Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Drakensberg Bush Lodge and Backpackers
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Graham K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K

Absoluut waarde vir geld.

Alles was in orde, dankie.

Neliswa S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neliswa S

Great.

My stay was fantastic and we had a great time.

Adri B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Another pleasant stay!

We had another lovely stay at Drakensberg Bush Lodge and Backpackers. This was our second stay here and we are once again refreshed and recharged! We always enjoy the tranquility, silence, beautiful surroundings and variety of birds. The cottage is neat and comfortable. Thank you, Emile and team!

Bobby D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bobby D

Friendly reception, peaceful and tranquil.

Very organised. The room was spotless as was the garden area.

Leon O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon O

Was in Winterton vir 'n troue. Dus eintlik net oorgeslaap.

Pragtige omgewing. Huisie het alles wat mens nodig het.

Kerry B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry B

Farmhouse rustic.

Beautiful location and well appointed. I would suggest that a shower replaces the cast iron bath in the separate bathroom. Warming blankets are needed on the beds. A bundle of wood upon arrival to light a fire.

Marius L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marius L

Was baie rustig.

Baie lekker. Baie rustige natuur en voëls.

Fanie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Ons het net een aand daar geslaap en was baie tevrede met waarde vir geld.

Regtig die verblyf en rustigheid geniet. Almal het ons baie vriendelik ontvang. Ek sal regtig weer van hulle gebruik maak en ook aanbeveel as blyplek.

Dineo M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo M

If you want a quiet place to relax. Kid-friendly, the yard is big.

It was a wonderful stay antique style the have you need from dishes and spoons we didn't struggle the only challenge was the iron but we did ask them to borrow us even though they first told us the iron for the lodge is broken. The only challenge when going there is you must have everything you need to use food as the place it's far from shops and no restaurants around. Nevertheless, the place is a cool place, though it's antique, it needs a bit of TLC. I don't think they cleaned the place before our arrival. It seems like it was cleaned long ago after the previous visitors.

Sean D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D

Perfect for adventure motorcycle riders to stop over.

We will be back but this time we will remember to bring some food! After a long day riding, it's always nice to know you can look forward to a hot shower and a comfy bed.

Alice T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice T

It was ok, but very cold.

The kitchen and living areas are outdoors and not sheltered from the wind. Their place is ok but there is no view, you just look onto a mielie field on the one side and a grove of mostly alien invasive trees on the other.

Marike K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike K

Heerlike rustigheid in pragtige omgewing.

Ons het die vriendelikheid en behulpsaamheid baie waardeer. Ons het heeltemal veilig gevoel en het die pragtige uitsig en atmosfeer so tussen die berge baie geniet. Die ligging so naby Winterton is ideaal vir nodige inkopies, asook die pragtige plekke wat ons binne trefafstand kon besoek. Baie dankie nogmaals.

Stephan K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan K

Mooi omgewing. Waarde vir geld.

Skoon en netjies. Emile het my vriendelik ontvang. Veilig en goeie ligging.

Jos N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Mooie selfsorg.

Mooie verzorgde selfsorg. rustig. netjes. Alles wat je nodig hebt.

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers se terugvoer

Thank you for your review.
It was great seeing our international guest visiting our beautiful area again and a bonus choosing our accommdation, we are always trying to make your stay as comfortable as possible and strive for excellence in all aspects of the experience.

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers
Sanet F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet F

Pragtige stil omgewing, mooiste sterre, heerlik onder bome in koelte gekuier. Sal weer kom.

Baie vriendelik ontvang, alles skoon en netjies. Die gesamentlike kombuis het alles wat nodig is en is baie gerieflik en gesellig. Was so lekker om vroeg te gaan kyk hoe die lugballonne opstyg. Sal die pragtige plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Om eerlik te wees ek is altyd paranois om ons eie landsburgers te verwelkom want ek weet nie almal het al in reisegersak akkomdasie gebly nie, en my eerste vraag vir alle Suid Afrikaners: "Het julle in 'n "backpackers"gebly," maar soos die resensie vir homself praat was dit tog hoogs aanbeveel en iets wat ek hoop julle sal weer doen, ons pragtige land het nog baie plekke om te sien en dit maak my bly dat mense nuwe dinge probeer as om net na 'n kommersiële hotel te gaan, ek glo dat julle verder Suid-Afrika sal verken en rugsakreisegers akkommodasie darem een van julle keuses sal wees.

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers
Andrew H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Quiet and tranquil.

Absolutely peaceful and tranquil.

Petro M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro M

Baie mooi omgewing, en akkommodasie gemaklik.

Omgewing baie mooi, stil en privaat. Akkommodasie was gemaklik, skoon. Die gasheer en vrou baie aangenaam, vriendelik en baie akkommoderend. Sal enige tyd weer teruggaan.

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Dit word opreg waardeur julle eerlikheid in die stêr toediening, ons is besig met verbetering en positiewe kritiek is altyd welkom en ons hou van uitdagings om soveel as moontlik aandag aan enige terugvoer te gee mits die net 0.4 onder 5 stêr is.
Sal julle graag weer wil verwelkom.

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers
Kobus V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V

Ek het net plekkie gesoek om te oornag.

Ek kon egter geen werk doen nie a.g.v. swak tot geen internet. Nou nie rerig hul skuld nie. Ek het egter gedink teen premie wat ek betaal dit darem lugverkoeling sou insluit. Mooi area, rustig en stil. Geen Vodacom opvangs, en WiFi was bitter stadig.

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers se terugvoer

Baie dankie vir die goeie stêrre, die kommentaar sien ek as positiewe kritiek en waardeer die eerlikheid. Dit is partymaal bietjie moeilik met internet en ons sein word net swakker, ek kan dit regstel maar ongelukkig gaan dit nie op die stadium finansieel sin maak nie, veral in ons area is dit ongelooflik duur, agv. die infrastruktuur in die area wat mens nie eers optiese kabels het nie. Ek glo in die era moet dit op hoë standaard wees en wat ek voor uitsien is “Starlink” wat ek vooraf bestel het wat voorspel is om teen, Okt. 2023 in Suid- Afrika beskikbaar te wees.
Ek stem saam oor die lugverkoeling, tans is ons in onderhandeling met die IDC vir ‘n sonkrag toestaan vir toerisme bedryf, wat ons krag “grid- tied” sal wees en dan kostes spaar om ons toelaat om te opgradeer, ek besef ook die prys is hoog indien net een persoon, ‘n prys per kamer betaal, dus sal ek in die toekoms oorweeg on my pryse op die spesifieke kamers na per persoon gedeel aanpas.

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers
Trix H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trix H

Heerlik gekuier. Emile en sy span is baie behulpsaam en vriendelik!

Sal die plek aanbeveel ook vir familiegroepe. Lekker baie ruimte vir kinders om hulself uit te leef!

Carol H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Carol H

We are not good at back packing.

We girls got a bladder infection from the pool. Single bed was average, double bed was dipped on one side had to sleep on the inside. I suggested if No. 1 was always used to swap out one of the not-so-used beds, he said only get changed end of the year. The towels were rough and scratchy. It looked very nice and the kitchen was great. We did have a laugh, but we needed to get better accommodation, the price was ok for a backpacker. It was an experience. The sheets and towel were nothing like the photos. Ours were old.

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers se terugvoer

Thank you for your review.
Fortunately this is not a true reflection of what our unique property has to offer, as your title basically describes yourself and not the property "We are not good at backpacking" Our family owned business pride ourselves in customer excellence. Not sure if you have read the description in your first message after you booked with us. Guest: "We will bring a small puppy on a harness at all times." This already raised a red flag for me as one of the owners, my response. Me: "As per our house rules we do not allow any pets on the property, I would strongly advise to find more suitable accommodation elsewhere" Thankfully you decided not to bring your pet, which I was very grateful for. Don't get me wrong we love animals, just not in our beds.
Firstly we would like to thank you for taking the time for writing a review. Nevertheless I feel your unkind review deserves a kind response. I am truly sorry for the bladder infection that you had to endure, highly unlikely that it was caused by our swimming pool or any of the water sources on the property. Offering my personal pool was a kind gesture to the guests as the impact of the pandemic leaving the industry in turmoil, not allowing us to build a pool exclusively for our loyal guests, FYI the swimming pool gets backwashed once a week, ph levels always in safe ranges and chlorine content normal. No signs of Algae or any breeding place for bacteria. I aggree on the beds, they are average, but it is a backpacker accommodation and you shouldn't be expecting a brand name mattrass. Linen and Towels is a luxury in most backpacker establishments. Thank you for pointing out the towels and mattrasses, as I mentioned in my WhatsApp that all the matrasses are going to be replaced at the end of the year, I don't feel it is worthwhile in swapping with less occupied rooms, the old but still good mattrasses will be donated to the less fortunate, so will linen and towels. I am glad that you had a new experience and exploring the rest of what our wonderful area has to offer.

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers
Andre O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Excellent

Most helpful and friendy staff.

Werner V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Baie rustig en mooi, sal weer gaan.

Het die tyd daar baie geniet, baie rustig en besonders mooi.

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Kom weer.

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers
Gary D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary D

Really enjoyed our stay. It was comfortable and relaxing.

Very convient for balloning, as well as other activities and sightseeing.

Johan O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Wat jy sien is wat jy kry hier. Goeie eerlike diens met baie ekstras.

Baie aangename verblyf met goeie diens en baie ekstras. Kan selfs van die verblyf gebruik maak al is jy nie daar vir 'n vakansie nie maar vir kontakteurswerk omdat die ligging so sentraal is vir die omgewing.

Cornelius M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius M

Gerieflik, vriendelik, sal weer besoek.

Het die tyd baie geniet. Drakensberg Bush Lodge and Backpackers was 'n netjiese stil plek wat ek graag weer sal besoek.

Ben V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en dit was baie aangenaam om by Linieta te kon bly.

Andrew D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D

Mooi omgewing, skoon en netjies.

Skoon beddegoed, toilette, uitstekende ligging.

Richard P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard P

Lovely location and had a pleasant stay there.

Lovely location and had a pleasant stay there.

Len M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len M

Rustig, skoon en volledig toegerus vir 'n voortreflike verblyf.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Drakensberg Bush Lodge, Glen Gray Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe867149e51bc5863cabf0b84664d21b0c91b0bb6939cf66842edd07d39b97ac78630b489c24b9206a0a9880587e1aef42c12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Drakensberg Bush Lodge Glen Gray Farm 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -28.829055250086 29.467289215521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang