Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benson's Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treurfontein Plaas, Coligny, 2725, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Benson's Lodge is op 'n plaas en bied gehalteverblyf aan oornaggaste of sakereisigers. Dié lodge is net buite Coligny en sowat 25 km vanaf Lichtenburg.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede, elk met 'n en suite-badkamer. Dié eenhede is rondom 'n gesellige patio met oorgenoeg sitplek en gemeenskaplike braaigeriewe geleë.

Die lodge bied 'n pragtige uitsig en is net ver genoeg buite die dorp sodat gaste 'n rustige atmosfeer kan ervaar, maar is steeds naby genoeg indien gaste 'n winkel sou benodig.

Benson's Lodge is trots op hul skoon en gerieflike kamers en uitstekende kliëntediens.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Elaine B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik oornag plekkie. Baie vriendelike ontvangs, pragtige plekkie, netjies. Skoon, dadelik tuis gevoel.
Jun 2024
Santjie W
Saam met lewensmaat
5.0
Voorstel: Lugversorger in die kamer, asb. Wonderlike, vriendelik.
Mrt 2024
Fina T
Saam met lewensmaat
5.0
I will recommend Benson's Lodge to travellers. Excellent. The owners were extremely nice and friendly. Warm welcome. We will be looking...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Melinda Bredenkamp Nou Mare M
Saam met vriende
5.0
Aie lekker. Verblyf gebruik deur vriende en familie vir 'n troue. Pragtig netjies, dankie. Sal beslis die verblyf aanbeveel vir vriende en familie. Go...
Sien meer
Feb 2024
Trudi M
5.0
Dit was so lekker stil en rustig. Sal weer by hul tuis gaan, aangename mense. Het baie lekker gebly.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Treurfontein Plaas, Coligny, 2725, Noordwes
  • Gaste dink Benson's Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Coligny Noordwes
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treurfontein Plaas, Coligny, 2725, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ8QX2j28Ayf9fVPe1tSfRPktY7k3cT9dDTMToOAun13PgRCNCJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Treurfontein Farm Coligny 2725 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.344634445195 26.325947479786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang