Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bentley On The Beach

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Roxane T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful stay. Exquisite views of the beach and a comfortable stay. Highly recommend a stay at Bentley on the beach. The host was friendly and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Bentley On The Beach
Hi Roxanne, it was a pleasure to host the two of you. Do hope to see you again. So glad that you enjoyed yourself; thank you for the review.

Morne V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Fantastiese uitsig, goed geleë en vriendelike personeel. Van ek daar ingestap het was ek vriendelik ontvang, kamers is ruim en netjies en die ontbyt was heerlik! Sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Bentley On The Beach
Hallo Morne. Dankie man... nie gedink ons verdien al daai sterre nie. Dit maak mens nederig voel. Dankie nogmaals vir jou lekker persoonlikheid en kuier. Ons hoop om jou definitief weer gou hier te sien. Robert en Span.

Jan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Kom vir seker weer terug. Baie mooi plekkie met asemrowende uitsig. Altyd iemand beskikbaar om jou met iets te help as nodig is. Tot 'n babakot vir ons kamer gekry vir ons klein seun. Kom vir seker weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gb J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Kraakvars, silwerskoon kamer en badkamer. Wonderlike see-uitsig en goed geleë. Ons het heerlik gebly! Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en laat tuis voel en selfs vir ons twee getekende CD's gegee. Ons kom beslis weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Bentley On The Beach
Hi julle twee. Dankie vir die kuier en die mooi resensie. Sien julle gou weer. Roberto en span

Kobus N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Enjoyable, friendly welcome from staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Bentley On The Beach
Dankie vir jou kuier, Kobus, en ook vir die nota dat die 'Cleanliness' nie 5 sterre was nie. Nogmaals dankie vir die 4! Ons gee dringend aandag daaraan aangesien ons 'n 5 ster veral op daai een wil hê. Sien binnekort weer. Robert

Tsele M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

It was wonderful. Good. Parking needs improvement. Maintenance needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Bentley On The Beach
Hi Tsele, sorry for my late reply, but better late than never. Thanks for your wonderful review. We will attend to the things you mentioned. I actually started here in January and am fully occupied with just that. Hope to see you soon. Robert and Team

Glenn N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Excellent. Very good and value for money. Aircon not working well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Bentley On The Beach
Thanks, Glenn. Glad you guys enjoyed your stay with us. Would love to see you back. Robert (new manager)

Herman C
Kort verblyf
4.2
Jun 2024

Ek sal Bentley on the beach aanbeveel. Bentley on the Beach was 'n aangename verblyf bestemming. Ongelooflike uitsig met goeie diens. Ontbyt was aangenaam en WiFi was voldoende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Robert
Bentley On The Beach
Herman, so bly jy het lekker gekuier. Hoop om jou spoedig weer te ontvang. Roberto

Rene L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Lekker ligging maar fotos misleidend. Baie vriendelike diens. Die ontbyt is baie lekker, net min. Die ligging is perfek. Die fotos is nie hoe die plek regtig lyk nie. Die fotos is misleidend. Die plek is redelik verouderd. Baie potensiaal vir verbetering. Tarief is te veel vir wat mens kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Christof S
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jul 2023

Ondergemiddeld. Eienaar en personeel was baie vriendelik. Die eiendom is vreeslik verwaarloos en ek kon duidelik sien dat daar al vir baie lank min tot baie min instandhouding gedoen word. Gelukkig was die ligging baie goed. Ek was baie teleurgesteld dat 'n plek met soveel potensiaal so afgeskeep word en dat basiese instandhouding nie eers gedoen word nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 180
R2 180 R1 453
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 180
R2 180 R1 453
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Promenade 19, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc96951d7f23634a56597d8b4f50f92e125ed08a692f7f0810434295f23732e191569c681be23b9ba5d6038c4ef7e3a6f056f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 180 nouVanaf R1 453 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 19 The Promenade Glen Ashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.762163374587 31.064504608512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang