Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg en See 204A

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir Berg en See 204A
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Joslen W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joslen W

Fantasties.

Was baie lekker, netheid 100% sal definitief dit kan voorstel.

Berg en See 204A se terugvoer

Dankie vir jou positiewe ervaring. Vertrou om julle weer te sien.

Berg en See 204A
Sandra M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Die perfekte plek!

Die woonstel is puik en net om die draai van die strand. Ek hoop om gou weer te kan terugkeer.

Marinda A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda A

Perfekte wegbreek plekkie.

Dit is die perfekte plekkie vir 'n wegbreek - fantastiese ligging, gemaklik, baie goed toegerus en 'n pragtige uitsig! Ek het so lekker gerus en wens ek kon 'n maand daar bly. Baie dankie, Elize.

Berg en See 204A se terugvoer

Dankbaar jy het jou verblyf geniet. My gaste kom beslis eerste.

Berg en See 204A
Marthino M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthino M

Rustige naweek.

Baie lekker gebly, plek is netjies en daar is alles wat jy nodig het. Stil area en veilig. Vriendelike gasheer, sal definitief aanbeveel.

Berg en See 204A se terugvoer

Dankie vir jul positiewe ervaring. My gaste kom altyd eerste en moet waarde vir hul geld kry

Berg en See 204A
Sintiche D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sintiche D

Veilig, rustig, gerieflik.

Die ligging was stekkend selfs die verwelkoming en die netheid, asook geriewe. Ons het die rus uit en uit geniet. Net 'n jammerte dat dit alreeds vol geboek is vir die Desembervakansie.

Berg en See 204A se terugvoer

Dankie vir jou positiewe ervaring. Gaste kom altyd eerste.

Berg en See 204A
Yolande D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Rustige plek met 'n pragtige uitsig geniet.

Baie lekker gebly. Die area is rustig.

Berg en See 204A se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons vertrou om jou weer eendag te sien.

Berg en See 204A
Ansie O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie O

Uitstekend.

Dankie vir ‘n paar dae van hemel op aarde…. Om die see en berge te sien vanuit die woonstel was absoluut ‘n bonus en die ongelooflike smaakvolle woonplekkie…. So keurig gemeubileer. Alles was 100% reg. Die eienares se persoonlike smaak en afdruk was indrukwekkend. Niks is meer nodig nie. Die stilte, netheid, wind, see en berge…. Lafenis vir die siel! So kon ons moeë siel en liggame weer bymekaar kry. Dankie dat ons kon deel daarin. Vyfster gehalte beslis!.

Berg en See 204A se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer. My gaste kom altyd eerste en hulle moet waarde vir hulle geld kry. Vertrou om eendag weer te sien.

Berg en See 204A
Anchen N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen N

Vyf stêrre vir die verblyf!

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is eintlik 'n 5-ster hotel. Daar is alles wat jy nodig het, 'n airfryer, wasmasjien, tuimeldroër, gasstoof en slim TV. Daar was selfs waspoeier. Alles was netjies en skoon. Ons was bederf met beskuit en sjokolade. Daar was ook melk in die yskas. Dankie vir julle gasvryheid.

Berg en See 204A se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe ervaring. My gaste moet 'n 5 ster ervaring ontvang. Ek vertrou om jul weer te sien.

Berg en See 204A
Arthur M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur M

Fantastic.

It's a absolute gem of a place. They really have everything there. Just bring yourself and experience the best tranquility and peace breakaways are all about. We really enjoyed ourselves.

Berg en See 204A se terugvoer

Thanks for your feedback and for letting us know that you enjoyed your stay. My motto is that the guest must receive quality for their money. I hope to see you again.

Berg en See 204A
Tony M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M

Our stay was definitely worth it. Well done.

Our stay was a very pleasant one indeed. Everything we needed was available. It is a home away from home. Close to restaurants and the beach, which made it even more pleasurable. Our host was also quite welcoming.

Berg en See 204A se terugvoer

I'm glad you had a positive experience. Our host aims to provide value for your money. We hope to see you again.

Berg en See 204A
Janelique L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janelique L

Fantasties.

Uitstekende verblyf!

Berg en See 204A se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe ervaring. My gaste kom altyd eerste. Vertrou om jou weer eendag te sien.

Berg en See 204A
John A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John A

Welcoming.

The stay at Berg en See 204A was lovely. The environment is definitely welcoming and joyful.

Berg en See 204A se terugvoer

It was a pleasure to be your host and I'm glad you enjoyed your stay.

Berg en See 204A
Elzaan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan D

Pragtige eenheid met 'n gesellige hart en plek van rus.

Uitstekend gelee vir ons behoeftes en so mooi en hartlik binne.

Berg en See 204A se terugvoer

Dankie vir jou positiewe ervaring en terugvoer. My gaste kom altyd eerste. Vertrou om weer te sien.

Berg en See 204A
Claudette B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette B

Ons het baie lekker in die Kaap gekuier. Verblyf was excellent.

By Berg en See kry jy presies wat geadverteer is. Baie netjies en skoon blyplek , goed geleë en die gasvrou, Elize, is on top of her game. Ons het haar nie ontmoet nie, maar sy was die hele tyd in verbinding met ons en ons in haar afwesigheid so welkom laat voel. Dit is soos jou home away from home plek. Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak en aanbeveel.

Cherise D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise D

My stay was very relaxing and peaceful.

Everything was neat and clean and well kept. Equipped with WiFi and Netflix. We had a great stay at this lovely apartment. Being able to enjoy the sunset from the balcony was amazing.

Berg en See 204A se terugvoer

Thanks for your positive feedback. My guests are my priority and important that they enjoy their stay.

Berg en See 204A
Jackie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K

Uitstekend.

Puik verblyf en lieflike woonstel.

Berg en See 204A se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om weer eendag jul gasvrou te wees.

Berg en See 204A
Pieter V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie aangename verblyf.

Alles het goed afgeloop. Alles was netjies, skoon en goed toegerus en die Netflix en TV (hoewel nie regtig benut nie) was 'n verrassing. Die ontvangs deur die eienaar was om soos iemand wat jy reeds lank ken weer te sien.

Berg en See 204A se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. My gaste kom altyd eerste. Hul moet waarde vir geld kry. Vertrou ek sal jul weer eendag sien.

Berg en See 204A
Ilona V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona V

Ticks all the blocks.

Alles was baie gerieflik en baie vriendelike diens. Sal weer gebruik.

Whitney-ann M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitney-ann M

A piece of heaven.

The pictures don't do the place justice. it's a beautiful home, full of comfort, love, and peace all around you. Literally a walk away from the beach, we didn't drive anywhere we walked where we needed to go. Everything you need is close by. And lastly, the lights, gas, wifi, and a working tv provided during load shedding were a bonus.

Berg en See 204A se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer en ervaring. My gaste kom 1ste en hul moet hul verblyf geniet. Vertrou ek ga weer van jou hoor.

Berg en See 204A
Wanda J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda J

Goed geleë.

Plekkie was mooi skoon en netjies.

Berg en See 204A se terugvoer

My gaste kom altyd eerste. Bly julle het lekker gebly en dit geniet. Vertrou om julle weer te sien.

Berg en See 204A
Ruwaidah M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwaidah M

Pleasant and peaceful.

We had a great stay in a pleasant setting. Cosy apartment and all are catered for. A short walk to the beach and a bonus was that there was back power to the TV and Wi-Fi during load shedding. Will definitely recommend it.

Berg en See 204A se terugvoer

Thank you for your positive feedback. I am glad that you enjoyed your stay. My guests are my first priority. Hope to see you soon.

Berg en See 204A
Obus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Obus V

Nice setting and spacious apartment.

We enjoyed our stay. Well equipped for load shedding. We tripped over the extra cleaning fee as we did not notice it during our reservation, although it was mentioned in an email to us from LekkeSlaap.

Roxanne D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne D

Owner is very welcoming and friendly, place is clean and comfortable, and view is so relaxing.

This place is a true home away from home. A must stay in the Strand.

Berg en See 204A se terugvoer

Thanks for your positive feedback. My guests have to get value for their money. Trust that I will see you again.

Berg en See 204A
Mariana D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D

Baie lekker, uitstekende akkomodasie.

Die woonstel is regtig baie lekker. Goed toegerus en almal was baie vriendelik.

Berg en See 204A se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoering. My gaste is vir my baie belangrik en hul moet waarde vir geld kry. Vertrou om jul weer eendag te sien. Sterkte vir julle jaar.

Berg en See 204A
Ronelle J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J

Die ligging is perfek as jy naby die see wil wees.

Dit is 'n mooi woonstel met alles wat jy nodig het.

Berg en See 204A se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoering. My gaste is altyd n prioritiet. Bly jul het jul verblyf geniet.

Berg en See 204A
Laverne A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laverne A

Uitstekend.

Alles in die woonstel is perfek. Dankie Elize u is 'n ster.

Berg en See 204A se terugvoer

Bly julle my eenheid geniet. Julle is self sterre. Dankie dat julle so mooi na my plek omgesien het.

Berg en See 204A
Ronnie W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie W

Baie, baie lekker!

Sal weer van die geriewe gebruik maak.

Berg en See 204A se terugvoer

Dankie, waardeer. Julle is enige tyd welkom. My gaste is my 1ste prioriteit.

Berg en See 204A
Almae M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almae M

Fantasies.

Die woonstel is baie gerieflik ingerig. Ons het 'n tekort aan niks gehad. Die tydjie daar was baie lekker, sal die plek sterk aanbeveel.

Devan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devan P

Very good.

Very good place to stay and friendly place.

Berg en See 204A se terugvoer

Thank you for your positive review. It was a pleasure to host you. Hope to see you soon again.

Berg en See 204A
Sonette S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette S

What a wonderful place.

Everything you need and more. Probably the most comfortable beds we have come across in our travels. Kitchen has everything you need, and the added bonus of a little gas stove for boiling water during load shedding. Clean, neat and comfortable all the way around. Close to the beach for afternoon strolls. We loved our time there and would definitely stay there again.

Berg en See 204A se terugvoer

Dankie vir jou goeie terugvoering. Bly jul het jul tydjie geniet,want jul solank daarna uitgesien. Ek hanteer my gaste asof ek daar sal ga bly en meer. Sien binnekort weer.

Berg en See 204A
Mornay C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay C

Absolutely worth it! Well run and phenomenal views!

Nothing was too much trouble for the owner. Efficiently run and maintained. Everything advertised as part of the package is exactly what you receive.

Berg en See 204A se terugvoer

Thanks for your positive feedback. My motto is that my visitors must receive value for there money.

Berg en See 204A
Janine M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Ongelooflik lekker tyd gehad.

Woonstel is baie mooi gedekoreer en toegerus. Baie sentraal in die Strand. Heerlike vakansie gehad!

Berg en See 204A se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. My gaste kom vir my eerste en hulle moet dit geniet. Vertrou dat ek eendag weer jul gasvrou sal wees.

Berg en See 204A
Mariette C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette C

Besonders aangenaam. Die ligging is perfek en dit is baie veilig. Die gasvryheid was buitengewoon.

Wat 'n aangename ervaring. Dit het gevoel ek is by my eie huis. Die gasvryheid van die eienaar was fenominaal. Ek gaan vir seker weer hier bespreek in die toekoms. Die eenheid was baie skoon en goed ingerig. Ek was eers bekommerd omdat daar nie lugverkoeling is nie maar, die waaiers is meer as voldoende, want daar is gewoonlik 'n koel seebriesie.

Berg en See 204A se terugvoer

Mariette, baie dankbaar vir jou terugvoer. Ek stel my gaste altyd 1ste asof ek daar gaan bly. Vertrou dat ek jou weer eendag sal kan help.

Berg en See 204A
Eldee K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldee K

Alles waaraan 'n mens kan dink om te hê is in die woonstel beskikbaar! Was mal oor die woonstel!

Ons het baie lekker gebly en was baie beïndruk met die woonstel! Sal beslis volgende keer weer kyk of die woonstel beskikbaar is as ons verblyf in die Strand soek! Ongelukkig is die een see-uitsig bietjie toegebou, maar Berg en See is ook net uit die ergste gewoel en jy kan binne 100 m jou tone in die sand hê!

Berg en See 204A se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Waardeer. Bly jul het julself geniet. Ek stel my gaste altyd eerste en dit is belangrik dat my gaste waarde vir geld ontvang. Sien uit na jul volgende verblyf.

Berg en See 204A
Tamara N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara N

Awesome.

We had everything we needed in the apartment. Was clean and warm.

Berg en See 204A se terugvoer

I appreciate your response. I have a passion in what I am doing. See soon.

Berg en See 204A
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Thora P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thora P

Onvergeetlike, rustige vakansie met my gesin.

Ons was baie vriendelik ontvang met ons aankoms. Die woonstel is baie goed ingerig, netjies en skoon. Die ligging is uitstekend asook die see uitsig. Baie modern. Ons het die bordspeletjies baie geniet asook al die ander ekstras bv. boogie boards. Die beskuit is hemels! Dankie, Elize, ons het rerig lekker gebly en gerus. Sal definitief weer kom kuier.

Berg en See 204A se terugvoer

So dankbaar dat jul, jul tyd geniet het. Dit is vir my belangrik dat my gaste gelukkig is. Dankie dat jul so mooi na my plek omgesien het. Enige tyd welkom om weer te kom.

Berg en See 204A
Rachmat W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachmat W

It was beautiful, relaxing and very safe. The view was spectacular, a weekend is too short.

The scenery was beautiful, the place was neat and tidy, everything was there that you needed. It was very relaxing and calm, we had undercover parking, we had a very nice time, would certainly go back. Elize, the owner, was very friendly, nice and accommodating. Would go back any time.

Berg en See 204A se terugvoer

Thanks Rachmat for your positive feedback and that you enjoyed your stay. Hope to see you soon.

Berg en See 204A
Gert K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Dit was verfrissend.

Baie mooi, goed ingerigte woonstel met alles wat jy benodig. Goed gele en baie veilig. Kinders was besig gehou met verskillende bordspeletjies tot ons beskikking asook verskillende kinder riendelike DStv-programme en Netflix. Baie rustig en goeie atmosfeer.

Berg en See 204A se terugvoer

Dankie vir jul terugvoering en dat jul my plek geniet het. Was baie lekker om jul gasvrou te wees.

Berg en See 204A
Christo V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Loved the place very nice, all that you need and the service from the owner was excellent.

Good value for money. Very neat unit and close to everything. Amazing sea view.

Berg en See 204A se terugvoer

Thanks, Christo. Hope to see you again.

Berg en See 204A
Joe B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe B

Baie netjies en skoon, alles wat mens nodig het, was beskikbaar.

Dit was 'n heerlike skoon plekkie, rustig en stil, en lekker geleë, waar ons die see kon waardeer!

Berg en See 204A se terugvoer

Thank for your positive feedback. It was a pleasure to be your hostess. Hope to see you again.

Berg en See 204A
Tarryn M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn M

Berg en See is breathtaking.

This is a magical location. I would recommend it to anyone. The view is scenic and the apartment is beautiful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Berg en See is baie mooi.

Dit is 'n magiese ligging. Ek sal dit vir iemand aanbeveel. Die uitsig is pragtig en die woonstel is pragtig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Berg en See 204A se terugvoer

Thanks Tarryn. Hope to see you soon.

Berg en See 204A
Anel B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B

Fantasties!

Voel soos 'n huis weg van jou huis! So netjies en skoon en goed toegerus! Heerlik gebly.

Berg en See 204A se terugvoer

Baie dankie dat jul kruise myne was. Hoop om jul weer eendag te sien. Dankie dat jul so mooi na my plek omgesien het.

Berg en See 204A
Christiaan T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan T

Ons het heerlik hier gebly! Ons is goed ontvang. Elize is baie vriendelik en baie behulpsaam.

Ek sal enige iemand aanbeveel om hier te bly.

Berg en See 204A se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om jul weer eendag te kan akkommodeer. Dankie dat jul mooi na my plek omgesien het.

Berg en See 204A
Vanaf R1 350
R1 350 R878
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R878
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beersweg 41, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3810582e9b350a9b10d90accafbd9ea67c5bad9eb15957b6c0ef076422bcebdfdcbd735e5504dd52ed4c02355450df18964e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R878 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 41 De Beers Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.109117018001 18.822971935938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang