Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benson's Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Elaine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Puik oornag plekkie. Baie vriendelike ontvangs, pragtige plekkie, netjies. Skoon, dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santjie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Voorstel: Lugversorger in die kamer, asb. Wonderlike, vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fina T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

I will recommend Benson's Lodge to travellers. Excellent. The owners were extremely nice and friendly. Warm welcome. We will be looking forward to hosting you again in the future. The best in the Lichtenburg/Coligny area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Benson's Lodge
Fina, you were a model guest and made our 'job' so easy. Still, we feel humbled by your kind review. Thank you and looking forward to your next stay.

Melinda Bredenkamp Nou Mare M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Aie lekker. Verblyf gebruik deur vriende en familie vir 'n troue. Pragtig netjies, dankie. Sal beslis die verblyf aanbeveel vir vriende en familie. Goeie waarde vir geld. Ons het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudi M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Dit was so lekker stil en rustig. Sal weer by hul tuis gaan, aangename mense. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Hartlike ontvangs en vriendelike diens. Johan en Marina is 'n uitstekende span wat ons welkom laat voel het en meer soos vriende as gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Vriendelike ontvangs. Rustige omgewing.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgie A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Homely and comfortable and a very accommodating host. The rooms are spacious and well equipped. Lovely, big bathroom with beautiful towels. Our host started a fire for us as we only arrived at 19:00 and all the crockery etc. was set out on the patio table. Extremely welcoming after a long journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag
5.0
Jan 2022

Baie skoon, netjies en uitstekende waarde vir geld. Ek kan regtig hierdie verblyf sonder enige voorbehoud aanbeveel. Die kamer is goed toegerus met baie gerieflike bed en 'n volgrootte yskas. Daar is allerhande gerief vir braai buite die eenhede en 'n TV. Baie netjies en skoon en ongelooflike waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Oornag op plaas. Johan het ons baie vriendelik ontvang. Alles wat 'n mens benodig, en nog!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treurfontein Plaas, Coligny, 2725, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ8QX2j28Ayf9fVPe1tSfRPktY7k3cT9dDTMToOAun13PgRCNCJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Treurfontein Farm Coligny 2725 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.344634445195 26.325947479786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang