Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bentonhof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Melanie V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie vriendelik ontvang en omgewing was rustig net wat nodig was. Ons het baie lekker gebly en gerus. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Hi Melanie, Bly jy het jou verblyf geniet! Dankie vir jou positiewe terugvoering! Hoop ons sien weer in die toekoms! Geniet 'n week. Anita Bentonhof

Anette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike ontspannende ervaring, sal beslis aanbeveel vir my familie en vriende. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Kamer, beddegoed, badkamer, ens., baie skoon en netjies. Loopafstand van die strand af. Netjiese, skoon area. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Hi Anette, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Baie bly jy het jou verblyf geniet! Hoop ons sien jou weer in die toekoms! Geniet die dag! Anita Bentonhof

Vernon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gasvryheid, netheid en sakpas prys sal ons beslis weer laat terugkeer. Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer baie tuis gevoel. Die blyplekkie was baie netjies ingerig en net oor die pad van die see. Ons kon die sonsondergang en opkoms terdee geniet. Die omgewing was stil en rustig en ons het baie veilig gevoel. Ons sal beslis weer van die uitstekende ligging, gasvryheid en netheid gebruik maak. Ons beveel hierdie juweeltjie beslis aan. Baie dankie. Ons sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Hi Vernon, dankie vir jou positiewe terugvoering! Ek is bly jy het jou tyd by Bentonhof geniet! Hoop ons sien weer in die toekoms! Groete, Anita, Bentonhof

Mariana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Heerlik rustige blyplek. Ons het 'n lekker rustige kuier gehad in 'n mooi skoon kamer, met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Bentonhof
Hi Mariana, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Hoop ons sien weer in die toekoms! Geniet die dag/naweek! Anita Rautenbach

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Veilig. Skiet tekort aan pakplek vir koffie maak ens. Swak ventilasie, net deur en voorvensters en geen vensters verder, selfs nie eens die badkamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Bentonhof
Hi Andre Dit is die struktuur van die huis.. nog nooit klagtes rondom dit gekry nie... met voorvensters en deur is daar egter genoeg lig en lug! Geniet die dag!

Hans K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Place was nice. See comments above. Place was nice. No secure parking. A broom in the unit would be nice to clean the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Bentonhof
Hi Hans, There is a small broom in the room. We clean your room after 1 week, as we arranged with you. You could just ask for anything, as we communicate on a regular basis with our guests. You had mentioned that you enjoyed your stay. Enjoy your day/weekend.

Natasha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjies en skoon. Die plek was maklik toeganklik. Eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Hi Natasha, baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Ek is bly jy het jou verblyf geniet! Hoop ons sien jou weer in die toekoms! Geniet die dag! Anita

Susan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Enjoyable. Very comfortable. Everything was as advertised. Beach nearby. Felt very safe. Hosts were having issues with WiFi hence we couldn't log in, but not their fault.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Hi Susan, thank you for your positive review! We're glad you enjoyed your stay! We hope to see you again in the future! Anita Bentonhof

Gary W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie vriendelike mense. Baie welkom en gemaklik gevoel en baie lekker gebly! Baie skoon en netjies. Goed geleë met 'n pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Gary, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Was voorreg om julle te kon akkommodeer! Hoop ons sien weer in toekoms! Groete Anita Bentonhof

Cornelia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie vriendelike ontvangs. Alles is netjies en die ligging is baie goed. Dit was goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Hi Cornelia baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Was voorreg om jou te kon akkommodeer. Hoop ons sien weer in toekoms! Groete Anita Bentonhof

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar-rylaan, Bentonhof 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA170abf88158ec611088b5c862f72dffaf59f63160a1cee101257507f0c48a4b5dc63f2e0634321b4995ae3cee2f7783f2185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 Hannes Pienaar Drive Bentonhof 7 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.138337739345 22.110661602412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang