Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bentley Estate Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan, Bentley-landgoed, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bentley Estate Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige landgoed in die hartjie van Ballito geleë. Die landgoed is sowat 600 m vanaf Thompsonsbaai se strand en rotspoel geleë.

Die volledig gemeubileerde eenheid het slaapplek vir 4 mense en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en 'n dubbelbed onderskeidelik. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die moderne kombuis het 'n ontbyttoonbank, toebehore, 'n stoof en oond, 'n wasmasjien, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n groot 40-duim-TV met sekere DSTV-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon wat 'n 4-sitplektafel bied.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en vermaakarea. Daar is twee braaiers beskikbaar vir gebruik met 'n opwasbak. Daar is ook 'n gemeenskaplike toilet vir gebruik in die vermaakarea. Daarbenewens is daar 'n waskamer met munte-aangedrewe wasmasjiene waartoe gaste toegang het.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ocean-rylaan, Bentley-landgoed, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bentley Estate Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan, Bentley-landgoed, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0651ba274ded4d81806b78dedaffbbbd617c5b4d587895e3c0d1b81f91c22bbbecb19c5d1df6b60970b1b9541833fb2fb9a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Ocean Drive Bently Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5249159 31.2237767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang