekker om ook met Cheryl elke oggend te kon gesels. Ons sal beslis weer hier bly!

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Ag dankie Renee, it was really lovely to catch up with you guys again.
Stay well and happy and we hope to see you again when you are up in this part of the world. Hope the surgery went well and that the patient is on the mend!

Ben's Bed and Breakfast
Hendrik B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Waarde vir geld en onverbeterlike gasvryheid.

Ek het lanklaas so welkom gevoel. Van die eerste oomblik af gevoel soos 'n BBP. Simon het geen kans laat verbygaan om dinge so gerieflik moontlik te maak nie - bedagsaamheid by uitstek! Die gasvrou was net so vriendelik en gasvry. Hartlike gesprekke, sonder om indringerig te wees, meester daarvan om mens tuis te laat voel. Kamer was gerieflik, skoon en stylvol. Pragtige tuin. En ontbyt was uit die boonste rakke. Ek bly nie sommer weer êrens anders nie!

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Hendrik.
Dankie dat jy besluit het om by ons oor te slaap.
Dit was lekker om jou te ontmoet..

Ben's Bed and Breakfast
Lenie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie S

Uitstekend.

Dit was 'n heerlike ervaring om daar tuis te gaan. Die kamer is ruim, netjies en goed toegerus. Uitstekend.

Jacobus S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Baie lekker en aangenaam.

Die akkomodasie is baie netjies en modern. Die personeel en eienaar is baie vriendelik. Die omgewing is rustig en die tuin is mooi.

Nickie N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickie N

Heerlik, alles wat jy nodig het en nog meer!

Ek sal Ben's Bed en Breakfast sonder twyfel aanbeveel. Goeie, vriendelike diens en die lekkerste ontbyt. Daar was regtig mooi na ons gekyk.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang!

Ben's Bed and Breakfast
Mari-lize M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-lize M

Heerlike oornagplek vir 'n vinnige besoek aan die stad.

Pragtige plek op die regte plek in die stad. Kamer was smaakvol en die linne het so skoon en heerlik geruik. Simon was vriendelik en baie behulpsaam. Heerlike ontbyt wat jy rustig op jou tyd kan geniet.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Mari-lize,
Baie dankie dat julle besluit het om by ons oor te slaap.
Dit was so lekker om julle te ontmoet..
Sien julle weer.

Ben's Bed and Breakfast
Francois V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Lekker naby waar ek moet vergader.

Netjiese gastehuis en vriendelike diens.

Benissa L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benissa L

Sal weer daar bespreek.

Wat ‘n verrassing om te sien Okkie (Ben) van Binnelanders is die eienaar van die gastehuis. Dit is ‘n pragtige plek, netjies en beslis die moeite werd. Eerste gastehuis waar ek oornag met meer as genoeg koffie, tee, suiker en melk. Ontbyt was heerlik. Baie gasvry. Ag, dit was net lekker. Baie dankie.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie! Kom loer gerus weer in.

Ben's Bed and Breakfast
Leonie W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie W

Uitstekende diens. Lieflike ontbyt. Pragtige kamers, veral die stort lekker groot. Baie dankie vir 'n baie lekker verblyf.

Die diens was uitstekend. Sal enige tyd dit aanbeveel. Simon is 'n uitstekende gasheer.

Anja M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M

Baie lekker, fantastiese ontbyt en netjiese kamer.

Vriendelike mense, fantastiese ontbyt. Kamer met WiFi en lugversorging.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie! Sien jou gou weer.

Ben's Bed and Breakfast
Elke V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke V

Fantasties.

Aangenaam en iets vir die oog.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit opreg.

Ben's Bed and Breakfast
Quinton D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton D

Fantastiese diens en waarde vir geld!

Ons het slegs vir een aand by Ben's Bed and Breakfast gebly, maar was baie beindruk. Kamers was groot, netjies, en meer as genoeg verversings vir gaste. Die eienaar en opsigter was vreeslik vriendelik en tegemoedkomend. En die ontbyt was fantasties! Sal definitief terug wees.

Ben's Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit opreg en hoop om julle sommer gou weer te sien!

Ben

Ben's Bed and Breakfast
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholsonstraat 50, Baileys Muckleneuck, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83277f01a48ba31dbf48ba3e3d5e772b3aac63b8071aed5bbd7300926979d3bb36647e30513570852d9dea1cd82753ef767b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 50 Nicholson Street Baileys Muckleneuck 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.76591859256 28.226753440016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang