Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flower Valley-weg, Plaas B25, Uilenkraalvallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm bied elegante selfsorgverblyf aan die linkerkant van die anneks wat in die Uilenkraalvallei in Gansbaai geleë is. Dit is die perfekte opsie vir 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek en is 2 en 'n half uur vanaf Kaapstad.

Dié kothuis is een van 4 op die plaas en bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Die verblyf is ongeveer 2 uur vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 30 minute vanaf Hermanus en slegs 15 minute vanaf die historiese dorpie Standford.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Flower Valley-weg, Plaas B25, Uilenkraalvallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flower Valley-weg, Plaas B25, Uilenkraalvallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c552c8d0dd8928606428863d6fefc1450aa0266b5cbcd25dd16794274d80a8576a7040f2b228a162285ad5ead62bd6d72d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Farm B25, Flower Valley Road Uilenkraal Valley 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.55799663042 19.462870359421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang