Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theunis L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis L

Well kept and quiet.

We loved our stay and would happily return. It's definitely the place to go when you want peace and tranquility. It is comfortable and all essentials needed are in the unit.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Thank you Theunis for your review and for choosing to stay with us.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Johann C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Heerlik en rustig gebly.

Baie netjies en rustig. Alles wat nodig is.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Johann, julle is welkom.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Allison B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison B

Peaceful and quiet. Left alone to enjoy the stillness.

See stars.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Thank you for your review, Allison. You were lovely guests and are welcome back anytime.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Neil And Linda M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil And Linda M

Well-appointed dwelling, detracted by lack of privacy and restricted movement.

One large dwelling divided into 3 (we stayed in a cosy cottage). The entrance is separate but not private as you need to walk past the neighbour's door/stoep (fortunately Intimate cottage is unoccupied). Furthermore, we were disturbed when the occupants of the Chapel awoke at 05:30 to depart at 06:00 (packing up and normal voice speaking). Be aware that you cannot walk on this property as the owners have effectively sealed you in with Private/No entry signs all around. That's their prerogative but would have chosen elsewhere if this was obvious in your description. The indoor facilities/bedding etc. are top class, appreciate the spacious bathroom/shower.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Dear Neil,

Thank you for taking the time to share your feedback about your stay in Unit 'Cozy'. We appreciate your comments and would like to address a few points.

You're right that Units 'Cozy' and 'Intimate' share the same access, but we want to assure you that even if there were guests in 'Intimate', it wouldn't have been a disturbance. 'Intimate' is designed as a self-contained unit without outdoor facilities, so occupants would have been either inside or out exploring.

Meanwhile, Unit 'Cozy' has a lovely private patio with a built-in barbecue and a large lawn which we hope you enjoyed!

Regarding the early departure of other guests, we have no control over guests who have to depart early to be on time for their flights. We do kindly remind all guests to be mindful of noise levels at all times, as we strive to maintain a peaceful environment.

Our pre-arrival correspondence highlights the various walking, hiking, and biking trails all from our doorstep. We encourage our guests to explore and enjoy the surrounding area!

We also provide free WiFi with a dedicated WhatsApp number for guests to communicate with us, and we received no communication from you during your stay regarding walks, hikes etc.

Lastly, we want to clarify that we respect our guests' privacy and have designated private areas where we live with our families. We communicate this to all guests at least a week before their arrival.

Thanks again for your feedback, Neil. We hope you have a wonderful day!

Best regards
Gert, Marion & Andrea (owners)

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Pim L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pim L

Goed ingerig en pragtige ligging.

Die grootste probleem was dat ons nie die instansie telefonies kon bereik nie. Oppad het ons verdwaal. Drie keer probeer bel, niemand antwoord nie, ook nie eers ons boodskap nie. By die hek aangekom weer probeer bel, weereens geen antwoord. Ook nooit 'n siel gesien nie. So geen kommunikasie moontlik nie, veral met die plek wat redelik afgeleë is.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Dit gebeur ongelukkig dat gaste, gelukkig in die minderheid, soos Pim nie enigsins die kommunikasie lees nie wat ons aan alle gaste op beide e-pos en Whatsapp stuur. Ons kommunikasie is baie deeglik met presiese aanwysings asook alle telefoonnommers, en ons ander resensies getuig daarvan.

Verder stel ons dit duidelik dat ons ook wel op die plaas woon, maar respekteer almal se privaatheid, en sou gaste ons wou ontmoet, is ons gewillig.

Ons was op die plaas ten tye van hulle een nag besoek en kan met vertroue noem dat ons geen oproepe telefonies of per Whatsapp of e-pos ooit van Pim ontvang het nie, en nou projekteer hulle op andere.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jf B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jf B

Heerlik weg van stad geraas, plaas is netjies asook die huisie.

Fantastiese 3 dae gewees, skoon, netjies en stil.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie JF, julle was aangename gaste en is welkom.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Liza V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Ongelooflike waarde vir geld.

Skoon en netjies. Kwaliteit dekor. Goeie kommunikasie van die gasheer.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Baie dankie Liza, dit was 'n groot plesier om julle te huisves.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
John C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Simply superb!

My wife and I thoroughly enjoyed our stay in the cosy cottage and fully recommend it to others. Our host Gert went out of his way to ensure that we had an enjoyable stay. The fireplace was great for the cold nights, providing ample warmth and excellent ambiance. Everything about this place is great.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Dear John, it was wonderful to have you here and you are welcome back anytime.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Leon E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

Fantastiese ligging, alles soos ons dit verwag het.

Alles wat mens nodig het vir 'n besoek aan die area. Vriendelike diens, gemaklike verblyf, en beelskone omgewing.

Johan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie lekker gewees.

Miskien kan die eienaars net die Cozy-woonstel se ingang verander dat die nie deur die buite-ontspanningsarea van die Intimate-woonstel gaan nie. Dit was redelik ongerieflik toe die vakansiegangers van Cozy inboek en deur ons woonstel se area moes loop. Ons moes ons stoele skuif dat hulle verby kon kom.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Dankie vir jou resensie Marisma.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Janine R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Heerlike rustige kuier in pragtige natuurskoon en goed toegeruste kothuis.

Die kothuis bied alles en meer wat mens nodig het. Keurig toegerus!

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Dankie Janine.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Jacques V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Baie netjiese en goed onderhoude verblyfopsie. Iets anders as op die strand en nie te ver van Gansbaai af indien jy wel die see wil sien.

Uitsonderlike en baie netjiese verblyf eenhede met baie aandag gegee aan detail. Was verbaas dat mens sulke netjiese plekke op 'n plaas kry. Tuine en eenhede is ook baie goed versorg. Ons het baie lekker gekuier en veral dat ons twee eenhede kon kry bymekaar maar steeds appart.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Dankie Jacques. Ons is bly julle het geniet.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Marisma M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisma M

Pragtige plek tussen ongelooflike natuurskoon.

Besonderse plekkie wat versteek is in ongelooflike natuurskoon. Outydse plaashuisie wat regtig mooi is met alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak. Gaan definitief weer gaan en volgende keer die kinders ook saam neem om die natuur te beleef.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Dankie vor jou resensie Marisma. Ons sou graag wou hoor hoe en waar ons kan verbeter om 5 sterre te ontvang.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Elise E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise E

Uitstekende verblyf.

Ons het 2 heerlike dae by Berg n Dal gehad waar ons tuis gegaan het in The Chapel. 'n Tweeslaapkamer-kothuis elk met eie badkamer en stort. Beddens baie gemaklik en hoë gehalte beddegoed. Die kombuis is toegerus met alles wat mens kan nodig kry en is van uitstaande kwaliteit. Die omgewing is pragtig met 'n popelierbos en baie voëllewe. Die kommunikasie voor, tydens en na verblyf was bo verwagting. Die WiFi was baie goed en was aan selfs tydens beurtkrag. 'n Sak hout word voorsien wat baie handig is vir die braai.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Elise.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Wikus L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus L

Cozy Cottage was goed ingerig en netjies!

Baie mooi omgewing! Baie netjies en skoon. Regtig goed ingerig meg alles wat mens benodig in 'n selfsorgeenheid.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Dankie vir jou resensie Wikus. Julle was wonderlike gaste en is enige tyd welkom.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Allen H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen H

Pragtig, rustig en 'n plesier vir voëlkykers.

Baie lekker gerus. Dankie.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek en resensie Allen.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Karien L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien L

Uitstekende diens, baie netjies en skoon. Lekker, warm bed op 'n koue wintersaand.

Diens en kommunikasie was baie goed. Sal definitief terug kom en vir ander aanbeveel.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Julle was wonderlike gaste Karlien en is welkom enige tyd en baie dankie vir jou resensie.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Veronique B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique B

A very pleasant cottage in a quiet environment.

All well thought out. This a place where you would like to stay longer.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Thank you kindly Veronique, you are welcome back anytime.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Magrieta R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrieta R

Pynlik netjies, rustige atmosfeer en baie stylvol gemeubileer.

Dalk kan hul net ‘n gasstofie insit vir die tye wat daar kragonderbrekings is. Ons was vir ure sonder ietsie warm te drinke. En veral in die winter is dit nogal erg om nie warm water te kan hê nie. Maar verder was alles regtig uit die boonste rakke uit.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Magrieta.

Eenheid "Intamate" is ons kleinste eenheid en het nie as standaard, 'n dubbel gas stofie soos al ons ander kothuise en eenhede nie.

Dis jammer jy het nie ons plaasbesturuder gekontak nie aangesien ons wel 'n spaar 2-plaat gastofie het in geval daar probleme is. Ongelukkig was ons weg gedurende die tyd en Eskom se beurtkrag het almal onkant gevang.

Ons sal beslis 'n gas oplossing so spoedig moontlik aanskaf vir "Intamate" aangesien Eskom se beurtkrag ons nie gou gaan verlaat nie.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Chrisna D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna D

Rustig.

Ons het heerlik gekuier. Soveel gasvryheid en natuurskoon beleef.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Marina D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Pragtig en so rustig.

Ons het net vir 1 nag bespreek en agterna gewens dat ons langer kon bly. Baie dankie vir heerlike, huislike kothuis. Sal beslis jul aanbeveel.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Pieter, julle is enige tyd weer welkom.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Johan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie lekker rustig.

Ons het na 'n plek gesoek waar ons net die rustigheid en buitelug kan geniet ─ hier kon ons dit doen.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek en resensie Johan, ons sien daarna uit om julle weer te sien. Julle was wonderlike gaste.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Santie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie J

Pragtige omgewing vir rustige wegbreek. Goed toegerus.

Die omgewing is pragtig en jy is op jou eie - baie rustig. Huisie is pragtig en goed toegerus - tieners was baie bly oor WiFi.

Johan M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Rustige atmosfeer.

Sal beslis weer Berg 'n Dal in die toekoms gebruik. Ons het 4 nagte daar geslaap en die geleentheid gebruik om Franskraal, Uilkraal, Pearly Beach en al die ander omliggende dorpe te verken. Die stilte en rustigheid op die plaas is iets besonders. Ons het die stilte baie geniet.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Johan. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Elmarie J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J

Heerlik, heerlik!!

Berg en Dal Cozy cottage was 'n verrassing. Die eienaar het beslis aan meer gedink as meeste akkommodasie eienaars. Dit is gerieflik, netjies en beslis aan te beveel vir 'n heerlike stil wegbreek geleentheid.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Beste Elmarie

Baie dankie vir julle besoek en komplimente.

Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.

Gert, Marion en Andrea
Eienaars

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Brink V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brink V

Lekker weg van als.

Berg n Dal is nice, love die setting daar in daai mooi kloof. Sal defs weer soontoe gaan. Ninja is awesome! Dankie julle!

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Dankie Brink.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Mercia B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia B

Uitstekend. Die huisie is baie netjies en gerieflik. Sal beslis weer gaan.

Ons het 4 nagte oorgebly, en dit was wonderlik. 'n Regte plaasgevoel tussen die berge.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Dankie vir jou resensie Steve, ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle binnekort weer te verwelkom.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Carien M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien M

Wonderlik.

Baie nice plekkie en rustige plekkie.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Baie dankie Carmen, julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Susan En Gideon V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan En Gideon V

Awesome location, takes your breath away!

A beautiful location and is nestled between mountains. Lovely cosy cottage and extremely well equipped. Lovely bedding and warm blankets. Friendly hosts.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Thank you for your review. You were wonderful guests and welcome back anytime.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Karla L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla L

Skoon, netjies en veilig. Vriendelike diens!

Ons het ons tydjie by Berg en Dal baie geniet - net jammer dit was so kort. Ons sal vir seker volgende keer langer bly. Die rustigheid van die plaas en die skoonheid van die natuur was asemrowend mooi. Die kaggel was vir seker 'n bonus! Baie dankie - dit was 'n fees! Sien julle hopelik gou weer!

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie Karla asook vir julle ondersteuning. Ons is bly julle het dit geniet en julle is meer as welkom terug.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Ankia S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia S

Absolutely incredible getaway.

From the very moment we arrived we were blown away by the location & the atmosphere of the cottage. Seems like a gem tucked away in the perfect spot for a lot of rest, comfort and obviously a trail run or two. The cottage was simply a dream to stay in with the perfect little fireplace to keep us and our dog warm and cozy on a rainy weekend in the mountains. Definitively going to return & bring some like-minded friends along.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Dear Ankia,

Many thanks for your wonderful review.

You are all most welcome to return at any time, and thank you for taking care of our cottage as if it was your own.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Altus K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus K

Ontspannend, rustig en siel verfrissend.

Dis 'n plek waar jy kan kom afpak en ontslae raak van alle stres. Hierdie is 'n natuurliefhebber se droom.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom!

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Ilse J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J

Droom wegbreek met die stilte en natuurskoon wat jou na jou asem snak.

Van voor ons al arriveer het, was ons só vriendelik verwelkom. Zane was behulpsaam, vriendelik en het ons dadelik op ons gemak gestel. Hy is absoluut n aanwins vir die gasteplaas. Daar is nie woorde om die skoonheid van die plaas te geskryf nie. Voor ons was 'n uitsig van n “enchanted forest” wat my 8 jarige as n woeste woud met sy “swaard” explore het om die “wolwe” te soek. Sy verbeelding was omtrent op n avontuur, iets wat stadsjappies heeltemal te min van kry. Die huisie was skoon, luuks en alles wat ons nog of gehad het was daar. As ek kon, sou ek daai uitsig vanuit die hoofslaapkamer wou inpak! Ons kom definitief weer kuier en bring gaste saam.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Dear Ilse,

Thank you for your wonderful review.

We are looking forward to see you again.

Kind regards
The Berg n Dal Team

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Fawzia B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fawzia B

Well rested. Peaceful best place for rejuvenation.

Farm Manager Zane welcomed us with open arms though we arrived late. He made us feel at home already with his welcome. Very impressed with the beauty and maintenance of the farm. Tranquillity at it's best. Peaceful, clean and the best getaway place to rejuvenate. Unit was very comfy, modern, clean with quite a few handy complimentary items. Planning our next stay.

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm se terugvoer

Dear Fawzia,

Thank you for taking the time to write this wonderful review.

You were outstanding guests and we are looking forward to hosting you again.

Kind regards
Gert, Marion, Andrea & Zane
THE BERG n DAL HERITAGE FARM TEAM!

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Renee P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P

Beautiful, serene, relaxing stay

We had a wonderful time. The farm manager, Zane, kept in touch before our stay and welcomed us warmly when we arrived; checking in every now and then to make sure we were still enjoying our stay. It's not often anymore that you experience customer service to this extent. The farm is beautiful. The cottage very neat and tastefully decorated, with all amenities provided for a self catering unit. We had everything we needed for during our stay. We will most definitely recommend to others and will almost certainly be back ourselves.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flower Valley-weg, Plaas B25, Uilenkraalvallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c552c8d0dd8928606428863d6fefc1450aa0266b5cbcd25dd16794274d80a8576a7040f2b228a162285ad5ead62bd6d72d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Farm B25, Flower Valley Road Uilenkraal Valley 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.55799663042 19.462870359421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang