Bentonhof
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Melanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en omgewing was rustig net wat nodig was.
Bentonhof se terugvoer
Hi Melanie,
Bly jy het jou verblyf geniet! Dankie vir jou positiewe terugvoering!
Hoop ons sien weer in die toekoms!
Geniet 'n week.
Anita Bentonhof
Anette L - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike ontspannende ervaring, sal beslis aanbeveel vir my familie en vriende.
Bentonhof se terugvoer
Hi Anette,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Baie bly jy het jou verblyf geniet!
Hoop ons sien jou weer in die toekoms!
Geniet die dag!
Anita Bentonhof
Vernon H - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvryheid, netheid en sakpas prys sal ons beslis weer laat terugkeer.
Lees meerBentonhof se terugvoer
Hi Vernon, dankie vir jou positiewe terugvoering! Ek is bly jy het jou tyd by Bentonhof geniet! Hoop ons sien weer in die toekoms!
Groete,
Anita, Bentonhof
Mariana V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik rustige blyplek.
Bentonhof se terugvoer
Hi Mariana,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Hoop ons sien weer in die toekoms!
Geniet die dag/naweek!
Anita Rautenbach
Andre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig.
Bentonhof se terugvoer
Hi Andre
Dit is die struktuur van die huis.. nog nooit klagtes rondom dit gekry nie... met voorvensters en deur is daar egter genoeg lig en lug! Geniet die dag!
Hans K - Jan 2024
Algehele gradering
Place was nice. See comments above.
Bentonhof se terugvoer
Hi Hans,
There is a small broom in the room. We clean your room after 1 week, as we arranged with you. You could just ask for anything, as we communicate on a regular basis with our guests. You had mentioned that you enjoyed your stay.
Enjoy your day/weekend.
Natasha V - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Bentonhof se terugvoer
Hi Natasha, baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Ek is bly jy het jou verblyf geniet!
Hoop ons sien jou weer in die toekoms!
Geniet die dag!
Anita
Susan O - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Bentonhof se terugvoer
Hi Susan, thank you for your positive review!
We're glad you enjoyed your stay!
We hope to see you again in the future!
Anita Bentonhof
Gary W - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense. Baie welkom en gemaklik gevoel en baie lekker gebly!
Bentonhof se terugvoer
Gary,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Was voorreg om julle te kon akkommodeer! Hoop ons sien weer in toekoms!
Groete
Anita Bentonhof
Cornelia M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Alles is netjies en die ligging is baie goed.
Bentonhof se terugvoer
Hi Cornelia baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Was voorreg om jou te kon akkommodeer. Hoop ons sien weer in toekoms!
Groete
Anita Bentonhof
Ina S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Bentonhof se terugvoer
Hi Ina baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Was voorreg om jou te akkommodeer! Hoop ons sien weer in toekoms!
Geniet dag!
Anita Bentonhof
Hendrieka F - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker warm gestort en warm geslaap.
Bentonhof se terugvoer
Hi Hendrieka,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Bly jy het die verblyf geniet!
Hoop ons sien weer dv in toekoms!
Geniet die dag!
Anita Bentonhof
Charmaine D - Mei 2023
Algehele gradering
Het dit terdeë geniet.
Bentonhof se terugvoer
Charmaine, baie bly jy het jou verblyf geniet! Sien uit daarna om jou weer te akkommodeer.
Geniet jou dag.
Anita Bentonhof
Annelie V - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging. Baie netjies. Goed uitgerig.
Bentonhof se terugvoer
Annelie,
Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Baie bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien weer in toekoms!
Geniet aand/ naweek!
Groete,
Anita Bentonhof
Etienne K - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en waarde vir geld.
Bentonhof se terugvoer
Etienne,
B dankie v j positiewe terugvoering! Was voorreg om j'le b ons te kon akkommodeer!
Hoop ons sien weer in toekoms!
Geniet dg!
Anita Bentonhof
Pieter O - Des 2023
Algehele gradering
Lekker, veilig, gemaklik.
Bentonhof se terugvoer
Hi Pieter,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Ons bly jy het jou verblyf geniet! Hoop ons sien jou weer in die toekoms!
Geniet jou dag/ jaar!
Anita
Rina P - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelik, tevrede en terapeuties omdat dit by see is.
Bentonhof se terugvoer
Hi Rina,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Was voorreg om jou te kon akkommodeer. Hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete
Anita Bentonhof
Beverley V - Mei 2023
Algehele gradering
Very nice place with great sea view.
Bentonhof se terugvoer
Hi Beverley,
Thank you for your stay at Bentonhof.
Hope to see you in the future.
Regards,
Anita Bentonhof
Mark V - Jan 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Bentonhof se terugvoer
Hi Mark, thank you for your positive response. Glad you enjoy your stay. Hope toe see you again. Regards. Anita Bentonhof
Janine V - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en naby aan die strand. Lekker stoepie met braaigeriewe.
Bentonhof se terugvoer
Hi Janine, baie dankie vir jou terugvoering. Ek is bly jy het die verblyf geniet.
Daar is wel tafeltjie in die kas.
Groete
Anita Bentonhof
Xaviar S - Des 2023
Algehele gradering
Baie goeie keuse.
Bentonhof se terugvoer
Xaviar,
Dankie vir jou positiewe terugvoering! Bly jy het die verblyf geniet! Hoop ons sien weer in die toekoms!
Geniet jou dag/naweek!
Anita
Ami C - Nov 2023
Algehele gradering
Goef.
Bentonhof se terugvoer
Ami, baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Bly jy het jou verblyf geniet! Hoop ons sien jou weer in die toekoms! Geniet die dag en feesgety!
Anita
Christo V - Okt 2023
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Bentonhof se terugvoer
Hi Christo
Op die webwerf word wel Hartenbos aangedui en mt verkeer en weersomstandighede kan ons ongelukkig niks doen of verander nie. Ja, daar is wel waaier in kamer. Ek dink by min gastekamers kry jy 'n afdak. Ek het paar keer gevra of alles reg by julle is en elke keer jy aangedui dt alles reg is.
Hoop julle geniet res van die jaar
Groete
Anita Rautenbach
Steve R - Feb 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld
Lees meerBentonhof se terugvoer
Ek stel voor dat mens die webblad goed lees om te weet wat wel in die kamers beskikbaar is. Ek moet egter net noem dat gaste gewoonlik gastekamer in 'n goeie toestand los en was dit hierdie keer nie die geval nie. Dit is n goeie toegeruste gastekamer met bad, stort, mikrolgiof, yskas handdoeke koffie, tee, suiker, melk, ens. Daar is 'n houer vir skottelgoed. Geen gastekamer het kookgeriewe nie.
Indien mobiliteit vir stap n probleem was, kon julle ook ry. Die see is n 100m vanaf die akkommodasie. Verskeie kere het ons gebel om te vra of alles nog reg is, ons het julle ook ingelig van die kragonderbrekings, maar geen terugvoering ontvang nie.
Ek dink dit is n groot voorreg om in so pragtige omgewing te kan bly.
Groete,
Anita Bentonhof
Jackie K - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging en heeltyd veilig gevoel asook in die hele omgewing.
Bentonhof se terugvoer
Hi Jackie baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was 'n voorreg om jou te kon akkommodeer.
Hoop ons sien weer in toekoms.
Groete
Anita Bentonhof
Caryn H - Aug 2022
Algehele gradering
Thank you for a wonderful weekend.
Bentonhof se terugvoer
Caryn,
Thank you for your positive comment!
Hope toe see you in the future again!
Enjoy your day!
Anita Bentonhof
Marianne V - Jul 2022
Algehele gradering
Stil en rustig, stapafstand van die strand.
Bentonhof se terugvoer
Marianne,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n groot voorreg om jou te kon akkommodeer .
Hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Geniet jou dag.
Anita Bentonhof
Monique O - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Bentonhof se terugvoer
Monique,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Hoop om jou in di toekoms weer te akkommodeer.
Geniet die dag.
Anita Bentonhof
Noel C - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Bentonhof se terugvoer
Hi Noel
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ek is bly jy het die verblyf geniet en hoop om jou weer in die toekoms te ontvang.
Geniet die dag.
Anita Bentonhof
Esmeralda D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig, naby alles.
Bentonhof se terugvoer
Hi Esmeralda
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Ek bly jy het jou verblyf geniet!
Geniet die dag!
Anita, Bentonhof
Michelle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Bentonhof se terugvoer
Michelle,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop om jou weer in toekoms te kan akkommodeer.
Geniet die naweek.
Groete, Anita Bentonhof.
Leegay B - Feb 2022
Algehele gradering
Beste.
Bentonhof se terugvoer
Leegay,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was plesier om j'le te kon huisves.
Hoop om j weer in die toekoms te akkommodeer.
Anita Bentonhof
Nadine B - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Bentonhof se terugvoer
Nadine,
Baie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Waardeer baie!
Was voorreg om vir julle te kon huisves.
Hoop om weer in die toekoms te sien!
Geniet die naweek!
Groete,
Anita Bentonhof
Hermina Cornelia V - Apr 2022
Algehele gradering
Alles wat ek verwag het, was voorsien. Die verblyf was baie kort, maar aangenaam.
Bentonhof se terugvoer
Hi j'le was voorreg I'm te te kon akkomodeer!!
Hoop ons sien wr in toekoms!
Geniet dg!
Anita
Robin F - Nov 2022
Algehele gradering
Quiet and got a sea view.
Bentonhof se terugvoer
Hi Robin,
Thank you for your positive review.
Hope to see you in the future again.
Enjoy your day.
Anita
Gareth C - Okt 2022
Algehele gradering
Neat, comfortable and clean.
Bentonhof se terugvoer
Gareth,
Thank you for your positive response.
Hope to see you again in the future.
Enjoy your day.
Anita
Estelle P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Bentonhof se terugvoer
Estelle baie dankie vir positiewe terugvoering!
Was groot voorreg om jou te kon akkomodeer!
Hoop om jou weer in toekoms te kan ontvang !
Anita Bentonhof
Gerda En Etienne V - Apr 2022
Algehele gradering
Die plekkie is in 'n stil area, jy kan die see sien en heerlik gaan stap of draf.
Bentonhof se terugvoer
Gerda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer!
Hoop ons sien weer in toekoms.
Geniet dag!
Anita Bentonhof
Alfred K - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent.
Bentonhof se terugvoer
Hi Alfred,
Thank you for positive comment!
Hope toe see you in the future again!
Enjoy the day/ weekend!
Anita Bentonhof
Mariechen B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Bentonhof se terugvoer
Ernest,
Baie dankie vir jou verblyf!
Geniet aand!
Anita
Kobus S - Okt 2022
Algehele gradering
Gemengde gevoelens.
Lees meerBentonhof se terugvoer
Hi Kobus, die gastekamer is met 'n yskas en mikrogolf toegerus. Dit is 'n pragtige omgewing met wonderlike see-uitsig. Ongelukkig is ek nie in beheer van die weer nie en geen gastekamer het kookgeriewe nie. Alles is op die webwerf uiteengesit en daar is ook in boodskappe vir jou verduidelik dat voertuig voor gastekamer kan parkeer in veilige area. Jy was tevrede met die reelings en het jou plek bespreek. Dankie vir jou terugvoering oor 'n TV. In al die jare, het net 2 gaste 'n TV gevoorstel. Ons gaste geniet gewoonlik die omgewing en die lieflike see.
Geniet aand,
Anita Bentonhof
Pierre J - Des 2021
Algehele gradering
Die kamer se ligging was puik en het voldoen aan my behoefte vir 'n enkelnagslaapplek.
Bentonhof se terugvoer
Was voorreg om julle te kan akkomodeer!
Hoop om jou weer te akkomodeer!
Quezette V - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike 4 dae gebly, die verblyf was alles wat ons verwag het en meer.
Bentonhof se terugvoer
Quezette,
Was voorreg om julle by Bentonhof te akkomodeer!
Hoop ons sien julle weer in toekoms!
Groete,
Anita Bentonhof
Olet J - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike rus.
Bentonhof se terugvoer
Olet,
Was voorreg om julle by Bentonhof te akkomodeer!
Hoop ons sien julle weer in toekoms!
Groete,
Anita Bentonhof
Elsabe L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en gerieflik. Skoon en netjies.
Bentonhof se terugvoer
Baie dankie vir jou verblyf by Bentonhof. Was voorreg om jou te kon akkommodeer!
Hoop ons sien jou weer in toekoms!
Erich F - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en ons het 'n aangename tyd gehad.
Bentonhof se terugvoer
Erich,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Was voorreg om julle kon akkommodeer! Bb bly j het j tyd geniet!
Hoop om j in toekoms te akkommodeer!
Geniet dag!
Anita Bentonhof
Mari M - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Bentonhof se terugvoer
Mari,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Groete, Anita Bentonhof.
Lee_ann J - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was baie fantasties, ons het ’n lieflike tyd in ’n baie rustige en liefdevolle plek gehad.
Bentonhof se terugvoer
Lee-ann,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Was 'n voorreg om jou by Bentonhof te kon huisves.
Hoop om jou weer te kan akkommodeer.
Geniet dag.
Anita Bentonhof
Andries K - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustig, koel en gerieflik.
Bentonhof se terugvoer
Andries,
Dit was voorreg om julle by Bentonhof te akkommodeer.
Hoop om julle weer te ontvang.
Geniet dag.
Bentonhof-groete
Anita
Chris V - Jan 2021
Algehele gradering
Great price for a nice flat right next to the heart of Hartenbos.
Bentonhof se terugvoer
Chris, thank you for staying at Bentonhof.
Hope to see you again in the future.
Enjoy your day.
Anita Bentonhof
Sandra D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie geniet .
Bentonhof se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Daar is 'n ekstra wasbak om skottelgoed te was. Die kamer is slegs vir 2 persone so daar is 2 van elk van die gaste!
Mens moet ook in gedagtes hou dat dit 'n gastekamer is en al die ander ekstras soos eergerei, koffie, melk, en tee 'n bonus is.
Lorrian J - Sep 2021
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het vir 'n goeie nag se rus na 'n lang, vermoeiende dag se reis.
Bentonhof se terugvoer
Lorrian,
Was groot voorreg om j'le b Bentonhof te akkomodeer.
Hoop om j wr in toekoms te kan akkomodeer.
Geniet dg!
Anita, Bentonhof
Kobus R - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflike, praktiese verblyf.
Bentonhof se terugvoer
Kobus,
Bb dnki v j terugvoering!
Was plesier om j b Bentonhof te akkomodeer!
Hoop ons sien j wr!
Geniet dg!
Anita
Joseph T - Mrt 2021
Algehele gradering
Belewenis
Bentonhof se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Dit was voorreg om jou by Bentonhof te akkommodeer.
Hoop om jou weer by ons te ontvang!
Phaezzle A - Jan 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Bentonhof se terugvoer
Hi Phaezzle,
Dit was voorreg om julle kon huisves. Hoop ons sien jou weer by Bentonhof.
Geniet jou dag
Anita Bentonhof
Heinrich C - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant stay.
Bentonhof se terugvoer
Baie dankie vir jou verblyf by Bentonhof. Kan jou verseker by see is "mildew" algemeen!
Na aanlleiding van my navrae of alles reg was by julle is en julle het geantwoord 100%!
Geniet dag!
Tommy M - Aug 2021
Algehele gradering
Kuier was baie rustig.
Bentonhof se terugvoer
Tommy, baie dankie vir jou verblyf by Bentonhof.
Geniet dag!
Chantall G - Des 2021
Algehele gradering
Was lekker tuiste gewees.
Bentonhof se terugvoer
Hi Chantall
Dankie vir jou terugvoering. Dit is egter 'n veilige area en alles wat in die gastekamer is, is presies soos op die webwerf!
Die gastekamer het nooit 'n garage gehad nie.
Geniet jou dag!
Anita
Louisa R - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker snoesig en rustig
Bentonhof se terugvoer
Louisa
Was voorreg om j b Bentonhof te kon ontvang.
Hoop om j weer b ons te ontvang!
Geniet aand!
Anita
Marelize D - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlike plekkie veral vir 'n paartjie of enkelpersoon.
Bentonhof se terugvoer
Marelize,
Was voorreg om j by ons te kon huisves!
Hoop ons sien j weer!
Geniet dag!
Groete,
Anita
Loré O - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker plekkie vir 'n vinnige oorbly.
Bentonhof se terugvoer
Hi Lore,
Was 'n voorreg om jou by Bentonhof te akkommodeer.
Geniet dag.
Anita Bentonhof
Annatjie S - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike ontvangs.
Bentonhof se terugvoer
Annatjie,
Baie dankie vir jou verblyf by Bentonhof! Hoop om jou weer te huisves by ons! Ons voorsien wel braai rooster en pragtige stoep met see-uitsig! Jammer nagelaat om vir jou te sê omdat die weer nie by gunstig was nie. Mense bly wel by langer. .Omdat ons ook by sentraal geleë is.
Geniet dag
Anita Bentonhof
Yolandi V - Mrt 2020
Algehele gradering
Was in 'n rustige en netjies omgewing, naby die strand.
Lees meerBentonhof se terugvoer
Hi Vera
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer. Hoop om julle weer spoedig by Bentonhof te sien.
Geniet die dag.
Anita Bentonhof
Jaco C - Jan 2020
Algehele gradering
Was baie wonderlik en die feit dat Langerberg mall baie naby was het dit vir ons baie bekostigbaar ook nog gemaak.
Bentonhof se terugvoer
Hi Jaco,
Was 'n groot voorreg om julle by Bentonhof te akkommodeer!
Hoop om julle weer hier te sien!
Anita
Bentonhof
Dalene V - Nov 2020
Algehele gradering
Besondere gasvryheid en baie netjies.
Bentonhof se terugvoer
Magdalena
Dit was voorreg om julle by Bentonhof te akkommodeer. Hoop om julle weer te ontvang.
Geniet dag.
Anita Bentonhof
Jenny R - Mrt 2020
Algehele gradering
Adequate for 1 night stopover.
Bentonhof se terugvoer
Hi Jenny, there is hand soap. Guests are advised to bring their own soap. Enjoy your day.
Johan G - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Bentonhof se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Hoop om jou weer te akkommodeer in Bentonhof.
Geniet jou dag.
Groete
Anita Bentonhof
Marianne S - Des 2019
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het as jy vir 'n kort rukkie bly en privaatheid en so naby swemplek. Was 'n absolute bonus en luukse.
Bentonhof se terugvoer
Goeie dag Marianne,
Was voorreg om julle by Bentonhof te kon huisves!. Hoop ons sien julle weer.
Geniet feesgety!
Groete
Anita
Bentonhof
Ndzuzo N - Okt 2019
Algehele gradering
It was amazing wish we could stay for long it was great staying there.
Bentonhof se terugvoer
Hi Ndzuzo,
Thank you for your good review !
It was a pleasure to accomodate you!
Hope to see you again in Bentonhof!
Enjoy your weekend!
Anita Bentonhof.
Raymond S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker plekkie en ongelooflike vriendelike mense.
Bentonhof se terugvoer
Beste Raymond,
Julle was goeie, aangename gaste om te huisves. Ons hoop om julle weer te kan huisves.
Geniet die dag!
Groete,
Anita
Lené V - Apr 2019
Algehele gradering
Perfek vir 'n kort see-naweek!
Bentonhof se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n groot voorreg gewees om julle hier huisves.
Ernst M - Feb 2019
Algehele gradering
Vind rus by Dias se ankerplek.
Bentonhof se terugvoer
Baie dankie. Dit was groot voorreg om julle te huisves.
Lacya G - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik, rustig en baie skoon.
Bentonhof se terugvoer
Hi Konsul
Dit was groot voorreg om julle by Bentonhof te kon akkommodeer.
Ons hoop om julle weer by ons te ontvang.
Groete, Anita Bentonhof.
Theo V - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf en goed geleë.
Bentonhof se terugvoer
Theo,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering! Julle was aangname en vriendelike mense en net 'm plesier om te huisves!
Sal julle graag weer Bentonhof wil ontvang!
Groete
Anita Bentonhof
Anthony M - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties, sal weer gaan.
Bentonhof se terugvoer
Beste Anthony,
Dit was aangenaam om julle te huisves.
Die parkering voor die kamer is baie veilig om te gebruik.
Geniet die dag!
Groete,
Anita
Chris B - Des 2019
Algehele gradering
As jy net slaapplek soek is dit die regte plek.
Bentonhof se terugvoer
Hi Chris,
Baie dankie vir jou verblyf in Bentonhof.
Geniet dag!
Anita Bentonhof
Gert S - Sep 2019
Algehele gradering
Die blok woonstelle se naam is nie duidelik gemerk nie.
Lees meerBentonhof se terugvoer
Beste Gert,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Jammer as die verblyf nie na jou smaak was nie. Ja die glas is lank, maar dit keer ook dat die badkamer nie nat word tydens 'n stort nie. Ek kan jou verseker dat die linne na elke kuier gewas word en is daar meer as een paar linne wat gebruik word vir hierdie doel. Veiligheid soos jy sal sien is glad nie 'n probleem nie. Talle inwoners van ons woonbuurt se motors word buite gestal. Mense loop restaurante toe en mense is baie aktief met fietsry en draf. Ons is bevoorreg om hierdie relatiewe vrede en veiligheid te geniet.
Ons verblyf is baie goedkoop en volgens terugvoering van vorige inwoners was die verblyf nog altyd goeie waarde vir geld.
Beste wense
Anita
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hannes Pienaar-rylaan, Bentonhof 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang