Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Surprise

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St. Andrews-rylaan, Emerald Bay CG16, Greenways, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cape Surprise is 'n selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in Strand.

Die woonstel op die grondvloer is in 'n kompleks met direkte toegang tot die strand geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed.

Een van die badkamers het 'n bad en 'n stort, en die tweede het 'n bad met 'n stort oorhoofs. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, sowel as 'n tuimeldroër is beskikbaar vir gebruik. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en maak oop op die stoep. Daar is nie WiFi nie, maar gaste is welkom om hul eie internetstokkie saam te bring.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan gebruik, en aangesien dit binne die 24-uur-gepatrolleerde landgoed geleë is, sal gaste ook toegang tot tennisbane en 'n 9 putjie-gholfbaan hê.

Strand bied verskeie restaurante, kafees en kroeë, asook doendinge soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte, walviskyk in seisoen, en 'n verskeidenheid stap- en staproetes. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, 'n potjie putt-putt speel of die Helderberg-wynroete verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Cape Surprise
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 270

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • St. Andrews-rylaan, Emerald Bay CG16, Greenways, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Surprise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St. Andrews-rylaan, Emerald Bay CG16, Greenways, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bd76a75d9df9dc3d399a1b69bc84572e9c802dd2d0302a9c94a4d5daca5681317b9340de8f08cb064bba7cca8671fc109ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Saint Andrews Drive Berg & Zee 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.126224688523 18.834739923477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang