Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg River Living

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tracey-leigh K
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Peaceful, comfortable, relaxing. This was such a beautiful and much-needed getaway. The location is quiet and the views along the Berg River are unmatched. A highlight of our trip was canoeing on the river and making homemade wood-fired pizzas. Also worth a mention is that the customer service is great. My SIL left behind a few clothing items and the property manager kindly couriered them back to us at no extra cost. Such a pleasant interaction, will definitely be booking again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Absolute fantastic home with nature on your doorstep. We visited Berg River Living with small children, but we felt safe all the time. The house is more beautiful than the pictures on the internet. The host is very friendly and went out of his way to make us feel at home. We appreciated all the personal touches throughout the home (e.g. shampoo, toothpaste, etc.). We enjoyed the coffee machine, and the pizza oven was a bonus. The rooms are all so spacious, and the beds were comfortable. We could not get enough of the breathtaking uninterrupted views, as well as the sparkling pool. We managed to go for a few walks along the beautiful coastline. We want to thank the host. We will definitely recommend your home to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alberta
Berg River Living
Thank you Elna, it was a pleasure to host you and your family.

Catherine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing location, amazing views. Great service. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Perfect, serene, breathtaking. Great views, comfortable accommodations and a beautiful space. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Die plek is in 'n veilige omgewing. Die ruimte is lekker groot. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Ongelooflike huis met asemrowende uitsig. Een van die beste plekke wat ek al by gebly het. Ons groep het klein kinders ingesluit, so die plek is reg vir enige ouderdomsgroep. Sal verseker die plek aanbeveel sonder twyfel. Die plek is netjies, gerieflik, gemaklik, met 'n ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alberta
Berg River Living
Hi Gerrit, eks baie bly dat julle dit geniet het. Julle is enige tyd weer welkom. Groete

Riana M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Ons was 'n groep van 9, ouderdomme tussen 13 en 72 wat 'n naweek by Berg River Living deurgebring het. Die huis is netjies en gerieflik met 'n hele paar onverwagte ekstras. Die uitsig is pragtig, so ook die natuur om jou wanneer jy 'n entjie stap. Dit is voorwaar 'n stukkie paradys waarheen ons definitief weer sal gaan. Daar is soveel om jou mee besig te hou soos visvang, kanoevaart, stap, swem en die beste deel is om die mooi sonsondergange te kyk vanaf die stoep. Tot mooier as op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

The Perfect Location! We had a great stay! Will definately visit Berg River Living again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika L
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Fantastiese ligging, op die water en swembad 'n groot bonus. Bootanker reg voor huis. Huis is ruim en het alles wat jy nodig het, plus ekstra bederfies. Neil is baie behulpsaam en kommunikeer goed. Die lang stoep met groot braai maak laataand kuier heerlik. Ons het veilig gevoel. Sal beslis weer gaan, lekker kaggels vir wintermaande en pizza-oond. Dankie Neil vir deel aan ander, dit is 'n stukkie paradys met sonsondergang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alberta
Berg River Living
Baie dankie Erika, ek is bly julle het dit geniet. Niks wen Rooibaai se sonsondergang nie.

Jomari V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Braai en swem met die mooiste uitsig. Die huis was mooi skoon en netjies, en toegerus met alles wat jy sal benodig. Dit is selfs mooier as op die foto's. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en het ons ingelig oor lekker aktiwiteite rondom ons. Ons het baie lekker gekuier en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alberta
Berg River Living
Dankie Jomarie, dit was lekker om julle hier te verwelkom en dat julle dit soveel geniet het. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alberta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 18, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb741430bf8d3cc006d011f701153bb6025ff5a29fbf437393ab6fa3e0a35ce02da98185bd10b2c8d74cf7caf2707e028f1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 10 mense 16 5 1 5 18 Rivier straat Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.77717397328 18.152052326984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang