Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bentonhof

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar-rylaan, Bentonhof 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bentonhof is in 'n kompleks in Hartenbos geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n paartjie. Dit is net oorkant die straat van die see geleë, en naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort oor 'n bad, toilet en wasbak. Dit beskik oor 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf, asook toegang tot 'n balkon met braaigeriewe.

Dit spog ook met 'n see-uitsig vanuit die kamer. Gaste sal binne maklike bereik van Langeberg Mall, die Hartenbos-seefront met warm- en kouewaterswembad, glybane en 'n aantal kwaliteit restaurante wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 77 resensies vir Bentonhof
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hannes Pienaar-rylaan, Bentonhof 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bentonhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar-rylaan, Bentonhof 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA170abf88158ec611088b5c862f72dffaf59f63160a1cee101257507f0c48a4b5dc63f2e0634321b4995ae3cee2f7783f2185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 Hannes Pienaar Drive Bentonhof 7 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.138337739345 22.110661602412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang