Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg en See 204A

Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beersweg 41, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 R878 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Berg en See 204A is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Strand. Die kompleks is naby die strand en restaurante in die omgewing.

Dié woonstel is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 4 gaste, en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n stort-oor-bad. Die eenheid het ook 'n houtskoolbraai op die balkon, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, ysmasjien, konveksie-oond en haardroër. Bad- en swemhanddoeke is ingesluit.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, konveksie-oond en 'n verskeidenheid toebehore om te gebruik. Die leefarea het 'n rusbank en 'n etenstafel met sitplek. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig, asook veilige parkeerplek vir besoekers.

Onbeperkte WiFi, 'n slim-TV met Netflix, Showmax en YouTube is beskikbaar. Die eiendom het ook 'n omsetter vir beurtkrag.

Die kompleks is sowat 1,6 km weg van die Strand Gholfklub, 3,5 km vanaf Somerset Mall, en 34 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Joslen W
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Was baie lekker, netheid 100% sal definitief dit kan voorstel.
Aug 2024
Sandra M
5.0
Die perfekte plek! Die woonstel is puik en net om die draai van die strand. Ek hoop om gou weer te kan terugkeer.
Jul 2024
Marinda A
5.0
Perfekte wegbreek plekkie. Dit is die perfekte plekkie vir 'n wegbreek - fantastiese ligging, gemaklik, baie goed toegerus en 'n pragtige uitsig! Ek h...
Sien meer
Jun 2024
Marthino M
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige naweek. Baie lekker gebly, plek is netjies en daar is alles wat jy nodig het. Stil area en veilig. Vriendelike gasheer, sal definitief aanbeve...
Sien meer
Jun 2024
Sintiche D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, rustig, gerieflik. Die ligging was stekkend selfs die verwelkoming en die netheid, asook geriewe. Ons het die rus uit en uit geniet. Net 'n ja...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • De Beersweg 41, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berg en See 204A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 350
R1 350 R878
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R878
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beersweg 41, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3810582e9b350a9b10d90accafbd9ea67c5bad9eb15957b6c0ef076422bcebdfdcbd735e5504dd52ed4c02355450df18964e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R878 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 41 De Beers Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.109117018001 18.822971935938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang