Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg n Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serica Place 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Berg n Sea is in Plettenbergbaai, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Berg n Sea bied gaste 'n keuse van drie pragtig ingerigte woonstelle, elk met 'n privaat ingang, met 'n kombuisie, 'n en suite-badkamer en asemrowende see-uitsigte.

Die eiendom beskik oor 'n swembad, tuin, braaigeriewe, komplimentêre WiFi en gratis veilige parkeerplek. Dit is ook gerieflik geleë 1,7 km vanaf Wedge Beach.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Audrey V
Saam met vriende
5.0
Fantasies, rustig, heerlik wyn geproe en sjokolade geproe, heerlik. Dit was fantasties, die plek is so skoon. Ek het nog nooit in 'n gastehuis of hote...
Sien meer
Aug 2024
Antoinette O
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, netjies, skoon met die beste gasheer in die wêreld. Baie dankie. Wat 'n lieflike gastehuis was dit nou, met die vriendelikste gasheer. Ons h...
Sien meer
Aug 2024
Marietjie M
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ervaaring, sal dit aanbeveel. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid was pragtig met 'n wonderlike uitsig oor die lagoon en...
Sien meer
Jul 2024
Annelie H
Saam met lewensmaat
5.0
Returning? For sure! One word? Many words? Amazing! The accommodation received us with love. Our flatlets are neat, the view lovely, sw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Charmaine V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike wegbreek. Was heerlik, bitter mooi uitsig en die mense was vriendelik en behulpsaam.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

John Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Serica Place 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berg n Sea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serica Place 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c77f79a71e9193e987bd9c44e40e4fbb646729d2e2cea0641f275193d77cc8f1d3bbb259995ddc16c5f6f148ce6626b0229?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 4 Serica Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0526241 23.3626086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang