Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg en See 204A

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hannie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Onverbeterlik. Ons verblyf by Berg en See was onverbeterlik. Skoon en waarde vir jou geld. Baie rustige atmosfeer, naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rus vir die siel! Vriendelike ontvangs, fantastiese geriewe, perfekte ligging, goeie kommunikasie, volledige inligting. Rustige en stil area. Sal graag weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
Bly julle het julle verblyf geniet. Goeie diens en waarde vir geld is my motto. Vertrou om weer te sien.

Lloyd F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfect getaway. Our stay was absolutely amazing. Elize's communication was terrific and she was so accommodating and kind. The place is perfect, literally a 2-minute walk to the beach. Loved the small, cute, unique touches in the apartment. The board games were a winner as they allowed for family bonding time. There were beach towels, bodyboards, and many other things to use when going down to the beach. Definitely a place that we will be returning to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
Thanks for your positive feedback. My guest is my priority. Hope to see you soon.

Donovan W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker gekuier. Sal definitief hierdie plek aanbeveel. Baie goeie ligging. Die huis is toegerus met alles wat u nodig sal kry. Alles is in 'n puik toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lathaniel W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Beautiful, clean and cozy. Friendly neighbors, Oom Nico en Tannie Estelle! It was. Beautiful, clean and cozy. Friendly neighbors, Oom Nico en Tannie Estelle! It was our home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantastic! Our stay was fabulous. Our hostess was extremely friendly and we were received like royalty. Our hostess provided us with everything we needed for our stay and exceeded our expectations. We would highly recommend Berg en See 204A as it is safe and secure and well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Onvergeetlike maand van rus gehad. Ons los ons spore met 'n seer hart. Sien weer. Ons het 'n vol maand bespreek by Berg en See 204A, ons was nie eendag spyt gewees nie. Goed toegeruste woonstel met allerbeste inhoud en toebehore. Hartlike ontvangs met lekker beskuit en koffie. Televisie se streaming was uitstekend. Dankie Elize. Ons sal in die toekoms weer by Berg en See bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
Baie dankie vir jul positiewe ervaring. Dit is vir my belangrik dat gaste waarde vir hul geld kry. Sien uit om weer jul gasvrou te wees.

Joslen W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantasties. Was baie lekker, netheid 100% sal definitief dit kan voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
Dankie vir jou positiewe ervaring. Vertrou om julle weer te sien.

Sandra M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Die perfekte plek! Die woonstel is puik en net om die draai van die strand. Ek hoop om gou weer te kan terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda A
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Perfekte wegbreek plekkie. Dit is die perfekte plekkie vir 'n wegbreek - fantastiese ligging, gemaklik, baie goed toegerus en 'n pragtige uitsig! Ek het so lekker gerus en wens ek kon 'n maand daar bly. Baie dankie, Elize.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Berg en See 204A
Dankbaar jy het jou verblyf geniet. My gaste kom beslis eerste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 350
R 1 350 R 945
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 945
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beersweg 41, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa406c6464a9ce4bd724f430d264195e21d590ff817e4c3636f7a8d9d2a455f419b70ffaddb48480901870b04f740154cac3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R945 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 41 De Beers Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.109200574159 18.822815312219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang