Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg n Sea

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

John Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Berg n Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Audrey V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey V

Fantasies, rustig, heerlik wyn geproe en sjokolade geproe, heerlik.

Dit was fantasties, die plek is so skoon. Ek het nog nooit in 'n gastehuis of hotel gebly waar dit so skoon is nie. Alles is netjies en op sy plek. Die uitsig is pragtig, die gasheer vriendelik. Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Berg n Sea se terugvoer

Hi Audrey,
Thank you for your kind words. It was our pleasure hosting you, your husband and your friends.
Best wishes,
Pat and John Weir

Berg n Sea
Antoinette O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

Pragtige, netjies, skoon met die beste gasheer in die wêreld. Baie dankie.

Wat 'n lieflike gastehuis was dit nou, met die vriendelikste gasheer. Ons het vroeër gearriveer en gevra om in die sitkamer sommer te wag, maar die eenheid was reeds gereed en kon ek vandaar sit en werk. Baie dankie aan die gasheer vir sy besorgdheid oor ons. Dit was 'n fees om daar te bly en sal ons verseker weer daar aanklop vir enige oornagreise.

Marietjie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Goeie ervaaring, sal dit aanbeveel.

Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid was pragtig met 'n wonderlike uitsig oor die lagoon en see.

Berg n Sea se terugvoer

Thank you Marietjie for the kind review. It was a pleasure hosting you and your husband. We wish you well for the future and trust you had a great time in J Bay with your family.
Warm regards,
Patricia and John

Berg n Sea
Annelie H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H

Returning? For sure!

One word? Many words? Amazing! The accommodation received us with love. Our flatlets are neat, the view lovely, swimming pool, and just visiting and relaxing on the porch. Thank you!

Charmaine V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Heerlike wegbreek.

Was heerlik, bitter mooi uitsig en die mense was vriendelik en behulpsaam.

Thersia G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersia G

Very cute place!

Fantastic host and very awesome place and location! A little gem!

Berg n Sea se terugvoer

Hi Thersia,
Thank you for your kind review. It was a pleasure hosting you and the family.
Best wishes,
Pat & John

Berg n Sea
Lauren C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren C

The stay was very pleasant with a wonderful view.

Wonderful stay. The hosts are very nice people and very welcoming.

Berg n Sea se terugvoer

Hi Lauren,
Thank you for your positive review; it's much appreciated! We look forward to hosting you again in the future.
Warm regards,
Pat and John Weir

Berg n Sea
Adri G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G

Baie lekker. Netjies en skoon. Lieflike plek. Mooi uitsig.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serica Place 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c77f79a71e9193e987bd9c44e40e4fbb646729d2e2cea0641f275193d77cc8f1d3bbb259995ddc16c5f6f148ce6626b0229?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 4 Serica Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0526241 23.3626086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang