Drakensberg Bush Lodge and Backpackers
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Emile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Graham K - Jun 2024
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld.
Neliswa S - Apr 2024
Algehele gradering
Great.
Adri B - Mrt 2024
Algehele gradering
Another pleasant stay!
Bobby D - Jan 2024
Algehele gradering
Friendly reception, peaceful and tranquil.
Leon O - Mrt 2024
Algehele gradering
Was in Winterton vir 'n troue. Dus eintlik net oorgeslaap.
Kerry B - Jun 2024
Algehele gradering
Farmhouse rustic.
Marius L - Mrt 2024
Algehele gradering
Was baie rustig.
Fanie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het net een aand daar geslaap en was baie tevrede met waarde vir geld.
Dineo M - Apr 2023
Algehele gradering
If you want a quiet place to relax. Kid-friendly, the yard is big.
Lees meerSean D - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect for adventure motorcycle riders to stop over.
Alice T - Jul 2023
Algehele gradering
It was ok, but very cold.
Marike K - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike rustigheid in pragtige omgewing.
Stephan K - Jun 2022
Algehele gradering
Mooi omgewing. Waarde vir geld.
Jos N - Feb 2022
Algehele gradering
Mooie selfsorg.
Drakensberg Bush Lodge and Backpackers se terugvoer
Thank you for your review.
It was great seeing our international guest visiting our beautiful area again and a bonus choosing our accommdation, we are always trying to make your stay as comfortable as possible and strive for excellence in all aspects of the experience.
Sanet F - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige stil omgewing, mooiste sterre, heerlik onder bome in koelte gekuier. Sal weer kom.
Drakensberg Bush Lodge and Backpackers se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Om eerlik te wees ek is altyd paranois om ons eie landsburgers te verwelkom want ek weet nie almal het al in reisegersak akkomdasie gebly nie, en my eerste vraag vir alle Suid Afrikaners: "Het julle in 'n "backpackers"gebly," maar soos die resensie vir homself praat was dit tog hoogs aanbeveel en iets wat ek hoop julle sal weer doen, ons pragtige land het nog baie plekke om te sien en dit maak my bly dat mense nuwe dinge probeer as om net na 'n kommersiële hotel te gaan, ek glo dat julle verder Suid-Afrika sal verken en rugsakreisegers akkommodasie darem een van julle keuses sal wees.
Andrew H - Aug 2022
Algehele gradering
Quiet and tranquil.
Petro M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, en akkommodasie gemaklik.
Drakensberg Bush Lodge and Backpackers se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Dit word opreg waardeur julle eerlikheid in die stêr toediening, ons is besig met verbetering en positiewe kritiek is altyd welkom en ons hou van uitdagings om soveel as moontlik aandag aan enige terugvoer te gee mits die net 0.4 onder 5 stêr is.
Sal julle graag weer wil verwelkom.
Kobus V - Nov 2022
Algehele gradering
Ek het net plekkie gesoek om te oornag.
Drakensberg Bush Lodge and Backpackers se terugvoer
Baie dankie vir die goeie stêrre, die kommentaar sien ek as positiewe kritiek en waardeer die eerlikheid. Dit is partymaal bietjie moeilik met internet en ons sein word net swakker, ek kan dit regstel maar ongelukkig gaan dit nie op die stadium finansieel sin maak nie, veral in ons area is dit ongelooflik duur, agv. die infrastruktuur in die area wat mens nie eers optiese kabels het nie. Ek glo in die era moet dit op hoë standaard wees en wat ek voor uitsien is “Starlink” wat ek vooraf bestel het wat voorspel is om teen, Okt. 2023 in Suid- Afrika beskikbaar te wees.
Ek stem saam oor die lugverkoeling, tans is ons in onderhandeling met die IDC vir ‘n sonkrag toestaan vir toerisme bedryf, wat ons krag “grid- tied” sal wees en dan kostes spaar om ons toelaat om te opgradeer, ek besef ook die prys is hoog indien net een persoon, ‘n prys per kamer betaal, dus sal ek in die toekoms oorweeg on my pryse op die spesifieke kamers na per persoon gedeel aanpas.
Trix H - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Emile en sy span is baie behulpsaam en vriendelik!
Carol H - Feb 2022
Algehele gradering
We are not good at back packing.
Lees meerDrakensberg Bush Lodge and Backpackers se terugvoer
Thank you for your review.
Fortunately this is not a true reflection of what our unique property has to offer, as your title basically describes yourself and not the property "We are not good at backpacking" Our family owned business pride ourselves in customer excellence. Not sure if you have read the description in your first message after you booked with us. Guest: "We will bring a small puppy on a harness at all times." This already raised a red flag for me as one of the owners, my response. Me: "As per our house rules we do not allow any pets on the property, I would strongly advise to find more suitable accommodation elsewhere" Thankfully you decided not to bring your pet, which I was very grateful for. Don't get me wrong we love animals, just not in our beds.
Firstly we would like to thank you for taking the time for writing a review. Nevertheless I feel your unkind review deserves a kind response. I am truly sorry for the bladder infection that you had to endure, highly unlikely that it was caused by our swimming pool or any of the water sources on the property. Offering my personal pool was a kind gesture to the guests as the impact of the pandemic leaving the industry in turmoil, not allowing us to build a pool exclusively for our loyal guests, FYI the swimming pool gets backwashed once a week, ph levels always in safe ranges and chlorine content normal. No signs of Algae or any breeding place for bacteria. I aggree on the beds, they are average, but it is a backpacker accommodation and you shouldn't be expecting a brand name mattrass. Linen and Towels is a luxury in most backpacker establishments. Thank you for pointing out the towels and mattrasses, as I mentioned in my WhatsApp that all the matrasses are going to be replaced at the end of the year, I don't feel it is worthwhile in swapping with less occupied rooms, the old but still good mattrasses will be donated to the less fortunate, so will linen and towels. I am glad that you had a new experience and exploring the rest of what our wonderful area has to offer.
Andre O - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent
Werner V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en mooi, sal weer gaan.
Drakensberg Bush Lodge and Backpackers se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Kom weer.
Gary D - Sep 2021
Algehele gradering
Really enjoyed our stay. It was comfortable and relaxing.
Johan O - Okt 2021
Algehele gradering
Wat jy sien is wat jy kry hier. Goeie eerlike diens met baie ekstras.
Cornelius M - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik, sal weer besoek.
Ben V - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Andrew D - Des 2021
Algehele gradering
Mooi omgewing, skoon en netjies.
Richard P - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely location and had a pleasant stay there.
Len M - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig, skoon en volledig toegerus vir 'n voortreflike verblyf.
- Kapasiteit: 36 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Drakensberg Bush Lodge, Glen Gray Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang