Drakensberg Bush Lodge and Backpackers
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Drakensberg Bush Lodge, Glen Gray Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Drakensberg Bush Lodge and Backpackers bied rustieke gastekamers op 'n plaas sowat 7 km buite Winterton. Die instansie is die ideale basis om besienswaardighede in die omtrek te sien.
Verblyf is beskikbaar in rugsakreisigerslosies, selfsorg-eenhede, 'n gesinskothuis en 'n gastehuis. Die rugsakreisigerskamers het elk 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo wat 'n gas wat tot 75 kg weeg kan vat, asook 'n aparte enkelbed vir 'n kind. Die 2 kleiner selfsorg-eenhede het elk slaapplek op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens.
Die gesinskothuis beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en die gastehuis het 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 8 volwassenes en 2 kinders.
Die eienaar se swembad is beskikbaar op warm somersdae.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Emile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Drakensberg Bush Lodge, Glen Gray Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Drakensberg Bush Lodge and Backpackers het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Drakensberg Bush Lodge, Glen Gray Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal