Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bentonhof

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar-rylaan, Bentonhof 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bentonhof is in 'n kompleks in Hartenbos en bied gehalteverblyf ideaal vir 'n paartjie. Dit is net oorkant die straat van die see af geleë, en lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n balkon met braaigeriewe.

Die eenheid spog ook met 'n see-uitsig vanaf die kamer. Gaste is lekker naby Langeberg Mall, Hartenbos se strandfront met warm en koue swembaddens, glyplanke en verskeie gehalte-restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Melanie V
5.0
Baie vriendelik ontvang en omgewing was rustig net wat nodig was. Ons het baie lekker gebly en gerus. Dankie.
Mrt 2024
Anette L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspannende ervaring, sal beslis aanbeveel vir my familie en vriende. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Kamer, beddegoed, badkamer, ens...
Sien meer
Feb 2024
Vernon H
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid, netheid en sakpas prys sal ons beslis weer laat terugkeer. Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer baie tuis gevoel. Die blyplekkie w...
Sien meer
Jan 2024
Natasha V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon. Die plek was maklik toeganklik. Eienaar was vriendelik en behulpsaam.
Des 2023
Mariana V
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlik rustige blyplek. Ons het 'n lekker rustige kuier gehad in 'n mooi skoon kamer, met 'n mooi uitsig.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hannes Pienaar-rylaan, Bentonhof 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bentonhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar-rylaan, Bentonhof 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA170abf88158ec611088b5c862f72dffaf59f63160a1cee101257507f0c48a4b5dc63f2e0634321b4995ae3cee2f7783f2185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 Hannes Pienaar Drive Bentonhof 7 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.138337739345 22.110661602412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang