Cape Surprise
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carolien Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 273
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Elma N - Apr 2018
Algehele gradering
Goed geleë en ruim verblyf .
Cape Surprise se terugvoer
Goeie dag Elma,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit is altyd lekker om te weet dat gaste dit geniet om by ons plekkie oor te bly.
Neem asb kennis dat die permit- en kragfooi duidelik in ons eposse aan jul gekommunikeer is.
Vriendelike groete.
Eric M - Okt 2018
Algehele gradering
Good Position and good size, poor service from agent
Cape Surprise se terugvoer
Thank you for your review, Eric.
Glad to hear that you enjoyed the spacious flat. We regret that you did not enjoy your stay to the fullest but would also like to inform you that you were very unlucky to be there at the moment that our (nearly new) fridge gave problems. This is not something one can predict. We tried everything but could not get any person to repair it immediately due to a part to be ordered. In the meantime, there was a smaller bar fridge in the flat.
We greatly hope that we will be able to make this up to you on your next visit to Cape surprise.
We always strive to offer the best service and facilities to all our guests.
Kind regards.
Tanya V - Sep 2018
Algehele gradering
Ons wou nie huistoe kom nie!
Cape Surprise se terugvoer
Goeie dag Tanya
Baie dankie dat julle Cape surprise se ligging en sekutiteit vol punte gee. Ons is bly dat jul die huis, uitsig en omgewing kon waardeer. Ons werk ook graag aan ons diens tot voordeel van ons gaste vir 'n onverbeterlike ervaring. Jul is enige tyd weer welkom. Groete
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Stephanie P - Okt 2017
Algehele gradering
It was the best Cape town experience ever, kids enjoyed the view and stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste Kaapstad-ervaring ooit. Die kinders was gaande oor die uitsig en verblyf.
Ons ervaring was net ongelooflik. Wat ons op die foto's gesien het, was presies wat ons gekry het en meer. Van die intrapslag, die vriendelike sekuriteitsdiens, tot die dae wat ons op die strand deurgebring het, was iets om te onthou. Toegang na en van die strand was 'n vreugde.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cape Surprise se terugvoer
Dear Stephanie, many thanks for taking the time to write such a glowing review of our little spot in Strand. We value each and every response our guests submit.
We are delighted to hear that you made good memories. It really puts into perspective just what a great country South Africa is.
Thank you for choosing Cape Surprise.
Floyd C - Mei 2017
Algehele gradering
Vrek lekker verblyf.
Lees meerCape Surprise se terugvoer
Hallo julle, baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat jul die tydjie by Cape Surprise geniet het. Ons hoop om julle iewers in die toekoms weer terug te kan verwelkom.
Hettie T - Mei 2017
Algehele gradering
Awesome. Lekker gebly, als wat ons nodig gehad het is in woonstel. Dit het soos ons eie plek gevoel. Ons het baie lekker gebly.
Cape Surprise se terugvoer
Baie dankie Hettie. Dit is heerlik om te weet julle het dit geniet en dat julle gelukkig was.
Francois O - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Cape Surprise se terugvoer
Baie dankie Francois, ons hoop ons sien julle gou weer. Die wete dat gaste lekker gebly het en vertroue in ons het, is altyd 'n riem onder die hart.
Theo J - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Cape Surprise se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Theo.
Ek is bly jul het geniet.
Dis jammer dat jy omgekrap is, maar onthou asb, dat dit duidelik vooraf geadverteer en gekommunikeer is. Aangesien die plekkie binne-in 'n golf sekuriteits langoed is, is dit reels wat deur hulle vasgemaak word. Vriendelike groete.
Charmaine O - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was 'n ruim woonstel met al die geriewe om 'n mens se verblyf aangenaam te maak.
Lees meerCape Surprise se terugvoer
Goeiedag Charmaine,
Baie dankie vir jou terugvoer, ek is baie bly om te sien dat julle dit geniet het.
Dis jammer dat julle die diens negatief ervaar het. Dit is egter 'n groot uitdaging as gaste bespreek en nie hul eposse en SMSe lees nie aangesien alle relvante inligting daarin aangebring is.
Dankie vir die laat weet oor die kombuisware. Dit is dadelik opgevolg en ons vertrou dat dit vorentoe nooit weer 'n probleem gaan wees nie. Jammer vir die ongerief veroorsaak.
Wat die ligging aanbetref - Ons is binne-in 'n veilige golflandgoed geleë, sowat 50m vanaf die strand, met 'n see- en berg uitsig, Reg langs ons is 'n Ocean Basket restaurant. Sowat 7 minute se stap, of binne 1 minuut se ry, is daar 'n OK Bazaar supermark, asook verskeie ander restaurante en winkels.
Vriendelike groete,
Cape Sunrise
Elana S - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Cape Surprise se terugvoer
Dankie Elana. Julle is altyd weer welkom.
Marlene S - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Cape Surprise se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering.
Ons is bly jul het die verblyf geniet.
Groete,
Carolien
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: St. Andrews-rylaan, Emerald Bay CG16, Greenways, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang