Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bentonhof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Marina A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige uitsig. Mooi en gerieflik. Baie mooi, gerieflik, netjies en skoon. Mooi geleë, seeuitsig en naby strand. Alles wat nodig is, is in die gastehuis. Parkering is buite. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
John Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Was 'n groot voorreg om jou te kon akkommodeer! Hoop ons sien weer in die toekoms! Anita Bentonhof

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Hi Henk, Thank you very much for your positive response. Enjoy your day. Anita

Melanie V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie vriendelik ontvang en omgewing was rustig net wat nodig was. Ons het baie lekker gebly en gerus. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Hi Melanie, Bly jy het jou verblyf geniet! Dankie vir jou positiewe terugvoering! Hoop ons sien weer in die toekoms! Geniet 'n week. Anita Bentonhof

Edna N
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Was lekker naby die see. Dis 'n baie eenvoudige plekkie, met geen 'luxury' nie. Naby die see.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Anita
Bentonhof
Hi Edna, dankie vir jou verblyf. Ek weet nie wat jy bedoel met 'n eenvoudige plekkie nie, maar dit is 'n goed toegeruste gastekamer met alles daar in wat jy nodig het! Jammer dat jy die kamer se sleutel verloor het, maar ongelukkig was dit jy se verantwoordelikheid om 'n sleutel te laat maak. Geniet dit en voorspoedige 2025! Groete Anita Bentonhof

Anette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike ontspannende ervaring, sal beslis aanbeveel vir my familie en vriende. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Kamer, beddegoed, badkamer, ens., baie skoon en netjies. Loopafstand van die strand af. Netjiese, skoon area. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Hi Anette, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Baie bly jy het jou verblyf geniet! Hoop ons sien jou weer in die toekoms! Geniet die dag! Anita Bentonhof

Vernon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gasvryheid, netheid en sakpas prys sal ons beslis weer laat terugkeer. Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer baie tuis gevoel. Die blyplekkie was baie netjies ingerig en net oor die pad van die see. Ons kon die sonsondergang en opkoms terdee geniet. Die omgewing was stil en rustig en ons het baie veilig gevoel. Ons sal beslis weer van die uitstekende ligging, gasvryheid en netheid gebruik maak. Ons beveel hierdie juweeltjie beslis aan. Baie dankie. Ons sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Hi Vernon, dankie vir jou positiewe terugvoering! Ek is bly jy het jou tyd by Bentonhof geniet! Hoop ons sien weer in die toekoms! Groete, Anita, Bentonhof

Hercules S
Lang verblyf
4.6
Des 2024

Baie lekker gewees en kan aanbeveel. Ons tyd by die plek geniet. Was skoon en veilig en die ligging is goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Bentonhof
Hi Hercules, Ek bly jy het tyd by Bentonhof geniet! Hoop ons sien weer in die toekoms! Geniet die dag/nweek! Anita Bentonhof

Dirk T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

100%. Ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Heerlik rustige blyplek. Ons het 'n lekker rustige kuier gehad in 'n mooi skoon kamer, met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Bentonhof
Hi Mariana, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Hoop ons sien weer in die toekoms! Geniet die dag/naweek! Anita Rautenbach

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Veilig. Skiet tekort aan pakplek vir koffie maak ens. Swak ventilasie, net deur en voorvensters en geen vensters verder, selfs nie eens die badkamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Bentonhof
Hi Andre Dit is die struktuur van die huis.. nog nooit klagtes rondom dit gekry nie... met voorvensters en deur is daar egter genoeg lig en lug! Geniet die dag!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar-rylaan, Bentonhof 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA170abf88158ec611088b5c862f72dffaf59f63160a1cee101257507f0c48a4b5dc63f2e0634321b4995ae3cee2f7783f2185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 Hannes Pienaar Drive Bentonhof 7 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.138337739345 22.110661602412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang