Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg n Sea

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Audrey V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasies, rustig, heerlik wyn geproe en sjokolade geproe, heerlik. Dit was fantasties, die plek is so skoon. Ek het nog nooit in 'n gastehuis of hotel gebly waar dit so skoon is nie. Alles is netjies en op sy plek. Die uitsig is pragtig, die gasheer vriendelik. Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Berg n Sea
Hi Audrey, Thank you for your kind words. It was our pleasure hosting you, your husband and your friends. Best wishes, Pat and John Weir

Antoinette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige, netjies, skoon met die beste gasheer in die wêreld. Baie dankie. Wat 'n lieflike gastehuis was dit nou, met die vriendelikste gasheer. Ons het vroeër gearriveer en gevra om in die sitkamer sommer te wag, maar die eenheid was reeds gereed en kon ek vandaar sit en werk. Baie dankie aan die gasheer vir sy besorgdheid oor ons. Dit was 'n fees om daar te bly en sal ons verseker weer daar aanklop vir enige oornagreise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie ervaaring, sal dit aanbeveel. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid was pragtig met 'n wonderlike uitsig oor die lagoon en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Berg n Sea
Thank you Marietjie for the kind review. It was a pleasure hosting you and your husband. We wish you well for the future and trust you had a great time in J Bay with your family. Warm regards, Patricia and John

Annelie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Returning? For sure! One word? Many words? Amazing! The accommodation received us with love. Our flatlets are neat, the view lovely, swimming pool, and just visiting and relaxing on the porch. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike wegbreek. Was heerlik, bitter mooi uitsig en die mense was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thersia G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Very cute place! Fantastic host and very awesome place and location! A little gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Berg n Sea
Hi Thersia, Thank you for your kind review. It was a pleasure hosting you and the family. Best wishes, Pat & John

Lauren C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

The stay was very pleasant with a wonderful view. Wonderful stay. The hosts are very nice people and very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
John
Berg n Sea
Hi Lauren, Thank you for your positive review; it's much appreciated! We look forward to hosting you again in the future. Warm regards, Pat and John Weir

Adri G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Baie lekker. Netjies en skoon. Lieflike plek. Mooi uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

John Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serica Place 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c77f79a71e9193e987bd9c44e40e4fbb646729d2e2cea0641f275193d77cc8f1d3bbb259995ddc16c5f6f148ce6626b0229?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 4 Serica Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0526241 23.3626086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang