Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg Residence

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bergpad 113A, Vishoek, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Berg Residence is teen die bergkant van die kusdorpie Vishoek geleë en bied uitsigte oor die vallei, omliggende berge en die see in die verte.

Die huis beskik oor 2 smaakvol ontwerpte slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, met dubbeldeure wat na die balkon met uitsigte oor die berg en omliggende area lei. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping geleë en het twee enkelbeddens. Die kamer is stil en het toegang tot 'n aangrensende badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet met 'n bidet. Die ander badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n lieflike koffiemasjien. Boonop is daar 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit vloei na die eetarea wat 'n etenstafel met sitplek vir 6 met stoele het waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit maak verder oop na die helder en lugtige sitkamer wat gemaklike rusbanke het, met 'n TV wat toegang bied tot 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale wat dit die perfekte plek maak om te ontspan.

Die eetarea en kombuis lei na 'n onderdakdek waar gaste vroegoggend-ontbyte of laatmiddag-skemerkelkies kan geniet terwyl hulle kyk hoe die son sak. Die vermaak- en braai-areas is op die onderste dek. Hier kan gaste voor 'n vuur ontspan, 'n braai geniet, luier in die sonskyn of bloot op die swaaibank saam met 'n maat ontspan.

Die skilderagtige dorpie Vishoek het 'n lieflike swemstrand wat gewild is op sonnige dae. Daar is 'n voorstedelike spoorverbinding tussen Kaapstad in die noorde en Simonstad in die suide. Hierdie kusvoorstad is 'n gewilde koshuis vir sakereisigers en vakansiegangers. Die tradisionele bedrywe van trekhengel en hengel bestaan saam met die ontspanningsaktiwiteite van branderplankry, kajakvaart, seil en sonbaai. 'n Verskeidenheid restaurante kan in Vishoek en die omliggende gebiede van Kalkbaai, Muizenberg, Simonstad en Noordhoek gevind word.

Vishoek is net 40 minute se ry vanaf die Kaap de Goede Hoop Natuurreservaat, 20 minute se ry vanaf 'n kolonie pikkewyne by Boulders Beach, en ongeveer 12 minute van Simonstad af. Daar is bootritte na die robbe en Shark-Cage Diving.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Berg Residence
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joseph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bergpad 113A, Vishoek, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bergpad 113A, Vishoek, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ea473fdfe9c85572367290fc0a4072931623428704815429d88aa53eb27a38545816393d42c982370f257d06e5043056dc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 113A Berg Road Fish Hoek 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.134706937265 18.41568272209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang