Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg en See 204A

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Joslen W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantasties. Was baie lekker, netheid 100% sal definitief dit kan voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
Dankie vir jou positiewe ervaring. Vertrou om julle weer te sien.

Sandra M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Die perfekte plek! Die woonstel is puik en net om die draai van die strand. Ek hoop om gou weer te kan terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda A
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Perfekte wegbreek plekkie. Dit is die perfekte plekkie vir 'n wegbreek - fantastiese ligging, gemaklik, baie goed toegerus en 'n pragtige uitsig! Ek het so lekker gerus en wens ek kon 'n maand daar bly. Baie dankie, Elize.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
Dankbaar jy het jou verblyf geniet. My gaste kom beslis eerste.

Marthino M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustige naweek. Baie lekker gebly, plek is netjies en daar is alles wat jy nodig het. Stil area en veilig. Vriendelike gasheer, sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
Dankie vir jul positiewe ervaring. My gaste kom altyd eerste en moet waarde vir hul geld kry

Sintiche D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Veilig, rustig, gerieflik. Die ligging was stekkend selfs die verwelkoming en die netheid, asook geriewe. Ons het die rus uit en uit geniet. Net 'n jammerte dat dit alreeds vol geboek is vir die Desembervakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
Dankie vir jou positiewe ervaring. Gaste kom altyd eerste.

Yolande D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustige plek met 'n pragtige uitsig geniet. Baie lekker gebly. Die area is rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons vertrou om jou weer eendag te sien.

Ansie O
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Dankie vir ‘n paar dae van hemel op aarde…. Om die see en berge te sien vanuit die woonstel was absoluut ‘n bonus en die ongelooflike smaakvolle woonplekkie…. So keurig gemeubileer. Alles was 100% reg. Die eienares se persoonlike smaak en afdruk was indrukwekkend. Niks is meer nodig nie. Die stilte, netheid, wind, see en berge…. Lafenis vir die siel! So kon ons moeë siel en liggame weer bymekaar kry. Dankie dat ons kon deel daarin. Vyfster gehalte beslis!.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
Dankie vir jou positiewe terugvoer. My gaste kom altyd eerste en hulle moet waarde vir hulle geld kry. Vertrou om eendag weer te sien.

Anchen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vyf stêrre vir die verblyf! Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is eintlik 'n 5-ster hotel. Daar is alles wat jy nodig het, 'n airfryer, wasmasjien, tuimeldroër, gasstoof en slim TV. Daar was selfs waspoeier. Alles was netjies en skoon. Ons was bederf met beskuit en sjokolade. Daar was ook melk in die yskas. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
Baie dankie vir jul positiewe ervaring. My gaste moet 'n 5 ster ervaring ontvang. Ek vertrou om jul weer te sien.

Arthur M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Fantastic. It's a absolute gem of a place. They really have everything there. Just bring yourself and experience the best tranquility and peace breakaways are all about. We really enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
Thanks for your feedback and for letting us know that you enjoyed your stay. My motto is that the guest must receive quality for their money. I hope to see you again.

Tony M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Our stay was definitely worth it. Well done. Our stay was a very pleasant one indeed. Everything we needed was available. It is a home away from home. Close to restaurants and the beach, which made it even more pleasurable. Our host was also quite welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
I'm glad you had a positive experience. Our host aims to provide value for your money. We hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 350
R1 350 R878
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R878
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beersweg 41, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3810582e9b350a9b10d90accafbd9ea67c5bad9eb15957b6c0ef076422bcebdfdcbd735e5504dd52ed4c02355450df18964e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R878 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 41 De Beers Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.109117018001 18.822971935938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang